
06/02/2024
📍 Jani Oornagkamer is n baie gerieflike en veilige Akkommodasie in n baie eksklusiewe buurt van Hartenbos met n Seeuitsig.
Die kamer het n en-suite badkamer met stort, wasbak en toilet, kitchenette met Koffie en Tee geriewe, broodrooster, mikrogolf en Yskas / Vrieskas kombinasie.
Veilige parkering binne die Erf.
Die kamer slaap 2 gaste en dit het twee enkelbeddens of King size as dit teen mekaar geskuif word, ingeboude kaste, TV met Netflix, gratis WIFI en klein grasperkie vir ontspan.
Hartenbos Hoofstrand en Inkopie sentrum is +- 2.5km,
Langeberg Mall ook +- 2.5km.
Beskikbaar van Februarie 2024 tot November 2024
(Uitgesluit: Paasnaweek en Junie / Julie skoolvakansie)
TARIEWE:
(50% Deposito om bespreking te bevestig)
1 - 3 Dae: R650/nag
4 - 7 Dae: R550/nag
7 Dae en meer: R500/nag
Vir enige verdere navrae of bespreking, skakel:
Nikla du Plessis - 0823224944.