Shilo's Haven Selfsorg / Self Catering

Shilo's Haven Selfsorg / Self Catering 2 Bedroom, sleeps 4, self catering. Fully equipped and furnished. Long term and short term. Wifi. Secure parking. No pets and no sea view.
(2)

Braai area. 5 minutes drive to the beach. 10 minutes from Mossel Bay. 20 minutes from George Airport. Outdoor braai
Safe parking
5 minutes drive to the beach
Variety of restaurants within 5 kilometers and local shopping center
5 minutes from Kleinbrak and Grootbrak River
10 minutes from Mosselbay and 20 minutes from George airport

25/06/2024

Daar is opgemerk dat onsigbare pornografiese video's sonder dat hulle weet in mense se profiele gepubliseer word.
Die eienaar van die blad sien hulle nie, maar ander wel, asof dit 'n outentieke publikasie is wat jy gemaak het!
Hulle post hulle comments asof hulle jy is... Asb as so iets op my blad gebeur, stel my dadelik in kennis.
Uit respek vir ALMAL, asook my eie integriteit, distansieer ek myself van sulke publikasies.
Kopieer en plak op jou blad.
Dit is tyd dat hierdie verskynsel stop.
DANKIE.😡😡😡😡😡😡😡😡😡😡😡😡😡

28/05/2023

"GEBED VIR SUID-AFRIKA"

Almagtige God en Vader in die hemel,
Ons bid dat alle Suid-Afrikaners U Heilige Naam sal eer.
Ons bid dat alle Suid-Afrikaners U Koningskap sal erken.
Ons bid dat almal in Suid-Afrika sal doen wat U wil he, net soos wat dit ook in die hemel gedoen word.
Gee ons ook die krag, geloof, moed en ywer om U Naam in Suid-Afrika te verkondig sodat almal sal besef Wie die Ewige Koning is.
Vergewe ons waar ons skuldig is en help ons om ook ander te vergewe wat teen ons verkeerd doen.
Laat ons nie in die versoeking kom nie en beskerm ons teen die bose magte in ons land.
Die Koningskap, die Mag en die Eer behoort aan U tot in ewigheid.
Ons loof, prys en eer U daarvoor in Jesus Naam.
Amen
Andries en Marie Grobler

04/05/2023
19/02/2023

Ek het al heelweek ‘n vraag op my hart. En ek wil dit vanoggend vra. Ek hoop dat KUNSTENAARS van Suid Afrika ook hier sal comment. En as jy my wil KRUISIG, KRUISIG my!

So word Steve Hofmeyr van ‘n boot afgeskop oor hy glo rassisties is. Nou ek het al baie saam hom in sy geselsskap gewees. Veral in die Kaap, en as ek sien hoe die ander kleur mense(ek haat die woord kleur mense) hom hier love en hoe hy saam hulle foto’s neem en gesels en selfs drukkies uitdeel dan wonder ek oor hierdie MSC. Sien die taal monument is reeds net vir my ‘n p**l. So die taal monument pla my nie so baie. Maar hoeveel jare het einste Steve hulle bote vir hulle stampvol gemaak. En ek mik nie op Bobby nie, want ek like hom, hy is talentvol en awesome,maar niemand kan Steve wees.

Enige groot fees organiser gaan dit vir jou sê, hulle bel eers om te hoor of Steve beskikbaar is. Dis amper soos toe Naas vir die Bulle gespeel het, jy kies Naas om te wen. So kies elke fees Steve eers want dan wen hulle. Maar hier kom my vraag aan ander afrikaanse sangers, hoekom steek julle nie ‘n slag julle nekke uit vir een wat nog altyd sy nek uit gesteek het vir julle. Hoeveel van julle het sang kompetisies gewen met songs soos agter elke man? Hoeveel van julle smeek nie organiseerders om voor Steve te kan sing nie om net te kan sê julle het voor Steve gesing en oom dan weet julle is die fees op maksimum kapasiteit. Ek weet dit. Want ek reël self feeste en kry altyd daai vraag. Hoekom staan julle nie ‘n slag op nie.

Ek word nie betaal om die te skryf. Ek weet net boe baie Steve al gehelp het sodat ons boere kan help, en daar is nooit n prys nie. Ek weet hoeveel gestremde kinders hy help van alle rasse, ek weet hoeveel mense hy help van alle rasse, ek weet baie meer as wat JY weet!

En vir die wat Steve nie ken, leer ken sy hart. Hy is maar net volgens my ‘n baie trotse afrikaans sprekende sanger, hy is nie ‘n legende nie, legendes is mense wat dood is al, so dus gaan hy nog ‘n legende wees. Ek kan boeke skryf oor Steve, en daai boeke sal baie oë oopmaak…

Steve sê baie goed wat baie mense om braaivleisvure sê as hulle braai in afrikaans, maar last hulle by daai braai wegstap is dit asof hulle by ‘n swaaibraai was, almal se lippe is geseël. Steve sê dit, hy bly nie stil.

Dis die lewe. Ons kan nie van almal hou nie. Maar ek moet sê na Steve van die boot afgegooi is het 100de gebel om hom dadelik weer te boek, want dis maar eenkeer so, nou kan hulle met Steve op hulle poster skitter. Dankie aan die mense wat Steve boek. O en as jy die naweek by Riversdal Skou - Eg Plattelands is, gaan maak geraas saam Steve, en as jy 1 April by die grootste Heidelberg Pampoenfees is kom luister waaroor Pampoen regtig gaan…

O en dis nie Steve op die foto nie, dis een van die enigste sangers wat ek ken wat al sy optrede gekansseleer het toe Steve gecancel is. Well done Manie Jackson… Ek wonder of die Hollander al vir Elana Barkhuizen jammer gesê het met haar mooi hart.

15/01/2023
Beskikbaar vanaf 10 Januarie vir langtermyn. 2 Slaapkamer een badkamer gemeubileerde eenheid/woonstel met toegerusted ko...
12/12/2022

Beskikbaar vanaf 10 Januarie vir langtermyn. 2 Slaapkamer een badkamer gemeubileerde eenheid/woonstel met toegerusted kombuis. Gebruik eie beddegoed en handdoeke. Wifi en Netflix ingesluit. Veilige parkeering en braai area. Geleè in Tergniet tussen Grootbrakrivier en Kleinbrakrivier. Ongelukkig geen diere, ideaal vir werkende persoon. Langtermyn sluit Desember ook in. Skakel June vir meer besonderhede op 0736166364. Baie dankie🏡

Shilo's Haven is beskikbaar vir langtermyn vanaf 10 Januarie 2023. 2 Slaapkamers met een badkamer. Kombuis en leef area ...
28/11/2022

Shilo's Haven is beskikbaar vir langtermyn vanaf 10 Januarie 2023. 2 Slaapkamers met een badkamer. Kombuis en leef area gemeubileerd en alles wat nodig is in die kombuis. Wifi met Netflix, veilige parkeering en braai area. Ongelukkig geen diere. Skakel June vir meer besonderhede op 0736166364

12/11/2022

Ek wonder altyd hoe dit moet wees om seuns groot te maak wat jy gekry het en nie voor gevra het nie... Nou my pa Tewie het vir my gewys hoe dit gedoen word... Vandat ons begin geheue kry het was hy daar, vandat ons begin stront aanjaag het was hy daar, hy was by elke rugby wedstryd, hy het ons leer man wees, by het ons leer visvang, hy het ons leer rugby speel...

As iemand van my stiefpa praat dan ignoreer ek gewoonlik die gesprek, want ons ken nie 'n stiefpa nie... Ons ken liefde, pakslae op sy tyd, respek en ons PA... Ek skryf elke jaar ietsie op vadersdag vir my pa Pieter wat dood is toe ek 3 was, want mens wonder soms... Maar na ek weer vanaand my tasse gepak het om met my pa en broer te gaan visvang,het ek maar net weer besef hoe gelukkig ek is...

Dankie pa dat jy my geleer het hoe om ook 'n pa te wees soos jy...

09/10/2022
Moet nie wag nie, skakel vandag nog om teleurstelling te voorkom.
09/10/2022

Moet nie wag nie, skakel vandag nog om teleurstelling te voorkom.

Weens kanselasie, is Shilo's Haven weer beskikbaar vanaf 1 November tot 14 Desember. Kontak my vandag nog om teleurstell...
06/10/2022

Weens kanselasie, is Shilo's Haven weer beskikbaar vanaf 1 November tot 14 Desember. Kontak my vandag nog om teleurstelling te voorkom. 2 slaapkamers, 1 badkamer tenvolle toegerus en gemeubileerd in Tergniet naby Grootbrakrivier, Mosselbaai. Wifi, veilige parkeering, braai area en 5 tot 10 minute na verskeie strande. Kontak June vir meer besonderhede op 0736166364

Shilo's Haven het nog beskikbaarheid vanaf 1 tot 14 Desember. 2 Slaapkamers, een badkamer en slaap 4 mense. Veilige park...
24/09/2022

Shilo's Haven het nog beskikbaarheid vanaf 1 tot 14 Desember. 2 Slaapkamers, een badkamer en slaap 4 mense. Veilige parkering, wifi en braai area. Geleè in pragtige Tergniet naby Grootbrakrivier, Mosselbaai. 5 tot 10 minute se ry na verskeie strande. Ongelukkig geen diere en geen see uitsig. Kontak June op 0736166364 vir besprekings en tariewe. Baie dankie🌊🏝🏠

Lus om ñ paar dae af te vat in September of November? Kom kuier dan in die mooie Tergniet, Mosselbaai. Bespreek 5 dae en...
21/08/2022

Lus om ñ paar dae af te vat in September of November? Kom kuier dan in die mooie Tergniet, Mosselbaai. Bespreek 5 dae en betaal net vir 4 dae. 2 Slaapkamers, slaap 4 mense selfsorg eenheid. Kontak June vir beskikbaarheid en tariewe op 0736166364
🏠🏝🌊

Shilo's Haven het nog beskikbaarheid deur die jaar. Desember nog beskikbaar vanaf 1 tot 16de. Twee slaapkamers, een badk...
19/08/2022

Shilo's Haven het nog beskikbaarheid deur die jaar. Desember nog beskikbaar vanaf 1 tot 16de. Twee slaapkamers, een badkamer en slaap 4 mense. Wifi, braai area en veilige parkeering. Geleè in pragtige Tergniet naby Grootbrakrivier, Mosselbaai. 5 minute se ry strand toe. Ongelukkig geen diere en geen see uitsig. Kontak June op 0736166364 vir beskikbaarheid en tariewe. Baie dankie🌊🏝🏠

Shilo's Haven het nog beskikbaarheid deur die jaar. Desember nog beskikbaar vanaf 1 tot 16de. 2 Slaapkamers en slaap 4 m...
14/08/2022

Shilo's Haven het nog beskikbaarheid deur die jaar. Desember nog beskikbaar vanaf 1 tot 16de. 2 Slaapkamers en slaap 4 mense. Geleè in pragtige Tergniet naby Grootbrakrivier, Mosselbaai. Kontak June op 0736166364 vir beskikbaarheid en tariewe. Baie dankie🌊🏝🏠

30/07/2022

Shilo's Haven is ñ 2 slaapkamer selfsorg eenheid in Tergniet, Mosselbaai, tussen Grootbrak Rivier en Kleinbrak Rivier. Die eenheid slaap 4 mense en is tenvolle toegerus met alles wat mens nodig het met ñ lieflike braai area, wifi en veilige skadunet parkering. Ons is 5 to 15 minute van verskeie strande. Daar is ñ verskeidenheid van winkels en restaurante in die area. Naby die N2 en 20 minute vanaf George lughawe. Ongelukkig geen troeteldiere. Kontak June op 0736166364 / 0731259103 vir beskikbaarheid en tariewe. Baie dankie🏠🏝🌊

Bespreek nou vir die volgende skool vakansie by Shilo's Haven. Die eenheid slaap 4 mense en is geleè in Tergniet, Mossel...
15/07/2022

Bespreek nou vir die volgende skool vakansie by Shilo's Haven. Die eenheid slaap 4 mense en is geleè in Tergniet, Mosselbaai. Bespreek vir 7 nagte en betaal net vir 6 nagte. Kontak June op 0736166364 / 0731259103

Heelwat plek beskikbaar vanaf 15 Julie tot November. Shilo's Haven slaap 4 mense en is geleè in Tergniet in die pragtige...
10/07/2022

Heelwat plek beskikbaar vanaf 15 Julie tot November. Shilo's Haven slaap 4 mense en is geleè in Tergniet in die pragtige Grootbrakrivier en Kleinbrakrivier, ongeveer 15 minute van Mosselbaai af. Kontak June op 0736166364 of 0731259103 vir besprekings teen R500 per nag.

Selfsorg eenheid in Tergniet, Mosselbaai, slaap 4 mense. Nog plek beskikbaar vir Desember. Kontak June op 0736166364 of ...
10/07/2022

Selfsorg eenheid in Tergniet, Mosselbaai, slaap 4 mense. Nog plek beskikbaar vir Desember. Kontak June op 0736166364 of 0731259103

10/07/2022

Selfsorg eenheid vir 4 mense in Tergniet, Mosselbaai. Nog plek beskikbaar vir Desember. Skakel vandag nog om teleurstelling te voorkom.

01/07/2022
01/07/2022

Address

30 Seeperdjie Avenue
Tergniet
6525

Telephone

+27736166364

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shilo's Haven Selfsorg / Self Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share


Other Vacation Home Rental in Tergniet

Show All