Reis Ratel

Reis Ratel Lets help you book your Holiday

10/02/2020

Ons doen n series op travel tips om julle veilig te hou op julle vakansies. Travel tip no 1 sunblock in die Philippines. 😳

Dagse Ratel fans!Ons het n lieflike wittebrood aanbieding! 2 - 10 October 2020 in die wonderlike 5 ster Phuket Graceland...
27/01/2020

Dagse Ratel fans!
Ons het n lieflike wittebrood aanbieding! 2 - 10 October 2020 in die wonderlike 5 ster Phuket Graceland resort met ontbyt daagliks, R14 950.00 per persoon. Met vlugte. Ons het net 4 beskikbaar so julle gaan moet spring.

Gili T a small island nestled in between bali and lombok surrounded by 2 even smaller islands. Grab a bicycle or take a ...
07/01/2020

Gili T a small island nestled in between bali and lombok surrounded by 2 even smaller islands. Grab a bicycle or take a walk and meet some very interesting people.. @ Gili Trawangan Lombok

04/01/2020

Volcano trekking. Tough but rewarding..

Share the authentic spices and flavors of Bali cuisine with loved ones! A must do! Couples Cooking classes
04/01/2020

Share the authentic spices and flavors of Bali cuisine with loved ones! A must do! Couples Cooking classes

Bali at its best , great for couples , and honeymooners
04/01/2020

Bali at its best , great for couples , and honeymooners

04/01/2020

Bali swing in Ubud

Bali Ubud great place for young at  heart
04/01/2020

Bali Ubud great place for young at heart

01/01/2020

Follow us on our journey through Bali this was Lombok falls!

19/12/2019

Lekker vakansie hou ratel fans! Kry tonne son en geniet die kers seisoen! Ons is terug in Januarie met n span nuwe deals maar die ratels kort nou eers ook n paar weke in die son.

Hi almal hiers net nog 1 plek oor vir die special....
18/12/2019

Hi almal hiers net nog 1 plek oor vir die special....

Die Reis Ratel riller vir die week! Los jou beursie by die huis! Zanzibar 7 aande in hierdie 4 ster hotel met alle kos e...
09/12/2019

Die Reis Ratel riller vir die week!

Los jou beursie by die huis! Zanzibar 7 aande in hierdie 4 ster hotel met alle kos en drankies ingesluit.

Reis datums 23 Mei tot 30 Mei 2020

Zanzibar vir R15 500 per per persoon “all inclusive” met vlugte vanaf Johannesburg. Ongelukkig het ons net 3 kamers beskikbaar so julle gaan moet spring.

Thailand 🇹🇭 sopas bespreek, Maart 2020 n eksotiese 4 ster ondervinding vir 2 met n R12000.00 besparing! Nog 6 plekke bes...
02/12/2019

Thailand 🇹🇭 sopas bespreek, Maart 2020 n eksotiese 4 ster ondervinding vir 2 met n R12000.00 besparing! Nog 6 plekke beskikbaar!

02/12/2019

Hallo almal welkom by Dan en Spoon se FB blad. Laat ons jou help om jou droom vakansie te reel. Ons is besig om die eerste klomp winskopies bymekaar te sit vir Thailand, Bali en Mauritius ons klop ook lag lag die kompetisie se pryse so voor jy bespreek loer in by ons vir groot besparings. Sal vandag n prys op sit vir julle!! Like en share asb ons page

02/12/2019

Address


Telephone

072 386 7369

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reis Ratel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Travel Agency?

Share