Stoftrappers

Stoftrappers Experience true freedom and flexibilty with Stoftrappers guided self drive tours that takes you on a
(6)

Experience true freedom and flexibilty with Stoftrappers guided self drive tours that takes you on an adventure through the magnificent Southern Africa.

23/04/2023
Dag. Maats ons verkoop ons Inmarsat IsatPhone 2. Kompleet met buite antenna . Ons het nie meer nut vir die foon nie. Pry...
23/04/2023

Dag. Maats ons verkoop ons Inmarsat IsatPhone 2. Kompleet met buite antenna . Ons het nie meer nut vir die foon nie. Prys R20000. Foon en battery is nog in goeie kondisie

Fitting the superior Maxxis Razr's to Iveco Extreme Camper.
19/04/2022

Fitting the superior Maxxis Razr's to Iveco Extreme Camper.





03/03/2022

Ons toer die Richtersveld saam met Sidney en Rose Visser, met hulle Infanta 4x4 ,Inkunzi Camper.











Ons toer die Kaokoland die volgende datums. 10 dae. 21-30 Mei. R8500p/p14 Dag 18-31 Julie. R12900p/p.Kontak Mari 0826601...
02/03/2022

Ons toer die Kaokoland die volgende datums. 10 dae. 21-30 Mei. R8500p/p
14 Dag 18-31 Julie. R12900p/p.
Kontak Mari 0826601765
[email protected].
Of los jou epos adres en ons stuur vir jou meer inligting.










16/02/2022

Anton en Rina Visagie se BUL van ñ Iveco Extreme.

Baie dankie Deon, ons het lekker gekamp by julle in Vredendal.  Deon 027 213 2228
09/02/2022

Baie dankie Deon, ons het lekker gekamp by julle in Vredendal.

Deon 027 213 2228

07/02/2022

Stoftrappers en Coast 2 Coast toere, bied ń 7dag Namibië, Duine toer aan. Aus- Walvisbaai. As jy wil leer duine ry dan is die toer vir jou. Bring die familie saam, en as jy al ń gesoute sand ryer is, kom dan ook maar saam. R13500 p/p. Datum 12-18 Mei. Kontak Mari 0826601765.
[email protected]. Of los jou epos adres en ons stuur vir jou die reisplan aan.

Stoftrappers toer na Kaokoland 10 dae, ons soek die "Lonemen Stonemen",besoek Epupa valle, rooidrom,bloudrom, groendrom ...
06/02/2022

Stoftrappers toer na Kaokoland 10 dae, ons soek die "Lonemen Stonemen",besoek Epupa valle, rooidrom,bloudrom, groendrom en oranjedrom. Ry VanZyls pas, die Marienfluss en sien al die mooi van die Noord Westelike deel van Namibie. Datum 21-30 Mei. Prys R8500p/p. Kontak Mari 0826601765
[email protected]











4x4 camping tour through the Kaokoland in Kunene Region of North West NamibiaHighlights:Epupa Falls| Kunene River | Van Zyl's Pass | Marienfluss | Puros Kany...

02/02/2022

Ons maak Klippie steak langs die Weskus.

26/01/2022

Goeie wenk om water te bespaar , wanneer jy skottelgoed was.






Dawie, Madie and Daniel Botha, with their Bushlapa Ratel 4 nr 2379. His towing vechile is a Jeep Commander 5.6lt Hemi V8...
26/01/2022

Dawie, Madie and Daniel Botha, with their Bushlapa Ratel 4 nr 2379. His towing vechile is a Jeep Commander 5.6lt Hemi V8.
Great combination. Never got stuck in the thick sand of the Westcoast, and the Ratel was up to the challenge asswell.





Die "Elephant Seal", weet nie wat is die regte benaming vir hom in Afrikaans nie, sy naam is Salty. Ons was bevooreg gen...
25/01/2022

Die "Elephant Seal", weet nie wat is die regte benaming vir hom in Afrikaans nie, sy naam is Salty. Ons was bevooreg genoeg om hom op die plaas Waterval aan die Weskus te kon sien. So paar interesante feite wat Therese, eienaar van Waterval ons mee gedeel het. Salty is ń Bul(hoop ek is reg daarmee). Sy wyfie is ook iewers aan die Suid Afrikaanse kus. Salty was voorheen al opgemerk en "getag" aan die kus naby Plettenbergbaai. Die Naam Salty is aan hom gegee want hy het in die Soutrivier opgeswem. Salty kan tot 2km diep duik vir sy kos. Hulle is nie algemeen aan ons kus nie. Salty het die see gras bed sy tuiste gemaak, waar hy verhaar het. Julle sal ook sien dat van die foto's is hy meer wit van kleur, dit was vroër geneem die ander foto's is hy donker, hy het toe al klaar verhaar. Wat ons op geval het van Salty is sy mooi groot oë. Hier is ń paar foto's van hom








24/01/2022

Stoftrappers gaan Botswana Kalahari toe. Datum 7-13 Maart. Prys R6600 p/p. Kontak Mari 0826601765
[email protected] vir meer inligting.









Baie dankie Stoftrappers-familie vir 'n wonderlike Weskus Toer!  Meeste van julle se 2de en 3de toer saam ons en wat 'n ...
23/01/2022

Baie dankie Stoftrappers-familie vir 'n wonderlike Weskus Toer! Meeste van julle se 2de en 3de toer saam ons en wat 'n voorreg om julle weer saam ons te hê. Julle moet veilig reis. Baie lief vir julle en wees geseënd. Shalom Vrede vir julle.

Gaan nou lekker eet.Fryersvove, Doornbaai.
17/01/2022

Gaan nou lekker eet.
Fryersvove, Doornbaai.










Baie dankie Marco vir jou flinke diens vandag in Vanrhynsdorp met die herstel van die briekpyp.  Skakel gerus vir Marco ...
16/01/2022

Baie dankie Marco vir jou flinke diens vandag in Vanrhynsdorp met die herstel van die briekpyp. Skakel gerus vir Marco vir enige meganiese herstel aan jul voertuie.
Marco Klaase
061 078 8189

Augrabies is spectacular!
16/01/2022

Augrabies is spectacular!










Kyk wie kry ons by die Pienk Padstal... "Twee gerimpelde tieners op avontuur"😃😃
15/01/2022

Kyk wie kry ons by die Pienk Padstal... "Twee gerimpelde tieners op avontuur"😃😃




Die Oranje is in vloed, dit reën in die Kalahari, die Weskus is groen en die Richtersveld is asemrowend mooi. 14 DAG WES...
15/01/2022

Die Oranje is in vloed, dit reën in die Kalahari, die Weskus is groen en die Richtersveld is asemrowend mooi.

14 DAG WESKUS EN RICHTERSVELD TOER teen R11 600 per persoon.

10-23 Februarie 2022

Ons besoek:
Gifberg
Klawer kelders
Doornbaai
Kotzesrus
Ons kamp langs die see op die plaas Waterval.
Besoek die Namakwa Nationale Park.
Kamp by Nuwedam tussen die berge.
Ons ry 'n gedeelte van die Namakwa 4x4 eco roete.
Besoek Vioolsdrif.
Roei op die Oranje indien watervlak dit toelaat.
Kamp wild in die Richtersveld.
Laaste aand kamp by Tierhoek in die Richtersveld.

4x4 Karavaan en boswa vriendelik.

Nog net 2 plekke beskikbaar.

[email protected]
082 660 1765

Tommie Jnr
082 445 4991















Lekker koffie by 'Die Rooikar Padstal' gedrink.  So 40km buite Olifantshoek op die N14, rigting Upington.
15/01/2022

Lekker koffie by 'Die Rooikar Padstal' gedrink. So 40km buite Olifantshoek op die N14, rigting Upington.









14/01/2022

We would like to take a moment to congratulate Midstream salesman Inus Watkins. Not only has he been awarded Top Salesman for 6 months in a row, and received the most positive reviews online for the last 9 weeks, he also recently broke the record for most cars sold in a month by an individual at WeBuyCars! 👏👏👏
Thank you for your hard work and dedication, Inus! You're an inspiration to the rest of the team.

Stoftrappers Safari Tours:BOTSWANA KALAHARI PANNE TOER7-13 MaartR6 600 p/pBOTSWANA KALAHARI PANS TOUR7 -13 March 2022mar...
14/01/2022

Stoftrappers Safari Tours:
BOTSWANA KALAHARI PANNE TOER

7-13 Maart
R6 600 p/p

BOTSWANA KALAHARI PANS TOUR
7 -13 March 2022

[email protected]
082 660 1765











Stoftrappers Safari Tours  WESKUS TOER:17 - 23 Januarie (1 plek beskikbaar)9 - 15 Februarie (2 plekke beskikbaar)WEST CO...
09/01/2022

Stoftrappers Safari Tours
WESKUS TOER:
17 - 23 Januarie
(1 plek beskikbaar)

9 - 15 Februarie
(2 plekke beskikbaar)

WEST COAST TOURS:
17 - 23 January
(1 place available)

9 - 15 February
(2 places available)

Price R6600p/p

[email protected]
082 660 1765

STOFTRAPPERS 7dag Kalahari Panne Toer22 - 28 Februarie R6 600 p/pKom toer saam ons pragtige Botswana.  Vir meer inligtin...
04/01/2022

STOFTRAPPERS 7dag Kalahari Panne Toer
22 - 28 Februarie
R6 600 p/p

Kom toer saam ons pragtige Botswana. Vir meer inligting kontak
[email protected]
082 660 1765






Stoftrappers Safari Tours Weskus toerdatums:17 - 23 Januarie 20229 - 15 Februarie 2022West Coast tour dates:17 - 23 Janu...
31/12/2021

Stoftrappers Safari Tours
Weskus toerdatums:
17 - 23 Januarie 2022
9 - 15 Februarie 2022

West Coast tour dates:
17 - 23 January 2022
9 - 15 February 2022

R6 600 p/p

[email protected]
082 660 176





Address

Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stoftrappers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stoftrappers:

Videos

Share

Category

Nearby travel agencies


Other Tour Guides in Centurion

Show All