Weskusplekkies

Weskusplekkies Weskusplekkies bied bekostigbare, kwaliteit verblyf al teen die Weskus op. Vir enige navrae stuur asb 'n epos aan:
[email protected]

03/01/2025
Bespreek nou al vir blom seisoen.
04/04/2023

Bespreek nou al vir blom seisoen.

Bespreek nou vir blom seisoen.Ons is sentraal geleë vir uitstappies ...
04/04/2023

Bespreek nou vir blom seisoen.
Ons is sentraal geleë vir uitstappies ...

VERW: 1GRONDVLOER SELFSORG EENHEIDDWARSKERSBOSBinne seisoen R1650 per nagBuite seisoen R1800 per nagSLAAP 63 SLAAPKAMERS...
06/03/2022

VERW: 1
GRONDVLOER SELFSORG EENHEID
DWARSKERSBOS
Binne seisoen R1650 per nag
Buite seisoen R1800 per nag
SLAAP 6
3 SLAAPKAMERS
2 BADKAMERS
LEEFAREA
EETKAMER
KOMBUIS
BINNE BRAAI
INTERNET
plus minus 140m van see
en plus minus 50m van swembad
Kontak 0790820467

SELFSORG EENHEIDVerw: 36SLAAP 4SEE UITSIGDWARSKERSBOSR1200 per nag buite seisoen.R1350 per nag binne seisoenBoonste vloe...
06/03/2022

SELFSORG EENHEID
Verw: 36
SLAAP 4
SEE UITSIG
DWARSKERSBOS
R1200 per nag buite seisoen.
R1350 per nag binne seisoen
Boonste vloer
2 slaapkamer
2 badkamer
leefarea
kombuis
binne braai
motorhuis
DSTV
Kontak: 0790820467

VERW:  9DWARSKERSBOSBESPREEK NOU VIR BLOM SEISOENSELFSORGGRONDVLOER EENHEIDSLAAP 4 tot 6R1500 per nag.Internet ingesluit...
06/03/2022

VERW: 9
DWARSKERSBOS
BESPREEK NOU VIR BLOM SEISOEN
SELFSORG
GRONDVLOER EENHEID
SLAAP 4 tot 6
R1500 per nag.
Internet ingesluit
2 slaapkamers
2 badkamers
leefarea
kombuis
binnebraai
motorhuis
Plus minus 140m van see
plus minus 60m van swembad
Kontak: 0790820467

VERW 46 DWARSKERSBOS.SELFSORG R1250 per nagSlaap 62 Badkamers2 SlaapkamersGroot balkon met braaiKombuis LeefareaMotorhui...
06/03/2022

VERW 46
DWARSKERSBOS.
SELFSORG
R1250 per nag
Slaap 6
2 Badkamers
2 Slaapkamers
Groot balkon met braai
Kombuis
Leefarea
Motorhuis
Swembad plus minus 80m van eenheid
See plus minus 170m van eenheid
Geen dstv (kan eie bring e koppel)
Geen internet.
Kontak: 079 082 0467

Kom kuier in die Weskus BLOMSEISOENAUG SEPT EN OKT 10% AFSLAGslegs watsup boodskappe met navrae asb0790820467dankie
22/05/2021

Kom kuier in die Weskus
BLOMSEISOEN
AUG SEPT EN OKT 10% AFSLAG
slegs watsup boodskappe met navrae asb
0790820467
dankie

21/05/2021

PRAGTIGE SLAAP 4 - 6 - 8 SELFSORG EENHEDE
DWARSKERSBOS WESKUS
170M VD SEE AF
kontak my gerus vir meer info.
0790820467
Weskus groete

Pragtige selfsorg eenheid (woonstel) te huur in Dwarskersbos Weskus SLAAP 4 2 SLKBADKLEEFAREA KOMBUISplus minus 120m van...
21/05/2021

Pragtige selfsorg eenheid (woonstel) te huur in Dwarskersbos Weskus SLAAP 4
2 SLK
BADK
LEEFAREA
KOMBUIS
plus minus 120m van die see af.
R1200 per nag.
ONTHOU BLOM SEISOEN LE OM DIE DRAAI....
10% afslag vir AUG SEPT en OKT 2021.
Kom geniet hierdie pragtige grondvloer eenheid en vergeet van werk.
160km van Kaapstad
100km van Lambertsbaai
50km van Paternoster en Langebaan...
skakel 0790820467 weeksdae tussen 10h00 en 15h00 om n heerlike naweek of vakansie by ons te boek.

Hallo.Ons 1 plekkie met 2 huise op 1 erf 100m vd see af is in die mark.Elke huis hetBOONSTE VLOER: GROOT LEEF AREABINNE ...
25/03/2021

Hallo.
Ons 1 plekkie met 2 huise op 1 erf 100m vd see af is in die mark.
Elke huis het
BOONSTE VLOER:
GROOT LEEF AREA
BINNE BRAAI
KOMBUIS
GRONDVLOER:
3 SLAAPKAMERS
LEEFAREA
2 BADKAMERS
DIE DUBBEL MOTORHUIS SKEI DIE 2 HUISE
GROOT BALKON BO OP DUBBEL MOTORHUIS VIR LEKKER SAAM KUIER.
PRIVAAT VERKOPE
HUISE WORD MET MEUBELS VERKOOP
R6m DWARSKERSBOS.
Vir meer info
Kontak my gerus.
0790820467

Hallo almal...Ons het pragtige plekkies vir naweke, vakansies en sommer in die week beskikbaar.PAASNAWEEK IS ONGELUKKIG ...
23/03/2021

Hallo almal...

Ons het pragtige plekkies vir naweke, vakansies en sommer in die week beskikbaar.
PAASNAWEEK IS ONGELUKKIG REEDS VOL BESPREEK.
Op elke bespreking vir Mei Junie Julie kry julle 10% afslag.
Tussen 20 Des 2021 en 4 Jan 2022 is ons ook reeds vol.
Kom geniet gou n dag of 2 voor winter toeslaan.. ons dae is lieflik!!
Onthou asb. Slegs watsup.
Naam
Van
Aantal volw
Aantal kinders
Datum in en datum uit.
Ek antwoord so gou as moontlik.
ONS PLEKKIES IS SKOON EN NETJIES
SLAAP 4, 6 OF 8.

Geen oproepe of smse of comments vir navrae nie asb. Slegs watsups.
Dankie julle.
Hoor GRAAG van jou!!
Weskus Groete
0790820467

Hallo AlmalNa COVID is ons een van die terug op WESKUSPLEKKIES met nuwe selfsorg eenhede beskikbaar!Hou die spasie dop!!...
19/10/2020

Hallo Almal

Na COVID is ons een van die terug op WESKUSPLEKKIES met nuwe selfsorg eenhede beskikbaar!

Hou die spasie dop!!!

Weskus Groete

For those who still want to join a Namaqua Flower Tour in 2020, there is still space with John Reyneke and the team at G...
07/08/2020

For those who still want to join a Namaqua Flower Tour in 2020, there is still space with John Reyneke and the team at Golf Divine.

#2020 John Reyneke

Hallo almalKom geniet die see voor winter tyd!!Ons het n paar nuwe plekkies ingeskry en het nou eenhede beskikbaar.Slegs...
06/03/2020

Hallo almal
Kom geniet die see voor winter tyd!!
Ons het n paar nuwe plekkies ingeskry en het nou eenhede beskikbaar.
Slegs watsups vir navrae asb.
Geen vrae sal onder comments beantwoord nie-dankie
Fotos en info wat verlang word sal per watsup deurgegee word
Pryse wissel van R750-R1500 per nag per eenheid.
Weskus groete

Address

Dwarskersbos
7365

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weskusplekkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Weskusplekkies:

Videos

Share

Category