Grootvlei Cottage

Grootvlei Cottage Experience Caledon hospitality with overnight accommodation for up to four guests in Grootvlei Cottage.

Enjoy the rustic simplicity of life on this working wheat and sheep farm, where guests can take part in the everyday routine of farm life. Grootvlei Cottage is a luxurious, renovated self-catering farm cottage comfortably equipped with a large fireplace, fully equipped kitchen and two gorgeous bedrooms with white bedding and towels. Activities include bird watching, hiking, fishing, and the viewin

g of blesbok. The farm is situated 3 km from Caledon, which owes its origins to the hot water springs on the slopes of the Klein Swartberg Mountains. Within 30 minutes' drive from Grootvlei Cottage, guests can visit the charming towns of Hermanus, Botrivier and Greyton.

Een van die dae is die area weer oortrek van die pragtige Canola lande. Moenie vergeet om 'n bespreking te maak by ons p...
13/06/2022

Een van die dae is die area weer oortrek van die pragtige Canola lande. Moenie vergeet om 'n bespreking te maak by ons pragtige Grootvlei Cottage nie. Dit het 'n heerlike binnebraai/kaggel - perfek vir die winter.

Hou die blad dop vir wonderlike fotos van ons nuwe dekor in ons huisie

12/01/2022
Elizna van der Walt was ons gelukkige wenner van ons 2 nagte kompetisie. Baie geluk. Ons hoop julle sal n rustige naweek...
05/10/2017

Elizna van der Walt was ons gelukkige wenner van ons 2 nagte kompetisie. Baie geluk. Ons hoop julle sal n rustige naweek by ons pragtig kothuis he.

WEN WEN WEN!!!!  "LIKE" en "SHARE" die post asook ons blad, comment dan 3 mense se name met wie jy 'n naweek weg sal wil...
20/09/2017

WEN WEN WEN!!!! "LIKE" en "SHARE" die post asook ons blad, comment dan 3 mense se name met wie jy 'n naweek weg sal wil deel. Jy staan 'n kans om 2 aand vir 4 mense te wen. Kompetisie sluit 30 September 2017. Voorwaardes geld. Foto : Riaan van der Walt

Bespreek nou jou naweek weg in die winter om die pragtige prentjie te beleef. Grootvlei kothuis is 'n pragtige, bekostig...
10/05/2017

Bespreek nou jou naweek weg in die winter om die pragtige prentjie te beleef. Grootvlei kothuis is 'n pragtige, bekostigbare huisie in die hartjie van die Overberg met 'n heerlike kaggel vir die winter. Dis ideaal om 'n breuk van die besige stad te vat!

Kom beleef hierdie pragtige diere terwyl jy met 'n koppie koffie of glasie wyn die son agter hulle sien sak. Die perfekt...
15/02/2017

Kom beleef hierdie pragtige diere terwyl jy met 'n koppie koffie of glasie wyn die son agter hulle sien sak. Die perfekte wegbreuk saam met die familie en vriende. 'Share" asb ons page en maak die land bewus van ons oulike mooi plekkie hier in die hartjie van die Overberg.

Kom besoek die Overberg vir hierdie mooi prentjie!
10/08/2016

Kom besoek die Overberg vir hierdie mooi prentjie!

Kos vir die siel! Kom geniet die natuurskoon in die Overberg! Idiale wegbreuk vir 'n koue naweek voor die kaggel en die ...
27/07/2016

Kos vir die siel! Kom geniet die natuurskoon in die Overberg! Idiale wegbreuk vir 'n koue naweek voor die kaggel en die mooi groen lande op jou voorstoep!

11/07/2016
Opgewonde oor die mooiste tyd in die Overberg wat voorle! Boek nou vir 'n heerlike wegbreuk waar jy kan ontspan voor 'n ...
10/06/2016

Opgewonde oor die mooiste tyd in die Overberg wat voorle! Boek nou vir 'n heerlike wegbreuk waar jy kan ontspan voor 'n kaggel met die mooiste uitsig.

Prentjie mooi
04/04/2016

Prentjie mooi

Planttyd het begin!
31/03/2016

Planttyd het begin!

29/03/2016

Address

Grootvlei Farm
Caledon
7230

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grootvlei Cottage posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Grootvlei Cottage:

Share