LeeuwenVaal

LeeuwenVaal Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from LeeuwenVaal, Vacation Home Rental, 24 Vaal Weg Renovaal, Viljoenskroon.
(3)

๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ๐Ÿ ๐ŸŸ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ Wow wow wow ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰ Nuwe Rekord ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ        12.71kg.       ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠWat n pragtige mooi grootte ge...
12/06/2024

๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ๐Ÿ ๐ŸŸ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰
๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ Wow wow wow ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ
๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰ Nuwe Rekord ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰
๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ 12.71kg. ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ๐ŸŽŠ
Wat n pragtige mooi grootte gevang deur Michael, 12.71kg die nuwe rekord houer van LeeuwenVaal, sjoe, baie geluk, die vorige rekord houer was sy pa gewees, karp van 11.33 kg, Nou raak die kompetisie tussen pa en seun groot.
๐Ÿ ๐ŸŒŸ๐ŸŸ๐ŸŒŸ๐Ÿ ๐ŸŒŸ๐ŸŸ๐ŸŒŸ๐Ÿ ๐ŸŒŸ

Lekker rustige atmosfeer langs die water vir visvang en ook speel met die hommeltuig, dankie Deon vir die mooie fotos, w...
22/05/2024

Lekker rustige atmosfeer langs die water vir visvang en ook speel met die hommeltuig, dankie Deon vir die mooie fotos, was lekker om jou en jou neef daar te hรช.

21/05/2024

Daar is nog beskikbare ๐••๐•’๐•ฅ๐•ฆ๐•ž'๐•ค oop, die volgende ๐••๐•’๐•ฅ๐•ฆ๐•ž is die ๐•œ๐• ๐•ž๐•–๐•Ÿ๐••๐•– ๐•Ÿ๐•’๐•จ๐•–๐•–๐•œ van die 25-26 Mei, al ons ๐•—๐• ๐•ฅ๐• ๐•ค is op facebook onder ๐•ƒ๐•–๐•–๐•ฆ๐•จ๐•–๐•Ÿ๐•๐•’๐•’๐•.

๐”น๐•’๐•š๐•– ๐••๐•’๐•Ÿ๐•œ๐•š๐•–

๐‹๐„๐„๐”๐–๐„๐๐•๐€๐€๐‹:

๐ค๐จ๐ง๐ญ๐š๐ค ๐ง๐จ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ๐ฌ:
๐…๐ซ๐จ๐ฎ๐ค๐ฃ๐ž : 066 207 6282 WhatsApp of WhatsApp oproepe
๐‰๐š๐ง๐ค๐ž : 074 926 1377 WhatsApp of WhatsApp oproepe

๐‹๐ž๐ž๐ฎ๐ฐ๐ž๐ง๐•๐š๐š๐ฅ is n nuut geboude eenheid op die ๐•๐š๐š๐ฅ๐ซ๐ข๐ฏ๐ข๐ž๐ซ.
Dit word deur ons gesin besit en bestuur.

๐‹๐ž๐ž๐ฎ๐ฐ๐ž๐ง๐•๐š๐š๐ฅ is gelee te 24 Vaal Weg ๐‘๐ž๐ง๐จ๐ฏ๐š๐š๐ฅ en is 180 km vanaf ๐‰๐จ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฌ๐›๐ฎ๐ซ๐  en 51 km vanaf ๐๐จ๐ญ๐œ๐ก๐ž๐Ÿ๐ฌ๐ญ๐ซ๐จ๐จ๐ฆ.

R 650 per nag vanaf ๐’๐จ๐ง๐๐š๐ž tot ๐ƒ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐๐š๐ž.(๐๐ฎ๐›๐ฅ๐ข๐ž๐ค๐ž ๐ฏ๐š๐ค๐š๐ง๐ฌ๐ข๐ž ๐๐š๐ž, ๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ฅ ๐ฏ๐š๐ค๐š๐ง๐ฌ๐ข๐ž, ๐ƒ๐ž๐ฌ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ vakansie tyd ๐ฎ๐ข๐ญ๐ ๐ž๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ)

R800 per nag vanaf ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ž tot ๐’๐š๐ญ๐ž๐ซ๐๐š๐ž.

Hele eenheid word ๐ฌ๐š๐š๐ฆ verhuur. Jy hoef nie te ๐๐ž๐ž๐ฅ met ๐ฏ๐ซ๐ž๐ž๐ฆ๐๐ž mense nie.

LeeuwenVaal ๐›๐ข๐ž๐ die volgende:

+- 20 ๐ซ๐ข๐ฏ๐ข๐ž๐ซ๐Ÿ๐ซ๐จ๐ง๐ญ met sement vloer

๐’๐ฅ๐š๐š๐ฉ๐ฉ๐ฅ๐ž๐ค vir 8 mense

Queen bed
Dubbelbed
2 x Enkelbeddens
2 x Stretchers

Aparte ๐ค๐จ๐ฆ๐›๐ฎ๐ข๐ฌ met die volgende:

Kettel
Broodrooster
Mikrogolfoond
Yskas
4 plaat gas stoof

Aparte ๐›๐š๐๐ค๐š๐ฆ๐ž๐ซ met die volgende:

Stort
Elektriese geyser
Toilet

Daar is ook braaiers en n boma

๐ƒ๐ข๐ž๐ซ๐ž ๐ฏ๐ซ๐ข๐ž๐ง๐๐ž๐ฅ๐ข๐ค tot op n mate. Asb. bring net die diere se eie bedjies om in te slaap.

NBโ€ผ๏ธโ€ผ๏ธโ€ผ๏ธ
Ons verkoop ๐ฒ๐ฌ en ๐ก๐จ๐ฎ๐ญ ook.

๐˜๐ฌ 4kg teen R30 per sak
๐Š๐ฅ๐ž๐ข๐ง๐ฌ๐š๐ค ๐‡๐จ๐ฎ๐ญ = R30 per sak.
๐†๐ซ๐จ๐จ๐ญ๐ฌ๐š๐ค ๐ก๐จ๐ฎ๐ญ = ๐‘100

๐‡๐ฎ๐ฎ๐ซ van ๐›๐จ๐จ๐ญ๐ฃ๐ข๐ž is ook beskikbaar teen R100 per naweek en op een ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ฐ๐š๐š๐ซ๐๐ž , die persoon moet ten alle tye die ๐ฅ๐ž๐ฐ๐ž๐ง๐ฌ๐ซ๐ž๐๐๐ž๐ซ ๐›๐š๐š๐๐ฃ๐ข๐ž ๐๐ซ๐š in die water. ๐‹๐ž๐ž๐ฎ๐ฐ๐ž๐ง๐•๐š๐š๐ฅ vat geen ๐ฏ๐ž๐ซ๐š๐ง๐ญ๐ฐ๐จ๐จ๐ซ๐๐ž๐ฅ๐ข๐ค๐ก๐ž๐ข๐ vir enige verliese ๐จ๐Ÿ ๐ฌ๐ค๐š๐๐ž nie.

๐‹๐ž๐ž๐ฎ๐ฐ๐ž๐ง๐•๐š๐š๐ฅ is a newly built unit on the ๐•๐š๐š๐ฅ ๐‘๐ข๐ฏ๐ž๐ซ.
It is owned and managed by our family

Being ๐ซ๐ž๐ง๐ญ๐ž๐ as one unit together. You don't have to ๐ฌ๐ก๐š๐ซ๐ž with other people

LeeuwenVaal is situated at 24 ๐•๐š๐š๐ฅ ๐–๐ž๐  ๐‘๐ž๐ง๐จ๐ฏ๐š๐š๐ฅ and is 180 km from ๐‰๐จ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฌ๐›๐ฎ๐ซ๐  and 51 km from ๐๐จ๐ญ๐œ๐ก๐ž๐Ÿ๐ฌ๐ญ๐ซ๐จ๐จ๐ฆ.

R 650 per night from ๐’๐ฎ๐ง๐๐š๐ฒ๐ฌ to ๐“๐ก๐ฎ๐ซ๐ฌ๐๐š๐ฒ๐ฌ. (๐ž๐ฑ๐œ๐ฅ๐ฎ๐๐ข๐ง๐  ๐ฉ๐ฎ๐›๐ฅ๐ข๐œ ๐ก๐จ๐ฅ๐ข๐๐š๐ฒ ๐๐š๐ฒ๐ฌ, ๐ฌ๐œ๐ก๐จ๐จ๐ฅ ๐ฏ๐š๐œ๐š๐ญ๐ข๐จ๐ง๐ฌ and ๐ƒ๐ž๐œ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐ก๐จ๐ฅ๐ข๐๐š๐ฒ๐ฌ )

R800 per night from ๐…๐ซ๐ข๐๐š๐ฒ๐ฌ to ๐’๐š๐ญ๐ฎ๐ซ๐๐š๐ฒ๐ฌ.

๐‹๐ž๐ž๐ฎ๐ฐ๐ž๐ง๐•๐š๐š๐ฅ offers the following:

+- 20 ๐ซ๐ข๐ฏ๐ž๐ซ๐Ÿ๐ซ๐จ๐ง๐ญ with cement floor

๐’๐ฅ๐ž๐ž๐ฉ๐ฌ 8 people

Queen bed
Double bed
2 x Single beds
2 x Strecthers

Separate ๐ค๐ข๐ญ๐œ๐ก๐ž๐ง with the following:

Kettel
Toaster
Microwave
Fridge
4-plate gas stove

Separate ๐›๐š๐ญ๐ก๐ซ๐จ๐จ๐ฆ with the following:

Shower
Electric geyser
Toilet

There are also ๐›๐ซ๐š๐š๐ข๐ž๐ซ๐ฌ and a ๐Ÿ๐ข๐ซ๐ž๐ฉ๐ข๐ญ.

๐€๐ง๐ข๐ฆ๐š๐ฅ ๐Ÿ๐ซ๐ข๐ž๐ง๐๐ฅ๐ฒ up to a point. Please bring their beds to sleep on.

NBโ€ผ๏ธโ€ผ๏ธโ€ผ๏ธ

We also sell ๐ˆ๐œ๐ž and ๐–๐จ๐จ๐!

๐ˆ๐œ๐ž 4kg for R30 p/bag
๐–๐จ๐จ๐ ๐ฌ๐ฆ๐š๐ฅ๐ฅ ๐›๐š๐  = R30 p/ bag.
๐๐ข๐  ๐›๐š๐  = ๐‘100

๐‡๐ข๐ซ๐ž of small ๐›๐จ๐š๐ญ is also available, R100 per ๐ฐ๐ž๐ž๐ค๐ž๐ง๐ on one ๐œ๐จ๐ง๐๐ข๐ญ๐ข๐จ๐ง to ๐ฐ๐ž๐š๐ซ the ๐ฅ๐ข๐Ÿ๐ž ๐ฃ๐š๐œ๐ค๐ž๐ญ at all the ๐ญ๐ข๐ฆ๐ž๐ฌ in the water, and ๐‹๐ž๐ž๐ฎ๐ฐ๐ž๐ง๐•๐š๐š๐ฅ is under no ๐œ๐จ๐ง๐๐ข๐ญ๐ข๐จ๐ง to be held ๐ซ๐ž๐ฌ๐ฉ๐จ๐ง๐ฌ๐ข๐›๐ฅ๐ž for any ๐ฅ๐จ๐ฌ๐ฌ๐ž๐ฌ.

Baie dankie aan Michael Brown en familie, dit is altyd lekker om julle by ons te hรช.En 'n nuwe rekord vir LeeuwenVaal 11...
26/03/2024

Baie dankie aan Michael Brown en familie, dit is altyd lekker om julle by ons te hรช.

En 'n nuwe rekord vir LeeuwenVaal 11.33kg karp, dankie manne en baie geluk๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

28/02/2024

LeeuwenVaal het 'n kansellasie vir die naweek van die 8ste tot 10 Maart

Die manne het hul lekker weer hulself gate uitgeniet by die waters, was lekker om jul weer hierso te hรช, Waar familie by...
27/02/2024

Die manne het hul lekker weer hulself gate uitgeniet by die waters, was lekker om jul weer hierso te hรช, Waar familie bymekaar kom en saam die lewe geniet, van ons gaste kom van Dubai af, het saam hul kinders van Potch by LeeuwenVaal gebly, lekker tyd, kosbare herinnerings

Marius en vriende, dit was lekker om julle by ons te hรช.๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰Hoop julle het julle tyd geniet by onsMarius Van Wyngaard
05/01/2024

Marius en vriende, dit was lekker om julle by ons te hรช.๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

Hoop julle het julle tyd geniet by ons

Marius Van Wyngaard

Geseรซnde nuwe jaar vir almal.Dankie aan elkeen wat ons besoek het hierdie jaar en ons eerste jaar ล„ sukses gemaak het, o...
01/01/2024

Geseรซnde nuwe jaar vir almal.

Dankie aan elkeen wat ons besoek het hierdie jaar en ons eerste jaar ล„ sukses gemaak het, ons is vir elke een van julle dankbaar en sien uit na 2024 om julle weer by ons te hรช sowel as nuwe gesigte te ontmoet.

Weer lekker vis gevang op LeeuwenVaal ๐ŸŽ‰
28/12/2023

Weer lekker vis gevang op LeeuwenVaal ๐ŸŽ‰

Ek wil net aan elkeen op ons groep sรช, n Geseรซnde Christusfees toewens, Kersfees is n tyd vir familie en goeie vriende, ...
24/12/2023

Ek wil net aan elkeen op ons groep sรช, n Geseรซnde Christusfees toewens, Kersfees is n tyd vir familie en goeie vriende, en so het ons goeie vriende geword met julle, geniet elkeen van julle jul OuKersdag en mag elkeen van julle ล„ Geseรซnde Christusfees ervaar.
van ons almal hierso by LeeuwenVaal.

Altyd ล„ plesier as familie kom kuier, dankie vir die kuier๐ŸŽ‰
19/12/2023

Altyd ล„ plesier as familie kom kuier, dankie vir die kuier๐ŸŽ‰

Baie dankie Stian en familie en vriende vir julle 3de besoek aan ons.Lekker visgevang, dankie vir julle ondersteuning
04/12/2023

Baie dankie Stian en familie en vriende vir julle 3de besoek aan ons.

Lekker visgevang, dankie vir julle ondersteuning

26/11/2023

Naand, ๐ž”๐š” vra maar namens ๐•š๐•–๐•ž๐•’๐•Ÿ๐•• anders, die ๐•ก๐•–๐•ฃ๐•ค๐• ๐• ๐•Ÿ wil weet wat gebruik ๐•›๐•ฆ๐• en ๐๐ข๐ž geure om ๐’—๐’Š๐’” te vang, as ๐–Š๐–“โ…ˆ๐“ฐ๐–Š iemamd hom kan help, sal dit baie waardeer, baie dankie

Wat n suksesvolle vangs gewees, bly jul het dit geniet
18/11/2023

Wat n suksesvolle vangs gewees, bly jul het dit geniet

Weereens 'n suksesvolle naweek, baie baie dankie Stian en manne, dit was' n voorreg om julle by ons te hรช.
06/11/2023

Weereens 'n suksesvolle naweek, baie baie dankie Stian en manne, dit was' n voorreg om julle by ons te hรช.

31/10/2023
LeeuwenVaal bied ook nou vars gebakte brood aan op sekere saterdae en vakansie dae teen R40 'n brood laat weet' n dag vo...
24/10/2023

LeeuwenVaal bied ook nou vars gebakte brood aan op sekere saterdae en vakansie dae teen R40 'n brood laat weet' n dag voor die tyd indien jy wil bestel tydens jou besoek aan ons

Baie dankie aan Deon en gesin wat ons kom besoek het.Julle was n fees. N nuwe karp rekord vir LeeuwenVaal 10.7 kg๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰
23/10/2023

Baie dankie aan Deon en gesin wat ons kom besoek het.

Julle was n fees.

N nuwe karp rekord vir LeeuwenVaal 10.7 kg๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

Hier is weer n paar mooi fotos van visse wat by LeeuwenVaal gevang is die naweek.
15/10/2023

Hier is weer n paar mooi fotos van visse wat by LeeuwenVaal gevang is die naweek.

Baie dankie aan Johan en gesin dit was baie lekker om julle te ontvang
08/10/2023

Baie dankie aan Johan en gesin dit was baie lekker om julle te ontvang

Weer 'n great naweek op LeeuwenVaal .Baie baie dankie aan Stian en familie vir julle kuier.
17/09/2023

Weer 'n great naweek op LeeuwenVaal .

Baie baie dankie aan Stian en familie vir julle kuier.

Weereens was dit 'n suksesvolle naweek gewees langs die Vaalrivier, dankie Pieter vir jou ondersteuning.
05/09/2023

Weereens was dit 'n suksesvolle naweek gewees langs die Vaalrivier, dankie Pieter vir jou ondersteuning.

Saterdag het Johan en sy seun weer 'n mooi ene uitgetrek.
30/08/2023

Saterdag het Johan en sy seun weer 'n mooi ene uitgetrek.

Address

24 Vaal Weg Renovaal
Viljoenskroon
9520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LeeuwenVaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LeeuwenVaal:

Share


Other Viljoenskroon travel agencies

Show All

You may also like