Maak Spore

Maak Spore Overlanding, 4x4 routes, camping, explore new places

Paar foto's van Yzerfontein road trip.
09/02/2025

Paar foto's van Yzerfontein road trip.

Maak Spore het vandag die Katbakkiespas via die Tankwa Padstal gedoen en 'n heerlike dag gehad met 'n piekniek onder die...
01/02/2025

Maak Spore het vandag die Katbakkiespas via die Tankwa Padstal gedoen en 'n heerlike dag gehad met 'n piekniek onder die bome. Ons moes die hitte trotseer, maar het mooi dinge gesien en lekker paaie gery. Baie dankie aan almal wat deel uitgemaak het van vandag se uitstappie. Ons sien julle by die volgende een!

28/01/2025

If anyone like to join us for our day trip on Saturday, please contact me via whatsapp 0741224875

14/01/2025
17/11/2024

Ons het gister Nuwe Spore gaan maak en 'n dagrit saamgestel waar ons mooi goed gesien het en ook n plek gekry het vir piekniek teen die pad.

Maak Spore het die afgelope naweek 'n "fun day" aangebied vir kliënte van Atlantic Lifting Solutions. Ons het afgeskop m...
11/11/2024

Maak Spore het die afgelope naweek 'n "fun day" aangebied vir kliënte van Atlantic Lifting Solutions. Ons het afgeskop met koffie en daarna lekker sand 4x4 gery. Dit is gevolg deur 'n ligte middagete en verdere 4x4 pret daarna. Baie dankie aan Atlantic Lifting Solutions vir die geleentheid om die "fun day" te kon aanbied. Baie dankie aan die lekker groep mense wat die dag ekstra prettig gemaak het en vir lekker aksie gesorg het.

Maak Spore is vandag betrokke by die Durbiedash MTB challenge om die "King and Queen of the Mountain" te kroon.
12/10/2024

Maak Spore is vandag betrokke by die Durbiedash MTB challenge om die "King and Queen of the Mountain" te kroon.

Maakspore het gister die Porseleinberg-roete gedoen. Die lekker reën en modder het gesorg vir baie aksie, uitdagings, en...
25/08/2024

Maakspore het gister die Porseleinberg-roete gedoen. Die lekker reën en modder het gesorg vir baie aksie, uitdagings, en planne maak deur sekere "obstacles". Wat uitgestaan het was die hulp en samewerking tussen mense wanneer daar probleme was. Wat 'n lekker dag!

09/07/2024

Een van my gunsteling watervalle wanneer die water vol is. Klink of die water kwaad is

Snow solo vandag gedoen en n paar van my gunsteling watervalle besoek.
09/07/2024

Snow solo vandag gedoen en n paar van my gunsteling watervalle besoek.

Vinnige middag wegbreek gevat terwyl die son so lekker skyn.
06/07/2024

Vinnige middag wegbreek gevat terwyl die son so lekker skyn.

02/06/2024

Night drive Outrek pad

Address

Brackenfell
Cape Town
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maak Spore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maak Spore:

Videos

Share

Category