14/12/2024
Onthou om vandag die laaste Versnit van 2024 in Die Burger te lees!
Weltevrede Wine Estate
Kerswyne 🥂
Vonkel, brandewyn, witwyn, rooiwyn en rosé – hierdie feestyd kan jy alles en meer geniet wat jy al heeljaar op die proef wil stel. Die Kaapse Wynmeester Winnie Bowman deel haar gunstelingwyne vir hierdie tyd van die jaar.
Kindred Spirits - DiOxygin - Sugarbird - Niel Joubert Wines - Clos Malverne Wine Estate, Restaurant, Accommodation & Spa - De Grendel Wine and Restaurant - Koelenhof Wine Cellar - Springfield Estate - Survivor Wines - McGregor Winery - The Pogues Irish Whiskey -
Bestemmings 🍽
Tokara het homself die afgelope kwarteeu gevestig as ’n plek wat uitstekende wyn en olyfolie produseer, maar ook ’n plek waar besoekers heerlik kuier en hul uiteenlopende aanbiedinge geniet.
Tokara Wine & Olive Farm
Vat die pad 🚗
Die Namaqua-Weskus is een van daardie wynroetes waar jy die lekkerste vakansie kan hou, want hier kan jy ’n seevakansie met wynontdekkings kombineer. Hiermee ’n paar plekke waar jy kan gaan kuier.
Namaqua West Coast