Suidkus vakansie akkomodasie

Suidkus vakansie akkomodasie Bekostigbare Vakansie blyplek

Lieflike branderuitsig tenvolle toegeruste op die strand vakansie woonstel in Amanzimtoti.4 de vloer met hysbak geriewe ...
16/03/2022

Lieflike branderuitsig tenvolle toegeruste op die strand vakansie woonstel in Amanzimtoti.
4 de vloer met hysbak geriewe
Slaap 6 mense
Dubbelbadkamers met wasmasjien geriewe.
Volle see uitsig vanuit sitkamer en hoofslaapkamer(bring n verkyker saam en aanskou die dolfyne )
Gedeeltelike see uitsig vanuit kombuis en ander slaapkamer

Braai geriewe beskikbaar
Geen diere toelaatbaar nie

100 m vanaf hoofstrand asook water wereld
winkels is n klipgooi vanaf woonstel en oor die snelweg die mall met ysskaatsbaan , tempin bowling en kinders entertaiment
Nie te ver ry afstand na Krokedilplaas , Durban hawe asook uShaka Marine world.

Koste soos volg :
Buite Seisoen R450 pd
Skoolvakansies R750 pd
Paasnaweek en Desember R1000 pd
Parkering pd R30 vir n motor en R15 per sleepwa
(parkering vir 1 motor beskikbaar binne perseel indien nog n voertuig kan ekstra parkering gereel word)

Moenie wag slegs beperkte datums nog beskikbaar vir vakansie besprekings
Kontak : Magda 0765104001 of stuur n e pos aan: [email protected] vir jul kwotasie

15/08/2021
09/01/2021

Lieflike brander uitsig see woonstel op die strand in Amamzimtoti op die 4 de vloer .
Slaap 6 mense . (2 slp , dubbel badkamer bad en stort) in sitkamer 2 slaap banke ekstra asook n wasmasjien in badkamer vir gaste se gebruik . .100 m van hoofstrand . Braai geriewe beskikbaar by woonstel .

Naby water wereld , spur en groot mall waar daar n yskaatsbaan ens is.

Magda 0765104001 of [email protected]

Datums reeds bespreek :
2-5 April 2021
21-25 April 2021
1-7 July 2021
16/12 /2021 - 03/01/2022

Address

Beach Road
Amanzimtoti

Telephone

+27765104001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suidkus vakansie akkomodasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Suidkus vakansie akkomodasie:

Share

Nearby travel agencies