Lunsklip Farm

  • Home
  • Lunsklip Farm

Lunsklip Farm Holiday accommodation in a beautiful, restored stone cottage, nestled in the heart of our fynbos farm, Lunsklip. Situated 18km from Stilbaai.

Cottage consists of a double room, bathroom, and open plan kitchen/ living area.

Lekker Johnnie's Possie is reg vir die volgende gaste!
24/09/2024

Lekker Johnnie's Possie is reg vir die volgende gaste!

21/08/2024

If you snooze you will lose the chance to peek into the rich treasure trove of our indigenous vegetation that will be unlocked during 4 guided walks at the Stilbaai Fynbos Festival. Book your place now for visits to Skulpiesbaai, Pauline Bohnen and Werner Frehse Reserve and Lunsklip farm. There is very limited space available.

Loer in die reuse skatkis van ons inheemse plantegroei gedurende 4 begeleide uitstappies tydens die Stilbaai Fynbosfees. Bespreek nou jou plek vir besoeke aan Skulpiesbaai, Pauline Bohnen en Werner Frehse Reservate en Lunsklip plaas. Daar is baie beperkte plek beskikbaar.

VIR BESPREKINGS / FOR RESERVATIONS:
QUICKET: https://qkt.io/6qClN8
Algemene navrae : Maandae - Vrydae 17:00 – 19:00 : 028 754 2087
General enquiries: Monday - Friday 17:00 – 19:00 : 028 754 2087

Hulp met besprekings op Quicket by Fynbos Apteek Lizette, Diane of Danele sal met graagte help.

https://acrobat.adobe.com/id/urn:aaid:sc:EU:36aeb851-e64c-4935-a408-9236a3474c89

Attention bird enthusiasts! Our farm is currently hosting a stunning array of magnificent birds, including the Black Har...
02/08/2024

Attention bird enthusiasts! Our farm is currently hosting a stunning array of magnificent birds, including the Black Harrier and the Black-shouldered Kite. If you're lucky, you might even spot the remarkable Secretarybirds occasionally roaming our fields. Also keep an eye out for the pair of Jackal Buzzards in the nearby Eucalyptus trees.
Book your weekend at Lunsklip Farm - Lekker Johnnie Outpost. Explore our beautiful Fynbos trail and enjoy spotting these magnificent birds. In the evenings, relax by our indoor fireplace, perfect for cold nights, while keeping an ear out for the vibrant night life.
Contact Sylmanthia 072 785 2014 **********************
Aandag voëlliefhebbers! Ons plaas huisves tans 'n verskeidenheid van merkwaardige voëlspesies, insluitend die Witkruisvleivalk en die Blouvalkie. As jy gelukkig is, kan jy selfs die indrukwekkende Sekretarisvoëls af en toe in ons veld sien rond loop. Hou ook 'n oog uit vir die paar Rooiborsjakkalsvoëls in die nabygeleë Bloekombome.
Bespreek jou naweek by Plaas Lunsklip - Lekker Johnnie Outpost. Verken ons pragtige Fynbos-roete en geniet dit om hierdie indrukwekkende voëls te speur. In die aand kan jy ontspan by ons binne-vuurherd, ideaal vir die koue wintersaande, terwyl jy ore spits vir die besonderse naggeluide.

22/03/2024
Ontsnap na rustigheid in ons bekoorlike klipkothuis, slegs 18 km van die pragtige kusdorp Stilbaai.Ideaal vir diegene wa...
21/02/2024

Ontsnap na rustigheid in ons bekoorlike klipkothuis, slegs 18 km van die pragtige kusdorp Stilbaai.
Ideaal vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe.

Natuurroetes verskuil te midde van asemrowende blomrykheid, vir die avontuurlustiges wat hou van stap of draf.
Verlustig jou in die melodie van 'n diverse voëllewe met n betowerende uitsig op die Slapende Skoonheid wat deel vorm van die Langeberg-reeks.

Nog beskikbaarheid oor Maart vakansie.
Vir meer inligting kontak Sylmanthia Tel: 072 785 2014

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lunsklip Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lunsklip Farm:

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Travel Agency?

Share