Goose Shack Southbroom

  • Home
  • Goose Shack Southbroom

Goose Shack Southbroom Luxury self-catering unit
(1)

Goose Shack stel ons nuwe sekuriteitswag bekend. Kom kuier by ons en geniet die see, son, braaivleis en die mooiste natu...
28/02/2023

Goose Shack stel ons nuwe sekuriteitswag bekend. Kom kuier by ons en geniet die see, son, braaivleis en die mooiste natuurskoon terwyl ons inverter die ligte aanhou. www.gooseshack.co.za

Every day is Valentines Day at Goose Shack. Have a blessed day full of love and joy❤www.gooseshack.co.za
14/02/2023

Every day is Valentines Day at Goose Shack. Have a blessed day full of love and joy❤www.gooseshack.co.za

Goose Shack het ook nou deurgeloop deur grondonteiening🙈
25/01/2023

Goose Shack het ook nou deurgeloop deur grondonteiening🙈

Yum yum. We left our shack for scrumptious sushi
23/01/2023

Yum yum. We left our shack for scrumptious sushi

Peace and tranquility at Goose Shack and enjoying the cool breeze coming from the ocean after an extremely hot and humid...
20/01/2023

Peace and tranquility at Goose Shack and enjoying the cool breeze coming from the ocean after an extremely hot and humid day
www.gooseshack.co.za

As mens sulke terugvoer kry maak dit als die moeite werd. Ons by Goose Shack sè baie dankie dat julle so mooi na ons nes...
14/01/2023

As mens sulke terugvoer kry maak dit als die moeite werd. Ons by Goose Shack sè baie dankie dat julle so mooi na ons nessie gekyk het. Behalwe vir die inverter kragbystand wat ons alreeds het gaan ons nou 'n koffie- en ontbythoekie ook inrig sodat ons gaste etes kan voorberei al is beurtkrag in werking. www.gooseshack.co.za

There is no need to spend your time on the roads if you come to visit us at Goose Shack Southbroom. There are daily flig...
11/01/2023

There is no need to spend your time on the roads if you come to visit us at Goose Shack Southbroom. There are daily flights to Margate Airport. www.gooseshack.co.za or call Francis Goosen on 0027 828202333 for inquiries and rates

Ons by Goose Shack wens almal vrede, vreugde, liefde en genade toe in 2023🍾🥂🏖 2022 het sy uitdagings gehad met water, kr...
01/01/2023

Ons by Goose Shack wens almal vrede, vreugde, liefde en genade toe in 2023🍾🥂🏖 2022 het sy uitdagings gehad met water, krag en oorstromings probleme maar met genade kon ons daardeur kom en het baie lesse geleer. Ek klink vandag 'n glasie 🥂🍾op al ons gaste wat ons so getrou ondersteun het in die verlede. 🏖🥂

Baie dankie vir die voetspore wat julle by Goose Shack agtergelaat het hierdie jaar. Mag julle almal opnuut God se Liefd...
20/12/2022

Baie dankie vir die voetspore wat julle by Goose Shack agtergelaat het hierdie jaar. Mag julle almal opnuut God se Liefde en Genade hierdie Kerstyd ervaar🎄🎄🎄

By Goose Shack Southbroom sal jy redelik goed deur fase 6 beurtkrag kom met ons inverter kragbystand en gefiltreerde boo...
07/12/2022

By Goose Shack Southbroom sal jy redelik goed deur fase 6 beurtkrag kom met ons inverter kragbystand en gefiltreerde boorgatwaterbystand. So kom sit terug en ontspan en weet dat na die meeste storms is daar 'n reènboog. 15% Afslag vanaf 15 Januarie tot 28 Februarie
www.gooseshack.co.za

www.gooseshack.co.zaGoose Shack is situated at the beautiful unspoiled Umkobi Beach, Southbroom, KZN. We offer inverter ...
29/11/2022

www.gooseshack.co.za
Goose Shack is situated at the beautiful unspoiled Umkobi Beach, Southbroom, KZN. We offer inverter power back-up, filtered borehole water and complete tranquility right on the beach.

By Goose Shack is die glas altyd half vol en nie half leeg nie. Loer gerus op ons webtuiste en kontak my gerus vir navra...
17/11/2022

By Goose Shack is die glas altyd half vol en nie half leeg nie. Loer gerus op ons webtuiste en kontak my gerus vir navrae. www.gooseshack.co.za

06/10/2022

www.gooseshack.co.za
Contact me to make your next beach holiday dreams come true at Goose Shack, Umkobi Beach, Southbroom

19/09/2022

www.gooseshack.co.za
Goose Shack se inverter kragbystand sal sorg dat jy nie maklik in die donker gaan sit nie. Kontak ons gerus vir navrae en tariewe

Volg die voetspore en kom kuier by Goose Shack, Southbroom, KZN. Ons het nog beskikbare datums vir Oktober en November.w...
09/09/2022

Volg die voetspore en kom kuier by Goose Shack, Southbroom, KZN. Ons het nog beskikbare datums vir Oktober en November.
www.gooseshack.co.za

www.gooseshack.co.zaDie somer is hier so dit is nou die tyd om by Goose Shack te kom kuier saam met vriende en familie. ...
28/08/2022

www.gooseshack.co.za
Die somer is hier so dit is nou die tyd om by Goose Shack te kom kuier saam met vriende en familie. Ons gee die son en die see op 'n silwer skinkbord vir jou.

www.gooseshack.co.zaOns skrik nie vir beurtkrag of waterbeperkings nie. Goose Shack het inverter kragbystand en gefiltre...
19/08/2022

www.gooseshack.co.za
Ons skrik nie vir beurtkrag of waterbeperkings nie. Goose Shack het inverter kragbystand en gefiltreerde boorgatwaterbystand so bring jou vriende of familie en geniet die see, son en luukse verblyf. Kontak ons gerus vir September se spesiale afslag.

Kom kuier by Goose Shack en bewonder self die son wat sak onder die wakende oog van ons hekwag.www.gooseshack.co.za
29/07/2022

Kom kuier by Goose Shack en bewonder self die son wat sak onder die wakende oog van ons hekwag.
www.gooseshack.co.za

www.gooseshack.co.zaGoose Shack, Umkobi Beach, Southbroom, KZN is die perfekte plek vir julle volgende strandvakansie. K...
22/07/2022

www.gooseshack.co.za
Goose Shack, Umkobi Beach, Southbroom, KZN is die perfekte plek vir julle volgende strandvakansie. Kontak my gerus vir navrae en beskikbaarheid. Francis 0828202333 of [email protected]

www.gooseshack.co.zaHier by Goose Shack het jy die see op jou voorstoep en vrede in jou hart want ons inverter krag- en ...
17/07/2022

www.gooseshack.co.za
Hier by Goose Shack het jy die see op jou voorstoep en vrede in jou hart want ons inverter krag- en gefiltreerde boorgatwater bystand laat jou van al jou sorge vergeet. Kontak my gerus vir beskikbaarheid en tariewe

Dis sulke terugvoer wat al die harde werk die moeite werd maak. www.gooseshack.co.zaEn wat n vakansie was dit nie!!! Dan...
03/07/2022

Dis sulke terugvoer wat al die harde werk die moeite werd maak. www.gooseshack.co.za

En wat n vakansie was dit nie!!! Dankie Francis Goosen en Stephen Goosen hierdie was besonders een vir die boeke!!! Julle maak die lewe n lied en het ons siele behoorlik gevoed!!!! Goose Shack Southbroom is die beste plek ooit en elke persoon sal hulle tyd hier geniet!!!! Julle is mense met mooiste harte en mag julle plekkie nog wonderlike memories maak ons het beslis!!!! ❤❤❤

Beautiful home away from home!!! We are beyond blessed to be able to spend time in this stunning home equiped to the ful...
28/06/2022

Beautiful home away from home!!! We are beyond blessed to be able to spend time in this stunning home equiped to the fullest. Not only does is stream light during the day it has light in the loadshedding times as well. These owners know what luxury is all about and every minute spent here feeds your soul!!! Thank you for allowing us the time in your stunning home you will most definitely see us again. All our love. The Eloff's ❤❤

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goose Shack Southbroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goose Shack Southbroom:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Travel Agency?

Share