08/02/2024
Hallo almal, hoor gou hier, Weskus Jou Lekker Ding het gearriveer as 'n 'Weskus Toerisme Raad', ons gaan nou maar as 'n maatskappy die Toerisme vir die Weskus oorvat sodat daar iets weer kan begin gebeur in die toerisme vir ons pragtige Streek!
As jy weer wonder watse 'Weskus Events' daar is, kom besoek net Weskus Jou Lekker Ding se website, en soek op die 'menu' vir 'Weskus Events' en siedaar, al die 'events' wat nog gaan gebeur in ons streek gaan daar ge-lys wees, so besoek die 'link' hieronder & lys jou 'Event' by ons, dis gratis. En die wat net die 'Events Info' soek, volg ook die skakel alles gaan daar gelys word, belowe! Loretta Diederiks (St Helena Bay Hotel), ek het sommer van die geleentheid gebruik gemaak om jou 'Wild Wild West aand' klaar daar te lys, aangesien ek en jy al hande gevat het.
"Net Lekker vibes, my vriende! Ons ken almal die gesukkel van daardie Vrydag-gevoel, wonder waar die jol hierdie naweek is? Moenie vrees nie, mede-pretsoekers! Hierdie "Weskus Events Blad" is jou eenstopwinkel om die warmste giggs & and 'Weskus Events' te ontdek, direk van die bron af – ons plaasl...