Fumana iafrika Safaris

  • Home
  • Fumana iafrika Safaris

Fumana iafrika Safaris 4x4 Self- Drive and Camping Safaris in South-Africa, Botswana & Namibia.

24/03/2023

Lekker water crossings

Ons het die afgelope naweek die bos aangedurf by Wolkberg en die pad weer gaan oopmaak na die onlangse vloed water en ba...
23/03/2023

Ons het die afgelope naweek die bos aangedurf by Wolkberg en die pad weer gaan oopmaak na die onlangse vloed water en baie reen. Ons beplan n trip van 27 April 2023 tot 1 Mei 2023. Kontak ons gerus as jy belangstel om erenstig 4x4 tery en n uitdaging soek.

02/06/2022
17/02/2022
16/02/2022
Why do you go away? So that you can come back. So that you can see the place you came from with new eyes and extra color...
25/01/2022

Why do you go away? So that you can come back. So that you can see the place you came from with new eyes and extra colors. And the people there see you differently, too. Coming back to where you started is not the same as never leaving.”
― Terry Pratchet

The next adventure is calling .....can you hear it .....👣
22/01/2022

The next adventure is calling .....can you hear it .....👣

Happy Friday .....new trips comming soon ...
14/01/2022

Happy Friday .....new trips comming soon ...

Intresting?🤔
12/01/2022

Intresting?🤔

Limited Space - Plan your next adventure now!
10/01/2022

Limited Space - Plan your next adventure now!

Make 2022 Your Year - Book Now - Spaces Limited
10/01/2022

Make 2022 Your Year - Book Now - Spaces Limited

04/01/2022

Happy New Year .....Time for new adventures.....

Fumana iAfrica bied n 2de toer ook aan vir Maart 2022, na die Richtersveld. So as jy nie op die eerte toer kan saam gaan...
14/11/2021

Fumana iAfrica bied n 2de toer ook aan vir Maart 2022, na die Richtersveld. So as jy nie op die eerte toer kan saam gaan nie is daar altyd n 2de kans. Onthou daar is net n beperkte hoeveelheid voertuie wat op die toer kan saam gaan. So bespreek jou plek vroegtydig om teleurstelling te voorkom

Fumana iAfrika se volgende toer is na die Richtersveld. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te vermy. Daar is beperkte...
13/11/2021

Fumana iAfrika se volgende toer is na die Richtersveld. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te vermy. Daar is beperkte hoeveelheid voertuie wat kan saam gaan.

Come and enjoy the beautiful, tranquility of Praio de Bilene in Mozambique. . . before the December holiday rush.
29/09/2021

Come and enjoy the beautiful, tranquility of Praio de Bilene in Mozambique. . . before the December holiday rush.

Kom deel aan n ses dag toer saam met ons na Bilene in Mozambique.
27/09/2021

Kom deel aan n ses dag toer saam met ons na Bilene in Mozambique.

Kom deel in 'n ses dag avontuur in Bilene, Mosambiek. Vir meer inligting, sien advertensie en kontak ons.
21/09/2021

Kom deel in 'n ses dag avontuur in Bilene, Mosambiek. Vir meer inligting, sien advertensie en kontak ons.

Bespreek jou plek op ons volgende 4x4 self-drive & kamp
05/09/2021

Bespreek jou plek op ons volgende 4x4 self-drive & kamp

📌 NEEM KENNIS VAN ONS VOLGENDE 4x4 SAAMRY TOER EN KAMP NA DIE WOLKBERG NATUUR RESERVAAT (LIMPOPO) vanaf 24 tot 27 Septem...
03/09/2021

📌 NEEM KENNIS VAN ONS VOLGENDE 4x4 SAAMRY TOER EN KAMP NA DIE WOLKBERG NATUUR RESERVAAT (LIMPOPO) vanaf 24 tot 27 September 2021.

📢 Kom ry en kamp saam op ons volgende 4x4 toer na Wolkberg in Limpopo.
01/09/2021

📢 Kom ry en kamp saam op ons volgende 4x4 toer na Wolkberg in Limpopo.

📍 24 tot 27 September 2021📍4x4 Safari na Wolkberg Natuur Reservaat📢Hou ons bladsy dop vir meer besonderhede.
18/08/2021

📍 24 tot 27 September 2021📍
4x4 Safari na Wolkberg Natuur Reservaat

📢Hou ons bladsy dop vir meer besonderhede.

10/08/2021

Dit was nie altyd die maklikste water crossings nie , maar ons doen dit binne kort weer.

En so het ons weer Wolkberg toe gegaan die afgelope naweek met n baie gesellige groep. Baie lekker 4x4 gery en n hele pa...
10/08/2021

En so het ons weer Wolkberg toe gegaan die afgelope naweek met n baie gesellige groep. Baie lekker 4x4 gery en n hele paar recoverys gedoen. Ons kon na elke dag se lank ry, die stof en modder in n lekker warm Fumana bos shower afwas. Baie dankie vir almal wat deel was van die trip, veral aan ons kliente n spesiale dank.

Kom geniet die een van die mooiste plekke wat die natuur vir ons in Limpopo kan gee op ons opkomende toere.
29/07/2021

Kom geniet die een van die mooiste plekke wat die natuur vir ons in Limpopo kan gee op ons opkomende toere.

Fumana en sy span het die koue aangedurf en weer Wolkberg toe gery vir die naweek. Dit was weer n onvergeetlike naweek m...
26/07/2021

Fumana en sy span het die koue aangedurf en weer Wolkberg toe gery vir die naweek. Dit was weer n onvergeetlike naweek met baie 4x4 ry oor die kliperige berg paste en die ys koue rivier oorgange. Kan nie wag vir die volgende trip nie.

POPIA ACT According to the POPIA Act which will come into effect today 1 July 2021 in South Africa , as admin we are obl...
01/07/2021

POPIA ACT

According to the POPIA Act which will come into effect today 1 July 2021 in South Africa , as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this page:

1. Do you want to be part of the page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?

If you can answer YES, please stay on the page. You do not have to comment with a reply😉
By staying on the page you automatically accept the above. 👍

If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.

PSA: POPI ACT

The compliance due date for the Protection of Personal Information Act, 4 of 2013 (“POPIA”), is the 30th June 2021.
This deadline brings a few requirements on our part.

One of these requirements is that the administrators of FB pages and groups will be required to obtain your consent for being part of this Facebook group.

As such, you are herewith notified that you are entitled to refuse such consent and you may exercise such a right by leaving this page by clicking the three dots … at the top right of your screen.

Please note, should you elect to remain liking this page, it will be accepted that you have consented to being a part of this group and that your personal information is noticeable to any person in this group.

In this regard, we implore on all members of this page not to make use of others personal information for whatsoever reason, without obtaining the consent of the relevant person.

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fumana iafrika Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fumana iafrika Safaris:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Travel Agency?

Share