This cottage can accommodate 2 guests and comprises a bedroom and a bathroom. The bedroom is furnished with a queen-size bed and features an en-suite bathroom fitted with a shower-over-bath, toilet and washbasin. The open-plan living area features a lounge plus Flat Screen TV and a kitchen. The kitchen is equipped with a 2-plate stove and mini oven, microwave, fridge-freezer, tea- and coffee-makin
g facilities and cutlery and crockery. The kitchen also has a breakfast bar with 2 stools. Access to free Wi-Fi is available. During loadshedding, TV, LIGHTS & WI-FI AVAILABLE! Guests have access to a free-standing braai in the backyard. Cape Town boasts many activities like Table Mountain, V&A Waterfront, Cape Gate and Two Oceans Aquarium. Please visit https://www.travelground.com/accommodation/feelhome for booking enquiries.
----------------------------------------------------------------------------
Feel@Home is 'n selfsorg kothuis in die middel van Brackenfell, Kaapstad. Dit is naby verskeie restaurante en die Hazendal Wynlandgoed. Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en het 'n toonbank met 2 stoele. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Tydens b***t krag is TV, LIGTE EN WI-FI in werking! Daar is 'n losstaande braai in die agtertuin. Kaapstad spog met aktiwiteite soos 'n besoek aan Tafelberg, die V&A Waterfront en die Two Oceans Akwarium. Kontak gerus https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/feelhome vir enige navrae of besprekings.