
12/12/2024
Ons 15 slaap selfsorg is beskikbaar hierdie naweek vanaf 13 - 15 Desember.... Die huis bied baie spasie enbestaan uit 4.5 slaapkamers, 4 badkamers, ruim patio met asemrowende seeuitsig. Huur sluit in hope parkering op die erf, wifi en hope meer..... WhatsApp 079 905 5232 om die naweek wegbreek te geniet!!