Kannaland Private Nature Reserve

Kannaland Private Nature Reserve Escape the hustle and bustle of life at Kannaland Holiday Resort and Private Nature Reserve in the K GPS Coordinates
-33.872921, 20.699665
(7)

Kannaland Private Nature Reserve and Holiday Resort is situated 8km outside Barrydale on the well-known Route 62 in the Western Cape. This Klein Karoo gem has lots to offer with 10 self-catering units, a restaurant and bar, two swimming pools, putt-putt, a tennis court, farm animals and much more. The Kannaland facilities are versatile, so whether it's a family weekend away, a corporate function or a Church camp be sure to contact us for a quote.

Kannaland prag
18/10/2024

Kannaland prag

30/09/2024
23/09/2024

Trots Afrikaans

Ons eerste vye van die seisoen.  Die vrugte en neute begin ook bloeisels maak.  Die blomme in die veld begin ook nou blo...
24/08/2024

Ons eerste vye van die seisoen. Die vrugte en neute begin ook bloeisels maak. Die blomme in die veld begin ook nou blom, maar die koue maak dat hul baie laat is.

Perfect evening on Kannaland Private Nature Reserve
22/06/2024

Perfect evening on Kannaland Private Nature Reserve

Wat 'n wonderlike groep mense om saam te kuier
16/05/2024

Wat 'n wonderlike groep mense om saam te kuier

24/02/2024
Ai ons het so 'n mooi groep mense gehad die naweek.  Hulle het die natuur so geniet.
27/08/2023

Ai ons het so 'n mooi groep mense gehad die naweek. Hulle het die natuur so geniet.

Hier kuier die Kannaland ers lekker op lovers chair ❤️❤️. Hulle kom blomme kyk.
18/08/2023

Hier kuier die Kannaland ers lekker op lovers chair ❤️❤️. Hulle kom blomme kyk.

En so begin die naweek met die Klaasen groep.  Sien jul gaan lekker kuier op Kannaland.
18/08/2023

En so begin die naweek met die Klaasen groep. Sien jul gaan lekker kuier op Kannaland.

As al ons kinders so gehoorsaam en netjies is soos hierdie kinders van  Heidelberg dan weet ek ons volk sal eendag goeie...
16/08/2023

As al ons kinders so gehoorsaam en netjies is soos hierdie kinders van Heidelberg dan weet ek ons volk sal eendag goeie leiers hê. Die onderwysers was so betrokke en altyd deel van die groep. Julle is 'n goeie voorbeeld.
Dankie Carbon Environmental Education dat julle hulle hierheen gebring het. Julle doen goeie werk onder ons kinders.

Dankoord Primary school het KANNALAND die naweek besoek.  Dankie aan Ina en haar span wat so mooi na hulle gekyk het en ...
05/08/2023

Dankoord Primary school het KANNALAND die naweek besoek. Dankie aan Ina en haar span wat so mooi na hulle gekyk het en hul meer geleer het van die natuur.

Hierdie jaar gaan Kannaland se blomme so mooi wees.  Ons was geseënd met goeie reën.  Bespreek vroegtydig om teleurstell...
17/07/2023

Hierdie jaar gaan Kannaland se blomme so mooi wees. Ons was geseënd met goeie reën. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. [email protected]

Nie eens loadshedding kon die party bederf nie.
20/02/2023

Nie eens loadshedding kon die party bederf nie.

Baie geluk aan hierdie pragtige vriende van ons met hul 43ste huweliksherdenking.
19/11/2022

Baie geluk aan hierdie pragtige vriende van ons met hul 43ste huweliksherdenking.

Die mooi uit die natuur van Kannaland
25/07/2022

Die mooi uit die natuur van Kannaland

Address

Barrydale

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kannaland Private Nature Reserve posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kannaland Private Nature Reserve:

Videos

Share


Other Barrydale travel agencies

Show All