![Ons laaste ME TIME Retreat in CLARENS vir die jaar is 20-23 Oktober. Kom her-ontdek jouself weer in die natuur🍀 Ons doen...](https://img5.travelagents10.com/464/936/906173834649367.jpg)
29/07/2024
Ons laaste ME TIME Retreat in CLARENS vir die jaar is 20-23 Oktober.
Kom her-ontdek jouself weer in die natuur🍀
Ons doen:
*Vision boards
*Spandeer alleentyd in die berg
* Kreatiewe kunsklas
* Spa + ontbyt by die nuwe 360 Country Hotel in Clarens.
Ons Eet baie lekr, kuier baie lekr en julle rus baie lekr.
Skakel Marlene@ 0828597915 of
Santi @ 082 4671519 of stuur n epos na [email protected]
www.clarensmanor.co.za