Baardskeerdersbos_is_lekker

  • Home
  • Baardskeerdersbos_is_lekker

Baardskeerdersbos_is_lekker Baardskeerdersbos Is Lekker is about all things happening in the hamlet of Baardskeerdersbos.

Baardskeerdersbos open studios
13/11/2024

Baardskeerdersbos open studios

Hoe Om deel te raak van die wêreld se Plante gemeenskap
17/07/2024

Hoe Om deel te raak van die wêreld se Plante gemeenskap

Kom vier saam ons bestaan hier aan die suidpunt van Afrika.
23/04/2024

Kom vier saam ons bestaan hier aan die suidpunt van Afrika.

Always an enjoyable and thought provoking event.  https://www.facebook.com/share/gryKyCXwbz1Y2sJL/?mibextid=oFDknk
16/03/2024

Always an enjoyable and thought provoking event.

https://www.facebook.com/share/gryKyCXwbz1Y2sJL/?mibextid=oFDknk

The renowned Baardskeerdersbos Art Route is a little over a month away. Resident and guest artists are all creating their muses off. Jan Vingerhoets, who specialises in functional srt from reclaimed material, is starting some experiments with broken glass in his steel furnace. We'll have to see what, if anything, this produces.

But book the 20th and 21st of April and come and enjoy a weekend in our most unusual hamlet.

23/02/2024

Join Sandberg Fynbos Reserve in the fun and contribute to conservation.

Daar heers ‘n onrustigheid in die Bos. So onrustigheid kan net deur een van twee dinge veroorsaak word –  kerk sake en w...
03/01/2024

Daar heers ‘n onrustigheid in die Bos. So onrustigheid kan net deur een van twee dinge veroorsaak word – kerk sake en water. Beide kan maklik deur ‘n witblitsie beredder word en die huidige omstandighede vra dalk vir ietsie uit die bottel, want tans is daar meer witblits in die Bos as water!
Reeds in 1844 het Wessel Groenewald al met sy hande in die hare gesit. Al die erfgename wil water hê! Die kloof lewer genoeg water vir almal maar daar is ‘n gedurige gestyery oor wie mag wanneer en hoeveel uit die stroom lei. So besluit die jongeling toe om op ‘n dag om met ‘n papsak blits onder die arm, daar by waterbruggie (vandag Noubrug) bymekaar te kom en die saak met pikke en grawe uit te baklei. Hulle het geweet dat vader Wessel nie verlief hiermee sal neem nie en so word die geveg in die geheim beplan. Almal vergader toe by die bruggie, maar terwyl daar nog, vol van blits, oor en weer geredeneer word, daag vader op en begin sommer so met ‘n lat onder die klomp pakgee! Die nuus van die beplande geveg het op een of ander manier sy ore bereik! Ten einde laaste is die chaos tot bedaar gebring deur vir vader ook maar ‘n bietjie blits te gee.
Nou wonder ek of die Bossers maar sal moet afsit Noubrug toe vir ‘n lekker witblits kuier sodat die gemoedere kan bedaar oor wie het nou eintlik die reservoir laat leeg loop en hoe lank sal ons nou nog moet wag vir die apparaatjie wat uit die vreemde ingevoer moet word alvorens die water weer in die pype sal vloei. Tot dan sal daar seker net witblits in BBos vloei.


Update:
Daar vloei weer ñ flou straaltjie deur die pype. Tot tyd en wyl die apparaatjie uit die verre vreemde aankom sit daar nou 24/7 iemand om die krane oop en toe te draai, en die skakelaars aan en af the sit. Dalk moet ons solank vir die Doane mense ñ witblitsie neem om klaring blitsig te doen.
Neem gerus vir die 24/7 manne ñ koffie en beskuitjie. Ek is seker hulle sal ñ witblitsie waardeer maar netnou draai hulle die kraan oop as hy moet toe wees en dan is daar van vooraf konsternasie.
Gebruik nog water spaarsamig en hou die witblits naby, net ingeval....

Welcome back Primi On Main Pub & Grill , looking forward to enjoying your pizzas again!
20/12/2023

Welcome back Primi On Main Pub & Grill , looking forward to enjoying your pizzas again!

We are Open... Baardskeerdersbos_is_lekker

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baardskeerdersbos_is_lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Baardskeerdersbos_is_lekker:

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Travel Agency?

Share

The Tortoise Experience

A love for travel evolved into a love for tourism. The Tortoise was born as the symbol for how I see travelling. Tortoise is self-sufficient, do things on his own time and present a different perspective to the world. He is also one of the oldest living species on this planet, representing wisdom but also a reminder that we have to ensure his survival in whatever we endeavour to do on this planet. He is smart, he is cute, we love him and he became our business Travelling Tortoise. He has many forms and shapes to adapt to whatever is thrown at him - how else would he have survived all these thousands of years?

So when Tortoise came to live in the Strandveld, he notice the opportunity to join all the tortoises of Baardskeerdersbos, so that the Tortoise community can market and attract other tortoises for fun, relaxation in this beautiful hamlet close to the southern tip of Africa.