6 Astove' Uvongo KZN

6 Astove' Uvongo KZN Astove’6 is a spectacular beachfront self-catering unit on the 2nd (top floor) approximately 80m f
(4)

New addision to the stoep!
02/10/2024

New addision to the stoep!

Busy with some renovations! SUPER excited!!
01/10/2024

Busy with some renovations! SUPER excited!!

09/06/2024

Exiting news! Woman's month is approaching; and in celebration, all stays during August is at R500 per night. How serious are we? Almost as serious as a woman whose husband or kids didn't listen 😉! ...A minimum stay of 4 nights apply though 😁. Contact us on 082 683 3565

12/05/2024

Happy Mothersday to all the amazing mothers out there! (...but you all knew you were awesome already, haven't you ;-))... hope you were spoilt ROTTEN!!

Ons herinner julle net aan die kompetisie wat aangebied word vir Lee-Anne se Amerika toer. Vir slegs R100 kan jy 'n vaka...
05/05/2024

Ons herinner julle net aan die kompetisie wat aangebied word vir Lee-Anne se Amerika toer. Vir slegs R100 kan jy 'n vakansie wen vir 4 mense. "You have to be in it to win it"! Ondersteun mamma Elmarie Pretorius !!

05/04/2024

Do you want to stay on top of things 6 Astove' Uvongo KZN ?? Join our new whatsapp group now for monthly specials, updates and KZN news.

Astove 6 is a 2 bedroom, 2 bathroom holiday flat situated in Uvongo on the South Coast of KZN. It offers a beautiful 180...
31/03/2024

Astove 6 is a 2 bedroom, 2 bathroom holiday flat situated in Uvongo on the South Coast of KZN. It offers a beautiful 180 degrees sea view. For accomodation dates up to end of July, we now offer 20% discount on the advertised price. Contact me when planning your next holiday.

10/03/2024

Mamma Nadia het laat weet ons het n WENNER!! Baie geluk Zenda met jou wen ons hoop jy gaan jou vakansie baie geniet.
Baie dankie aan elk wat deel geneem het aan die trekking ten bate van Jayden Keet.
Gaan volg gerus sy blad op die link. https://www.facebook.com/profile.php?id=100075685158045&mibextid=ZbWKwL

Jayden, mooiste seuntjie!!!Tydens geboorte het Jayden vrugwater gesluk en dubbele longontsteking ont

07/03/2024

NOTICE! We are still awaiting Jaiden to draw the winner of the accomodation at Astove 6! Seems like the little guy is a bit shy. We have asked mommy to keep us posted on this as we have no visibility of entries received. We'll keep you posted - all competitions deserve a winner! Visit Jaiden's page here: https://www.facebook.com/profile.php?id=100075685158045&mibextid=ZbWKwL

Jayden, mooiste seuntjie!!!Tydens geboorte het Jayden vrugwater gesluk en dubbele longontsteking ont

06/03/2024

Ons sal die reëlings vir vandag se trekking vir die wenner van die verblyf later deurgee (jammer vir die oponthoud).
Jayden mag dalk nog SELF die wenner trek as hy sterk genoeg voel!

Vandag is die LAASTE dag vir inskrywings! Spring gou!!!
05/03/2024

Vandag is die LAASTE dag vir inskrywings! Spring gou!!!

Ons herinner net weer aan die kompetisie - inskrywings eindig Dinsdag 5 Maart 😀
03/03/2024

Ons herinner net weer aan die kompetisie - inskrywings eindig Dinsdag 5 Maart 😀

Julle sal nie glo watter impak julle al gemaak het nie! Baie dankie!  Ons sal reelings vir die trekking later hierdie we...
27/02/2024

Julle sal nie glo watter impak julle al gemaak het nie! Baie dankie! Ons sal reelings vir die trekking later hierdie week deurgee. Nog net 'n week oor om in te skryf! So ons sal julle maar elke dag herinner - net dalk is jou inskrywing die een wat 'n week se verblyf by ons woonstel wen! Dis net R50! Julle kan ook Jayden se vordering volg deur mamma Nadia se Facebook blad: https://www.facebook.com/profile.php?id=100075685158045&mibextid=ZbWKwL

Share asb hierdie post ORALS!!! Hierdie mamma en pappa het elke share nodig. Nog net n week oor om in te skryf!! R50 per...
26/02/2024

Share asb hierdie post ORALS!!! Hierdie mamma en pappa het elke share nodig. Nog net n week oor om in te skryf!! R50 per inskrywing en jy staan n kans om n lekker vakansie by die see te wen!!

Hierdie is vir ons baie na aan die hart - help asseblief om the share! Saam KAN ons 'n verskil maak!
22/02/2024

Hierdie is vir ons baie na aan die hart - help asseblief om the share! Saam KAN ons 'n verskil maak!

Skryf vinnig in voor die tyd uit hardloop!
19/02/2024

Skryf vinnig in voor die tyd uit hardloop!

20% discount o  your holiday stay from March - May 2024!! Dont delay....book your breakaway today!!
18/02/2024

20% discount o your holiday stay from March - May 2024!!
Dont delay....book your breakaway today!!

17/02/2024

En so het ons kinders vir die eerste keer vir TWEE volle weke in Astove 6 gaan vakansie hou...EN...More pak hulle weer die langpad aan terug Gauteng toe. Raai wat doen hierdie ouers more HEELDAG? Ons volg hulle op die 360-app... d**k nie ons kan nog gryser word nie! 😜

01/01/2024

'n GROOT dankie aan elke gas wat ons ondersteun het gedurende 2023!!

Mag 2024 vir elkeen van ons "FB Friends" geseënd wees met gesondheid, vrede, geluk en liefde!!

Groete,
Jan & Illana ♡

15/12/2023

Die GROOT fees- en vakansie seisoen het uiteindelik aangebreek! Aan elkeen van ons spesiale gaste: ry asseblief veilig en kom maak MEMORIES!!! Julle verdien hierdie vakansie en ons is dankbaar dat julle ons plekkie gekies het om dit deur te bring. Geniet elke oomblik!!

Jan & Illana ♡

You know what? We'll be attending this one ourselves - SOOOO excited!!!  Can't wait to visit our home away from home!!
22/09/2023

You know what? We'll be attending this one ourselves - SOOOO excited!!! Can't wait to visit our home away from home!!

15/09/2023

We're thinking of making a minor change; and maybe you can help?
In a holiday flat, which would you prefer: Full DSTV or Wifi with a smart tv where you can stream your own Netflix, DSTV, etc.?
Let us know :-)

Hoe lekker lyk dit, julle!!??
24/08/2023

Hoe lekker lyk dit, julle!!??

Ons hoor die weer is WONDERLIK in Uvongo!  Maar nou staan ons woonstel leeg... (op die nippertjie kansellasie).   Vir HI...
01/07/2023

Ons hoor die weer is WONDERLIK in Uvongo! Maar nou staan ons woonstel leeg... (op die nippertjie kansellasie). Vir HIERDIE Julie vakansie - joune teen slegs R550 per nag! Onmiddelik beskikbaar - sê net julle het dit op ons FB blad gesien 😁

Baie dankie aan ons gaste (tannie Cathy) vir hierdie pragtige foto van die balkon af!
13/06/2023

Baie dankie aan ons gaste (tannie Cathy) vir hierdie pragtige foto van die balkon af!

Address

Cnr Lilliecrona And Konrad Drive
Hibiscus Coast

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 6 Astove' Uvongo KZN posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 6 Astove' Uvongo KZN:

Videos

Share


Other Vacation Home Rental in Hibiscus Coast

Show All