Die Dolfyntjie & Seemeeu

  • Home
  • Die Dolfyntjie & Seemeeu

Die Dolfyntjie & Seemeeu Selfsorg Seefront Vakansie Woonstelle
(7)

15/09/2023

Kontak gerus vir Haylene 0823034037 vir verblyf in Bayview hierdie Desember.

11/09/2023
Oestertjie is 'n splinternuwe eenheid beskikbaar. Dubbelbed met kombuis in kamer asook groot en-suite vol badkamer. Klei...
29/08/2023

Oestertjie is 'n splinternuwe eenheid beskikbaar. Dubbelbed met kombuis in kamer asook groot en-suite vol badkamer. Klein patio met ketelbraaier. Parkering voor eenheid - nie onderdak. Twee plaat gasstofie met ketel en "toaster" geskik vir gas. Yskas/vrieskas en mikrogolf. Dstv vol pakket en wifi.

31/07/2023
Lieflike sonsopkoms op die 20ste Mei 🌞🌊
20/05/2023

Lieflike sonsopkoms op die 20ste Mei 🌞🌊

Dagbreek🐬
22/03/2023

Dagbreek🐬

17/12/2022
13/09/2022

Beurtkrag hoef nie jou vakansie planne in die wiele te ry nie, elke woonstel is toegerus met 'n enkelplaat gasstofie met 'n ketel. Die ligte sal brand, televisie & dstv werk asook wifi tydens beurtkrag. 💡📺📡📱☕️🍳

12/09/2022

🐳 SPESIALE AANBIEDING 🐳
Boek 7 aande vir die prys van 6!
Geldig vir Oktober & November 2022.
Seemeeu R600 p/n en Dolfyntjie R900 p/n onderskeidelik.
Whatsapp vir beskikbare datums in Dolfyntjie & Seemeeu 0824478823.

11/09/2022

Summer heading in and things starting to sparkle...Dont miss out on our next trips and DONT FORGET to book for December.
0722555313














Wow!!! Something to go and experience when visiting the area!
22/07/2022

Wow!!! Something to go and experience when visiting the area!

12/07/2022

The 4 types of whales 🐋 you will find in Mossel Bay

*ORCA (KILLER WHALE 🐳)
The orca or killer whale is a toothed whale belonging to the oceanic dolphin family, of which it is the largest member. It is recognizable by its black-and-white patterned body.

*BRYDE’S WHALE 🐋
B. brydei gets its specific and common name from Johan Bryde, Norwegian consul to South Africa, who helped establish the first modern whaling station in the country, while B. edeni gets its specific and common names from Sir Ashley Eden, former High Commissioner of Burma (Myanmar). Sittang whale refers to the type locality of the species.

*SOUTHERN RIGHT WHALE🐋
The southern right whale is a baleen whale, one of three species classified as right whales belonging to the genus Eubalaena. Southern right whales inhabit oceans south of the Equator, between the latitudes of 20° and 60° south. In 2009 the global population was estimated to be approximately 13,600.

*HUMPBACK WHALE 🐋
The humpback whale is a species of baleen whale. It is a rorqual; a member of the family Balaenopteridae. Adults range in length from 14–17 m and weigh up to 40 metric tons. The humpback has a distinctive body shape, with long pectoral fins and a knobbly head.

23/05/2022

Dolfyntjie is beskikbaar vir die Oktober skool vakansie 30 September -9 Oktober dus 9 nagte. Kontak 0824478823 vir bespreking/ navrae.

20/05/2022

Laaste oop naweek in Dolfyntjie... bespreek nou!! Volgende oop naweek is 1 Julie 🐬
082 447 8823

06/05/2022

Bespreek by Die Dolfyntjie & Seemeeu en drink soggens 'n lekker koppie koffie buite terwyl die Dolfyne verby swem. 0824478823 Whatsapp vir enige navrae

Spasie oopgegaan in Maart/April skool vakansie! Boek nou en besoek sommer KKNK ook! 🐬
31/01/2022

Spasie oopgegaan in Maart/April skool vakansie! Boek nou en besoek sommer KKNK ook! 🐬

Ons sien baie uit na die KKNK fees hierdie jaar!
30/01/2022

Ons sien baie uit na die KKNK fees hierdie jaar!

Oudtshoorn skud ná ’n afwesigheid van twee jaar sy vere reg om feesgangers van 29 Maart tot 3 April 2022 by die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) te verwelkom. Die formaat van die fees gaan effens anders lyk en ons gaan vanjaar 'n inentingsmandaat toepas om 'n veilige fees te kan aanbied.

Besoek www.kknk.co.za vir die amptelike mediaverklaring en meer inligting.

Ons het lieflike weer in Hartenbos hierdie tyd van die jaar! Bel nou en bespreek jou wegbreek by ons 🌊
28/01/2022

Ons het lieflike weer in Hartenbos hierdie tyd van die jaar! Bel nou en bespreek jou wegbreek by ons 🌊

Ons beste weer seisoen het aangebreek! Bespreek nou om teleurstelling te voorkom 🐬
28/01/2022

Ons beste weer seisoen het aangebreek! Bespreek nou om teleurstelling te voorkom 🐬

Neem kennis asb!
19/01/2022

Neem kennis asb!

17/11/2021
18/10/2021

Opening in Die Dolfyntjie vanaf 19-28ste November. Kontak Iné op 0824478823.

28/09/2021

Verseker die stap werd!! Bonzo's Beach Cafe bly 'n gunsteling uitstappie vir ons.

14/09/2021

Blessed 🐳💙🌊

14/09/2021

Gaan loer gerus na Gooi se eerste episode, Die Dolfyntjie & Seemeeu is trots om hierin te kon deel.

Dankie vir die pragtige foto Fritz Bohme. 🐳🌊
31/08/2021

Dankie vir die pragtige foto Fritz Bohme. 🐳🌊

31/08/2021

Walvis en haar kalfie verlede week. 🐳

Address

Freddie Marais Street

Telephone

+27824478823

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Dolfyntjie & Seemeeu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Travel Agency?

Share