Madeliefie Leerwerk

Madeliefie Leerwerk Handgemaakte leer produkte, gemaak van 100% leer & vele liefde.

Geskenk ideesIets vir die manne...
28/11/2024

Geskenk idees

Iets vir die manne...

Kersfees PromosieBad en makeup sakkie combo Slegs geldig vanaf 26 Nov - 30 Nov
26/11/2024

Kersfees Promosie

Bad en makeup sakkie combo

Slegs geldig vanaf 26 Nov - 30 Nov

Herstel van Riempie stoelKontak ons vir enige herstel werk.
25/11/2024

Herstel van Riempie stoel

Kontak ons vir enige herstel werk.

Moenie vergeet van ons Makeup sakkie Promosie nie...1 @ R1902 @ R340Bestel vandag joune. Geldig tot 16Nov.
15/11/2024

Moenie vergeet van ons Makeup sakkie Promosie nie...

1 @ R190
2 @ R340

Bestel vandag joune. Geldig tot 16Nov.

Makeup sakkie Promosie1 x Makeup sakkie @ R1902 x Makeup sakkie @ R340Geldig vanaf 9 Nov - 15 Nov
09/11/2024

Makeup sakkie Promosie

1 x Makeup sakkie @ R190
2 x Makeup sakkie @ R340

Geldig vanaf 9 Nov - 15 Nov

Laaste dag vir die Dames beursie Promosie.Hou ons blad dop vir nog Promosies😉
08/11/2024

Laaste dag vir die Dames beursie Promosie.

Hou ons blad dop vir nog Promosies😉

Dames Beursie @ R450Begin nou al jou Kersgeskenke koop...Vanaf 1 Nov tot 8 Nov       # bederf    #2024
01/11/2024

Dames Beursie @ R450

Begin nou al jou Kersgeskenke koop...

Vanaf 1 Nov tot 8 Nov

# bederf #2024

30/10/2024
21/08/2024

Are you in the leather business? I've got all the high quality accessories to make your product come to life.

𝗦𝗛𝗢𝗣 𝗢𝗡𝗟𝗜𝗡𝗘 𝗡𝗢𝗪:
www.qualityleatheraccessories.co.za

21/08/2024

Bederf jouself met n 'stunning' geel makeup sakkie.



Slegs 1 in voorraad maar kan nog op bestelling maak😉






VROUE MAAND SPECIAL 🌸Geldig vanaf 9 Aug to 31 Aug.Koop n Malie Shopper vir slegs R750 spaar R150
09/08/2024

VROUE MAAND SPECIAL 🌸

Geldig vanaf 9 Aug to 31 Aug.

Koop n Malie Shopper vir slegs R750 spaar R150

Hou jy van travel??? Dan is hierdie slippers perfek vir in jou tas en al jou avonture.Travel slippers @ R450        loca...
05/08/2024

Hou jy van travel??? Dan is hierdie slippers perfek vir in jou tas en al jou avonture.

Travel slippers @ R450

local

Bederf jou troeteldier🐱🐶Egte leer halsbande, prys en mates op aanvraag. Kontak ons vir meer inligting.       🇿🇦
16/07/2024

Bederf jou troeteldier🐱🐶

Egte leer halsbande, prys en mates op aanvraag. Kontak ons vir meer inligting.

🇿🇦

N egte leer belt is altyd n Wenner!! Dit pas by enige uitrusting.Bestel jou egte leer vroue belt @ R200 Mans belt @ R280...
15/07/2024

N egte leer belt is altyd n Wenner!! Dit pas by enige uitrusting.

Bestel jou egte leer vroue belt @ R200
Mans belt @ R280

'n Vrou nodig altyd n nuwe handsak.Bederf jouself so bietjie... Kersfees in die winter.
11/07/2024

'n Vrou nodig altyd n nuwe handsak.Bederf jouself so bietjie... Kersfees in die winter.

Ons is baie opgewonde oor ons 'Splinter Nuwe' logo. Hier is ons 1ste pakkie met die nuwe logo.
09/07/2024

Ons is baie opgewonde oor ons 'Splinter Nuwe' logo. Hier is ons 1ste pakkie met die nuwe logo.

Address

Ceres
6835

Opening Hours

Monday 08:30 - 06:00
Tuesday 08:30 - 06:00
Wednesday 08:30 - 06:00
Thursday 08:30 - 06:00
Friday 08:30 - 06:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Madeliefie Leerwerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Madeliefie Leerwerk:

Videos

Share