
03/11/2023
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid0XCYM8z2UrZ8B8ic3reUMePmeS3eXMgFhX2XxYZvRzE1nuboSfcXVRkyjcH5AncYUl&id=100069733586244&sfnsn=scwspwa&mibextid=6aamW6
builditbetter.co.za - Architectural & Building Plan Services
Laaste dag om in te skryf!
Benut die kans om hierdie fenomenale jaggeleentheid ter waarde van meer as R600 000 te wen deur R100-kaartjies te koop in ons gelukkige trekking. Jy mag soveel kaartjies koop as wat jy wil.
Die prys sluit in:
- Vliegtuigkaartjies vir een jagter en sy/haar metgesel vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe tot in die jagkonsessie.
- Vyf dae en ses aande se verblyf in Zambezi Delta Safaris se luukse kamp in die Coutada 11-jagkonsessie in Mosambiek, vergesel van SAJWV se president en SA JAGTER/HUNTER se redakteur. Die jag vind aan die einde van November 2023 plaas.
- Een trofee-buffelbul
- Een trofee-waterbokbul (plus nog twee waterbokbulle)
- Een trofee-rietbokram (plus nog drie rietbokramme)
- Alle kos, drank, wasgoed, verblyf en jagpermitte
- Die dienste van ’n span beroepsjagters en kamppersoneel
- Helikoptervlugte oor die moerasse
- Jagklere, die gebruik van verskeie grootkalibergewere
- ’n Videograaf se dienste
- Taksidermie dienste, insluitende trofee-uitvoerpermitte vir gejagde wild.
- ’n Artikel in die Januarie/Februarie 2024-uitgawe van SA JAGTER/HUNTER oor jou en jou metgesel se jagervaring.
NLC registrasienommer: NLC REG. NO: 00303/ 08
https://www.quicket.co.za/events/204681-sahgca-buffalo-hunt-competition-2023/?ref=link-campaign&lc=HKFBAUD1AFR&fbclid=IwAR0esBK3oIcSdLycTzo0yOyfXr1e8YVBQhDbjkgcMvgpjjZNPNoPVJ0ecwk #/