Goue Vallei Campsite

Goue Vallei Campsite Die Goue Vallei Kampterrein bied ‘n rustige ervaring op die wal van die Olifantsrivier slegs 190 km vanaf Kaapstad.

Breek bietjie weg van die gejaagde lewe in die stad en kom geniet saam met u hele gesin (honde ook welkom) die kalmte en plattelandse gasvryheid wat Goue Vallei Kampterrein vir u bied. Die kampterrein word eksklusief uitgeboek en daar sal geen ander besoekers wees nie. Ons bied kragpunte, ‘n ablusie blok met warm water storte, skaduwee, ‘n lekker swemgat en ‘n roeibootjie & binne bande om die kinders besig te hou. Honde is ook welkom, solank hulle onder toesig is.

Address

Karnemelksvlei
Citrusdal
7340

Telephone

073 240 7078

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goue Vallei Campsite posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goue Vallei Campsite:

Share

Category