
29/01/2025
Lus vir 'n avontuur? Of dalk 'n wegbreuk naweek? Of miskien bietjie 'bonding' tyd saam jou ma of dogter of vriendin?
Dan is dié naweek die perfekte geleentheid!
Join ons na die Muddy Princess Event in Stellenbosch!
Bespreek jou plek NOU! Slegs 10 Plekke Beskikbaar om die span vol te maak.
Avontuur Gids:
📍 Optel punte: Oudtshoorn, George en Hartenbos/Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
📍 Koffie Pitstop
📍 Etes: Ontbyt en aandete Ingesluit
📍 Blyplek: Groendraai, Stellenbosch
📍 Aktiwiteit: Muddy Princess
Afbetalings opsies is beskikbaar.
Enige navrae, WhatsApp ons by: 076 134 3009
ADVENTURES | FELLOWSHIP | FUN | TRAVEL