15/09/2022
Vrydagmiddag, 30 September, skop die Innibos Buitelug Familiefees fees 15:00 af wanneer die hekke open by Kwanyoni Lodge net buite Mbombela. Kaartjies kos R100 en is vooraf te koop by Quicket. Pensionarisse betaal slegs R50 en toegang is gratis vir voorskoolse- en laerskoolkinders.
https://qkt.io/fwSXEL Vrydag Innibos Buitelug Familiefees