Just 4x4 Adventures

  • Home
  • Just 4x4 Adventures

Just 4x4 Adventures 4x4 Guided Tour Operator & Adventure Event Management
(2)

Kom ondersteun asb hierdie fondsinsameling vir Siësta Aftreeoord. Hulle benodig die fondse.
04/03/2024

Kom ondersteun asb hierdie fondsinsameling vir Siësta Aftreeoord. Hulle benodig die fondse.

24 Feb 4x4 Driver & Recovery Training at Doringbos. Come join us for specialized training to empower you with the newest...
06/02/2024

24 Feb 4x4 Driver & Recovery Training at Doringbos. Come join us for specialized training to empower you with the newest skills & techniques in 4x4 driving, as well as recovery equipment and correct & safe recovery techniques. Bookings: Andre 0661187957

13/01/2024
Kom ry en braai saam komende Saterdag by Doringbos 4x4 Roete. Hy is nou 'n hele 22km lank.
04/01/2024

Kom ry en braai saam komende Saterdag by Doringbos 4x4 Roete. Hy is nou 'n hele 22km lank.

30/12/2023
29/12/2023

Agv die heerlike reën (40mm) wat geval het, is daar geen manier hoe ons sal kan 4x4 ry môre by Doringbos 4x4 Roete nie. Ons braai en dans gaan egter voort vanaf 17h00 môre 30 Des.

On 5 October, the Just 4x4 group left Bloemfontein for the Skeleton Coast tour,  2023! Late afternoon,  arrived at Hobas...
10/10/2023

On 5 October, the Just 4x4 group left Bloemfontein for the
Skeleton Coast tour, 2023!
Late afternoon, arrived at Hobas campsite. Just enough time, to view the splendour of the Fish river Canyon at sunset.
Day 2: Early morning breakfast at the Canyon Roadhouse…..
And later Apfelstrudel in Helmeringhausen!

Kom vier Braaidag die 23ste Sept met die bekendstelling van   "Die Vlakvark Restaurant" net langs Visarend Kampterrein. ...
15/09/2023

Kom vier Braaidag die 23ste Sept met die bekendstelling van "Die Vlakvark Restaurant" net langs Visarend Kampterrein. Vir R250 pp kan jy die Doringbos 4x4 roete kom ry en na die tyd 5 braaigeregte in ons nuwe "VLAKVARK" restaurant kom geniet. R200pp as jy nie wil 4x4 nie. Ons begin 09h30 met 4x4 en 13h00 met Braaidag.Ons is reeds gelisensieer, so jy kan iets vloeibaars op die Oewer van die Modderrivier kom geniet. Ons het net 50 plekke beskikbaar, so jy moet bespreek. Sou jy wou kamp saam met die braaidagviering en 4x4 rit, sal ons jou R100 per staanplek per nag afgee. Bespreek by Hetmarie 0823768902 of Andre 0661187957

28 Aug. Malkopbaai kampterrein, oorkant Muisbosskerm, is 'n puik kampterrein en ons groet swaar. Ons ry reg oos na Clanw...
30/08/2023

28 Aug. Malkopbaai kampterrein, oorkant Muisbosskerm, is 'n puik kampterrein en ons groet swaar. Ons ry reg oos na Clanwilliam en toe klim ons die Cedarberg tot waar ons na die Pakhuispas noord draai, rigting Nieuwoudtville. Ons laaste oorslaap by die manjefieke Papkuilsfontein. Die roete het ons verboureerd gemaak met die skouspel van blomme. Jy is bang jy mis iets, neem fotos tot die batterye pap is. Die verskeidenheid en kleure eenvoudig onbeskryflik mooi. By Papkuilsfontein wag daar nog 'n groter fees vir die oë. Ons gaan kyk net voor sononder, na hul pragtige waterval, voordat ons vir oulaas saam braai. Môre moet ons ongelukkig terug ry huis toe.

27 Aug vertrek ons verder suid vanaf Hondeklipbaai, via die Namaqua Nationale Park na Groenriviermond, waar ons binnelan...
30/08/2023

27 Aug vertrek ons verder suid vanaf Hondeklipbaai, via die Namaqua Nationale Park na Groenriviermond, waar ons binnelands draai. Ons volg 'n roete deur privaat grond (Met hul toestemming) na Kotzesrus tot waar ons op die N7, by Bitterfontein, aansluit. Hierdie roete was die mooiste wat ek hom ooit gesien het. Perfekte sonskyn dag vir blommekyk.

26 Aug ry ons vanaf Kammieskroon na Hondeklipbaai, via Grootvalleij, Soebatsfontein en Wallekraal. Ons het heerlik geëet...
28/08/2023

26 Aug ry ons vanaf Kammieskroon na Hondeklipbaai, via Grootvalleij, Soebatsfontein en Wallekraal.
Ons het heerlik geëet by die DopEnKreef Hondeklipbaai

25 Augustus, was Kamieskroon ‘n koel 12grade. Die temperatuur moet te minste 17grade wees vir die blomme om oop te gaan....
26/08/2023

25 Augustus, was Kamieskroon ‘n koel 12grade. Die temperatuur moet te minste 17grade wees vir die blomme om oop te gaan. Die blomme was min, die landskap steeds uniek.
Kamiesberg groete🌿

Blomme, blomme, blomme.  Ons oornag by Verbe Karavaanpark,Kamieskroon.
24/08/2023

Blomme, blomme, blomme.
Ons oornag by
Verbe Karavaanpark,
Kamieskroon.

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Just 4x4 Adventures posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Just 4x4 Adventures:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Travel Agency?

Share

Just 4x4 Adventures

There are very few true wilderness areas left in this world. Areas where you can enjoy the abundance and perfection of our God's creation. Areas where you can enjoy unspoilt and undeveloped nature, just as it has been for millions of years. We at Just 4x4 Adventures cater for the client who wants to experience just that. That is the reason why we are so madly in love with the two deserts in our region, namely the Namib Desert (oldest desert on our planet) and the Kalahari Desert (the longest stretch of sand in the world). In these two adjacent desert regions in Southern Africa there is an abundance of wildlife and birdlife. The areas are well-managed and protected and only limited numbers of tourists are allowed. Once you have travelled through one of these deserts and experienced the beauty and abundance it offers, you will keep coming back with your friends in tow.

A tour to Namaqualand and the Richtersveld National Park, just to the south of the Namib Desert, is one of our most popular. Our guide to that region was born and bred in Namaqualand and knows the area well. He will make this an unforgettable journey!

The name Just 4x4 Adventures is specifically chosen as our tour destinations are only negotiable by 4x4 vehicle. Only a very few privileged tourists will ever have the opportunity to travel and experience these true wilderness areas on offer.

Our knowledgeable expert guides on the ecology of these regions will guarantee you the experience of a lifetime.