Avondrust Bosveld Kamp- Dinokeng

Avondrust Bosveld Kamp- Dinokeng Avondrust Bosveld Kampe is 'n privaat kampplek binne die Dinokeng Wildreservaat.

20/12/2024

Ons wens al ons Kampeerders n Geseende Kersfees en n Voorspoedige Nuwe Jaar.
Ons het Nog kamp plek beskikbaar vir die wat nou nog wil bespreek.
Teen slegs R350 per nag.....
Kontak gerus vir :
Annetjie Olivier
083 661 8986

Dinokeng Noord
Hammanskraal

16/12/2024

Avondrust Bosveld Kamp- Dinokeng offers the following at our Resort.

- Quiet and comfortable camping spot (Power for fridge and lights)

- off-the-grid camping, where you may hear occasional hyeanas calling, but definitely jackal howling in the evening and morning hours.

- Two well- maintained, clean pools gor a refreshing cool-off

- Open boma as well as a roofed arrangement of picknicking chairs and tables.

- Trampoline

- Bicycle- and walking trail along the fenceline ( please bring your own bicycles)

- Nice and big family bathrooms, as well as individual smaller shower and toilets.

- Huge trees with unbelievable birdlife.

- Gamedrives as well as hikes in the Big-5 Area can be arranged and booked.
Camp and Caravan sites at only R350 per night.
Get packing!!!
Contact:
Annetjie Olivier
083 661 8986
Dinokeng North Hammanskraal.

Avondrust Bosveld Kamp- Dinokeng Kamp staanplek teen R350 per nag!!!!!!Houthuis teen R400 per nag!!!!!!...Bespreek vanda...
11/12/2024

Avondrust Bosveld Kamp- Dinokeng
Kamp staanplek teen R350 per nag!!!!!!
Houthuis teen R400 per nag!!!!!!...

Bespreek vandag nog
083 661 8986

09/12/2024

Kersfees is om die draai.
Bederf jouself met n lekker kamp wegbreek.
Tent en karavaan staanplek.
Houthuis ook beskikbaar...

Kontak ons gerus:
Annetjie Olivier
083 661 8986
Dinokeng Noord
Hammanskraal.

06/12/2024

Is jy moeg gewerk?
Dan verdien jy n lekker wegbreek....
Bespreek vandag nog jou kamp staanplek by Avondrust Bosveld kamp.

8-13 Desember
R1000

Kontak gerus vir Annetjie Olivier
083 661 8986

Dinokeng Noord.

02/12/2024

Bespreek vandag nog jou kamp staanplek by Avondrust Bosveld kamp.

8-13 Desember
R1000

Kontak gerus vir Annetjie Olivier
083 661 8986

Dinokeng Noord.

26/11/2024

Bespreek vandag nog jou kamp staanplek by Avondrust Bosveld kamp.

DESEMBER MAAND
1-6 R1000
8-13 R1000

Kontak gerus vir Annetjie Olivier
083 661 8986

Dinokeng Noord.

21/11/2024

Hou jy van kamp?
Dan is Avondrust Bosveld Kamp die regte plek vir jou.....

DESEMBER MAAND
1-6 R1000
8-13 R1000

Kontak gerus vir Annetjie Olivier
083 661 8986

Dinokeng Noord.

18/11/2024

Aandag alle kampeerders!
Lekker Specials....

DESEMBER MAAND
1-6 R1000
8-13 R1000

Kontak gerus vir Annetjie Olivier
083 661 8986

Dinokeng Noord.

Hou jy van kamp?Dan is Avondrust Bosveld Kamp die regte plek vir jou........NOVEMBER MAAND10-15 R80017-22 R80024-29 R800...
11/11/2024

Hou jy van kamp?
Dan is Avondrust Bosveld Kamp die regte plek vir jou........

NOVEMBER MAAND
10-15 R800
17-22 R800
24-29 R800

DESEMBER MAAND
1-6 R1000
8-13 R1000

Kontak gerus vir Annetjie Olivier
083 661 8986

Dinokeng Noord.

Aandag alle kampeerders!   Lekker Specials....NOVEMBER MAAND10-15 R80017-22 R80024-29 R800DESEMBER MAAND1-6 R10008-13 R1...
08/11/2024

Aandag alle kampeerders!
Lekker Specials....

NOVEMBER MAAND
10-15 R800
17-22 R800
24-29 R800

DESEMBER MAAND
1-6 R1000
8-13 R1000

Kontak gerus vir Annetjie Olivier
083 661 8986

Dinokeng Noord.

Avondrust Bosveld Kampe is 'n privaat kampplek binne die Dinokeng Wildreservaat. Die staanplekke is gedeeltelik beskadu,...
28/10/2024

Avondrust Bosveld Kampe is 'n privaat kampplek binne die Dinokeng Wildreservaat.
Die staanplekke is gedeeltelik beskadu, maar daar is nie gras nie.
Skoon ablusiegeriewe is beskikbaar, en 'n “donkie” word gebruik om volop warm water te voorsien.
Op warm somersdae kan jy in een van die twee koue swembaddens afkoel.

Annatjie en Pieter, die eienaars, is baie vriendelik en behulpsaam.

“Bespreek solank jou somervakansie nou by Avondrust Bosveld Kampe!
Geniet 'n onvergeetlike kampervaring teen slegs R300 per nag vir 'n staanplek.
As jy meer gemak soek, is daar ook 'n houthuisie beskikbaar teen R400 per nag.

Kontak hulle by:
083 661 8986.

Die kampplek is sowat 45 km vanaf Pretoria, naby Klipdrift in Hammanskraal, Dinokeng Noord. ”

21/10/2024

Ons het weer lekker Specials aan.

NOVEMBER MAAND
10-15 R800
17-22 R800
24-29 R800

DESEMBER MAAND
1-6 R1000
8-13 R1000

Bespreek vandag jou kamp staanplek met hierdie ongelooflike pryse....

Kontak gerus vir Annetjie Olivier
083 661 8986

Dinokeng Noord.

Address

90 Klipdrift Hammanskraal Dinokeng Noord
Hammanskraal
0400

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avondrust Bosveld Kamp- Dinokeng posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share