
30/03/2021
Lekker jakkals nag-jag..
Ons jakkals nag- jag geleenthede vir April en Mei is nou beskikbaar. Ons jag op verskeie plase naby Pretoria en Cullinan omgewing. R700 per persoon. Maks 4 jagters per trip. Whatsapp 0729053714 vir meer inligting. Lekker dag