“A day at the beach restores the soul”
#KrummelenKie #DeKelders #vakansie #holiday #braai #alwayswelcome
Hermanus in the distance, stunning day here in De Kelders. #KrummelenKie #DeKelders #vakansie #holiday #braai #alwayswelcome
#KrummelenKie #Braai #DeKelders #vakansie
Navrae en besprekings: https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/krummel-en-kie
SPASIE SPASIE SPASIE!! Lekker by die see!! Groot woonstel met eie privaat braai (“fire pit”).
Krummel & Kie is op die eienaar se perseel in die kusdorpie, De Kelders, geleë.
De Kelders vorm deel van die groter Hermanus-area aan die Wes-Kaap se suidkus. Dié dorp se prentjiemooi landskappe, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk verskeidenheid plantegroei en die feit dat dit betreklik naby Kaapstad is, maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.
Verblyf is beskikbaar in 'n eenslaapkamerwoonstel langs die hoofhuis met 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die badkamer is apart en het 'n stort.
Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n induksie-stoofplaat, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 3 en 'n TV met alle DStv-kanale. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, 'n privaat, beskutte braai-area en veilige parkeerplek vir 1 voertuig in.
Besoekers aan De Kelders kan walviskyk, hengel, geskiedkundige besienswaardighede besigtig, watersport op verskeie strande in en om die dorp beoefen, valskermsweef en gholfspeel.
Kom geniet die son en die see!
SPASIE SPASIE SPASIE!! Lekker by die see!! Groot woonstel met eie private braai/fire pit.
Krummel & Kie is op die eienaar se perseel in die kusdorpie, De Kelders, geleë.
De Kelders vorm deel van die groter Hermanus-area aan die Wes-Kaap se suidkus. Dié dorp se prentjiemooi landskappe, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk verskeidenheid plantegroei en die feit dat dit betreklik naby Kaapstad is, maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.
Verblyf is beskikbaar in 'n eenslaapkamerwoonstel langs die hoofhuis met 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die badkamer is apart en het 'n stort.
Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n induksie-stoofplaat, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 3 en 'n TV met alle DStv-kanale. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, 'n privaat, beskutte braai-area en veilige parkeerplek vir 1 voertuig in.
Besoekers aan De Kelders kan walviskyk, hengel, geskiedkundige besienswaardighede besigtig, watersport op verskeie strande in en om die dorp beoefen, valskermsweef en gholfspeel.
Loads of things to do and see in the area! Never a dull moment! #Krummelenkie
Lekker hoekie uit die wind uit. New private fire pit ready for starry late summer evenings and all day braais! Come and enjoy your holiday here with us #Krummelenkie