
20/02/2025
Salig en ontspanne!
Ons verblyf was ongelooflik lekker met die mooiste uitsig oor die see. Die omgewing is baie stil en rustig. "Paradise found" - die naam beskryf die woning perfek! Die huis is baie goed toegerus en pragtig binne. Welgedaan aan Charles en Irma met die dekor wat kalmte en rustigheid skep.
Dalene O. Februarie 2025