Dupagi - Selfsorg Eenheid - Hartenbos

  • Home
  • Dupagi - Selfsorg Eenheid - Hartenbos

Dupagi - Selfsorg Eenheid - Hartenbos Dupagi Self-catering Unit is in Hartenbos Heuwels geleë en bied topgehalte-verblyf in dié gewilde vakansiedorp.
(3)

Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante en net 3 km van die nuwe Hartenbos waterpark, strand en seefront af. Die akkommodasie is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis het al die nodige toebehore vir selfsorg, insluitend 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, koffie- en tee

maakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n slaapbank waarop 2 kinders gemaklik kan slaap, asook 'n TV met DStv. Daar is 'n beskutte braai-area met stoepmeubels, asook 'n klein speelgrond met swaaie en 'n glyplank. Die eenheid bied pragtige uitsigte oor Hartenbosrivier en die berge. Skakel of WhatsApp ons gerus op 0713089062 of epos ons by [email protected] vir meer inligting.

Is julle nog opsoek na laaste minuut Junie / Julie vakansie akkomodasie? Kontak ons gerus om julle opsies en wegbreek by...
10/06/2024

Is julle nog opsoek na laaste minuut Junie / Julie vakansie akkomodasie? Kontak ons gerus om julle opsies en wegbreek by Dupagi te bespreek.

Kontak of WhatsApp ons gerus op 0713089062 of epos [email protected]

https://www.facebook.com/share/p/esqTTbvodgDQNRWS/?mibextid=oFDknk
16/02/2024

https://www.facebook.com/share/p/esqTTbvodgDQNRWS/?mibextid=oFDknk

Hartenbos History! ❤️
Hartenbos was established in 1730 when a ship and her crew were stranded along the shore. A local farmer alerted the authorities of the ship’s misfortune and as
compensation, the Dutch East India Company granted him a farm, which he called Hart en Bosch (deer and bush). Later, in 1933, the South African Railways and Harbours turned this tract of land into a resort town.

Kontak ons gerus om julle wegbreek te bespreek.
10/02/2024

Kontak ons gerus om julle wegbreek te bespreek.

24/12/2023

Mag dit n Geseënde dag wees saam julle Geliefdes.

Geseënde Christus Fees & n Voorspoedige 2024

Nog n lekker uitstappie om te oorweeg. Loer gerus op hulle Facebook blad ook vir meer inligting https://m.facebook.com/s...
27/11/2023

Nog n lekker uitstappie om te oorweeg.

Loer gerus op hulle Facebook blad ook vir meer inligting
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=122153851520013475&id=61550404251631&mibextid=Nif5oz

Hier is hulle nou! Ons datums vir die hele seisoen!

Onthou kaartjies is slegs beskikbaar aanlyn by https://bit.ly/3P40Ewl

Ons sien uit om al ons vakansiegangers te verwelkom en ook al ons locals wat kom saamry!

[email protected] | https://bit.ly/3P40Ewl | 087 806 4200 (office hours only) | | | | Gardenroute | Southafrica

For those who need a small break before the heavy season rush...Herewith our dates left for November and December 2023Co...
21/11/2023

For those who need a small break before the heavy season rush...

Herewith our dates left for November and December 2023

Contact or Whatsapp us on 0713089062 to secure your booking.

Baie Sterkte aan al die Atlete wat more aan die Ironman kompetisie deelneem.
18/11/2023

Baie Sterkte aan al die Atlete wat more aan die Ironman kompetisie deelneem.

Is julle Desember vakansie in Hartenbos en opsoek na plekkies om te besoek. Loer gerus hier.https://www.visitmosselbay.c...
03/11/2023

Is julle Desember vakansie in Hartenbos en opsoek na plekkies om te besoek. Loer gerus hier.
https://www.visitmosselbay.co.za/3d-flip-book/visitors-guide/?fbclid=IwAR3Mqog4DL2hLC47P8DmvdkGIJs34ax8REl-oUjmtCfDSJzFau18cgzX9vo

© Mossel Bay Tourism Find things to do, accommodation and activities in Mossel Bay, Garden Route, South Africa Corner of Market & Church Streets, Mossel Bay, Western Cape Province, South Africa Tel: +27(0)44 691 2202 | Email: [email protected] Official Twin Cities Mossel Bay & Denpasar in B...

Nog Beskikbaar vir 2023
20/10/2023

Nog Beskikbaar vir 2023

The year is quickly drawing to an end, and availability are filling up fast. Available dates for 2023  are as follow:•6 ...
10/10/2023

The year is quickly drawing to an end, and availability are filling up fast.

Available dates for 2023 are as follow:

•6 - 10 November
•14 - 16 November
•20 November - 15 December

Give us a call on 0713089062 to book your Holiday Accommodation

Kontak ons gerus op0713089062
09/10/2023

Kontak ons gerus op
0713089062

Springgety by die Punt
31/08/2023

Springgety by die Punt

Still planning a last minute vacation in December? We can still assist 1 - 16 December 2023.Please do not hesitate to co...
28/07/2023

Still planning a last minute vacation in December?

We can still assist 1 - 16 December 2023.

Please do not hesitate to contact us for any further Information.

📞0713089062

Dupagi Selfsorg eenheid is geleë in Hartenbos Heuwels en is sowat 2 km vanaf die Hartenbos sakegebied en 3 km vanaf die ...
23/07/2023

Dupagi Selfsorg eenheid is geleë in Hartenbos Heuwels en is sowat 2 km vanaf die Hartenbos sakegebied en 3 km vanaf die Hartenbos Seefront Sentrum, Waterpark en Strand af. Die goed ingerugte eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het n dubbelbed en die ander slaapkamer het n dubbelbed uitskop bank en n bunker bed in. Die kombuis en leefarea is oop plan en Dan is daar een badkamer met n bad en stort. Ons bied ook veilige parkering vir U voertuig en gratis WiFi vir ons Gaste. Die eenheid het n MiBox TV stelsel in waarop Netflix en Disney+ gelaai is. Geen B***t Krag nie. Vir die Kleinspan is daar ook n klein klimraam op die erf. Kontak ons gerus op 0713089062 of Epos [email protected] vir meer inligting. Vriendelike Groete https://www.facebook.com/Dupagi-Selfsorg-Eenheid-Hartenbos-327418964281666/

🌼Soaking up some Winter Sun with the vibrant Summer Vibes 🌼
14/07/2023

🌼Soaking up some Winter Sun with the vibrant Summer Vibes 🌼

Is julle nog opsoek na vakansie verblyf vir die Junie/Julie vakansie? Ons het nog plek beskikbaar. Kontak of WhatsApp on...
28/05/2023

Is julle nog opsoek na vakansie verblyf vir die Junie/Julie vakansie? Ons het nog plek beskikbaar. Kontak of WhatsApp ons gerus op 0713089062 vir meer inligting en tariewe.

Address


Telephone

+27713089062

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dupagi - Selfsorg Eenheid - Hartenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dupagi - Selfsorg Eenheid - Hartenbos:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Travel Agency?

Share