Milkwood Lodge 6

Milkwood Lodge 6 Milkwood Lodge 6 offers comfortable self-catering accommodation for 6 people in a 3-bedroom wooden c
(9)

11/09/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Cornel Smit, Caren van Dyk, Dirk Jacobus Kotze

...maak my hart so warm as ek 'adverteer' op een van die vakansie groepe en gaste wat al by ons was 'comment'... Dankie ...
03/09/2024

...maak my hart so warm as ek 'adverteer' op een van die vakansie groepe en gaste wat al by ons was 'comment'... Dankie Michelle!

28/08/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Ryno Steyn, Nicolene Duvenage

Ons is 'n klein gemeenskappie hier in Munster en staan saam om dinge gedoen te kry... Die brug is verfraai, die Lifesave...
24/08/2024

Ons is 'n klein gemeenskappie hier in Munster en staan saam om dinge gedoen te kry... Die brug is verfraai, die Lifesavers en skiboat club lyk ook nou weer pragtig! Reg vir ons vakansiegangers!

Afrika in Munster poele?!
18/08/2024

Afrika in Munster poele?!

18/08/2024

Altyd my favourites! Vanoggend se stappie...

03/07/2024

oh wow! Gaste wat uit was vir visvang trippie het die grotes gesien!

Kom ontspan by die see... By ons tropiese paradys huisie. Mei is pragtige weer en die walvisse begin ook hulle verskeini...
03/05/2024

Kom ontspan by die see... By ons tropiese paradys huisie. Mei is pragtige weer en die walvisse begin ook hulle verskeining maak by ons.
Milkwood Lodge 6 in Munster, KZN Suidkus, is tem volle toegerus en stapafstand van die mooiste stil strand. Ook genoeg om te doen om ons vir almal! vanaf R850pn vir 2ppl. Kontak Anneke by. 0828205577

.... Ons besprekings is skaars oop vir 2024 en Maart vakansie is amper vol!Maak seker jy kontak my vroegtydig om jou ple...
02/01/2024

.... Ons besprekings is skaars oop vir 2024 en Maart vakansie is amper vol!

Maak seker jy kontak my vroegtydig om jou plekkie vir 2024 te bespreek by Milkwood Lodge 6 in Munster, KZN Suidkus.

0828205577 Anneke

... A day on the beach! Yesterday...  With my daughter and little Abby!
19/11/2023

... A day on the beach! Yesterday... With my daughter and little Abby!

altyd lekker! Nog 'n review!
06/11/2023

altyd lekker! Nog 'n review!

darem lekker...   Lodge 6
02/10/2023

darem lekker...
Lodge 6

..always nice to get a 'review' like this!
26/09/2023

..always nice to get a 'review' like this!

17/08/2023
Ons almal soek 'n huisie by die see...Milkwood Lodge nommer 6 Milkwood Lodge 6 is in die mark.Onthou, jy koop 'n plek wa...
17/08/2023

Ons almal soek 'n huisie by die see...
Milkwood Lodge nommer 6 Milkwood Lodge 6 is in die mark.

Onthou, jy koop 'n plek wat goeie vakansie huur inkomste inbring, genoeg om jou bond en levies elke maand te dek! So 'n huisie met besigheidsinkomste!

Diegene wat regtig ernstig is kan my kontak en ek kan rental income boeke stuur, ens.

Die verkoop sluit alle meubels, 'appliances' curlery, crockery ens IN!

Dankie.
Anneke & Matt
0828205577

16/08/2023

Ons almal soek 'n huisie by die see...
Milkwood Lodge nommer 6 is in die mark.

Onthou, jy koop 'n plek wat goeie vakansie huur inkomste inbring, genoeg om jou bond en levies elke maand te dek! So 'n huisie met besigheidsinkomste!

Diegene wat regtig ernstig is kan my kontak en ek kan rental income boeke stuur, ens.

Asking price: R1.35mil. Dit sluit alle meubels ens IN!

Dankie.
Anneke & Matt
0828205577

...wow! Oulikste bederfie en mooiste boodskap van ons Honeymoon Couple wat by Milkwood Lodge 6 was! Hulle het boonop die...
05/06/2023

...wow! Oulikste bederfie en mooiste boodskap van ons Honeymoon Couple wat by Milkwood Lodge 6 was! Hulle het boonop die plekkie pragtig skoon gelos ook! Ons is mal oor sulke gaste!

Land Hermit Crab... Spotted today! Op Munster Strand.
02/04/2023

Land Hermit Crab... Spotted today! Op Munster Strand.

Milkwood Lodge 6... " Voel of ons in 'n tropiese paradys is"..."Alles wat ons nodig gehad is, was daar!""So naby aan die...
20/03/2023

Milkwood Lodge 6...
" Voel of ons in 'n tropiese paradys is"...
"Alles wat ons nodig gehad is, was daar!"
"So naby aan die mooiste strand!"
"Regtig net... Wow!"

Is sommige van ons gaste se opmerkings in ons Gaste boek.

Kom ontspan by ons met die see se gedruis in die agtergrond en die mooiste skulpe en see wat stapafstand van ons af is!

3 slaapkamers (slaap 6ppl)
Ten volle toegeruste kombuis met skottelgoed wasser
Oop plan sitkamer
Groot deck met Weber vir lekker braai
Swembad in veilige Milkwood Lodge Kompleks
Veilige onderdak parkering
Laundry in kompleks

Kontak Anneke vandag by 0828205577

02/02/2023

Vanoggend se stappie...



Today's walk... Nightingale shipwreck
15/01/2023

Today's walk... Nightingale shipwreck

Vandag se stappie...
15/01/2023

Vandag se stappie...

...morning walks on Munster Beach...Today, 30 Dec 2022
30/12/2022

...morning walks on Munster Beach...
Today, 30 Dec 2022

23/12/2022
Boek vroegtydig vir 2023!Ons besprekings is oop.0828205577 Anneke
17/12/2022

Boek vroegtydig vir 2023!
Ons besprekings is oop.
0828205577 Anneke

Mission Impossible 8 will be 2 parts.Parts of the movie are being filmed on location at Mkambathi Nature reserve and Mag...
10/12/2022

Mission Impossible 8 will be 2 parts.
Parts of the movie are being filmed on location at Mkambathi Nature reserve and Magwa Airfield on the Wild Coast.
Margate Airport is their operation base.
9 choppers here already.
Going to be a busy few weeks 🥳

We see them flying past daily, including Tom in his Orange and Black Chopper!

No words needed...
10/12/2022

No words needed...

Lunch time swim break...
08/12/2022

Lunch time swim break...

Hoera!! Ons bordjie het gekom!
08/12/2022

Hoera!! Ons bordjie het gekom!

seen at Munster Beach today!
06/12/2022

seen at Munster Beach today!

Address

Stoppel Place
Durban

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Milkwood Lodge 6 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share