Wacky West Coast Escape

Wacky West Coast Escape Wacky West Coast Escapes is home to a beautiful holiday apartment in Dwarskersbos on the West Coast of South Africa

Is dit tyd vir 'n wegbreek? Hier is die ideale plek daarvoor. Slakkepas 28 is geleƫ in die pragtige Weskus dorp Dwarsker...
24/01/2024

Is dit tyd vir 'n wegbreek? Hier is die ideale plek daarvoor. Slakkepas 28 is geleƫ in die pragtige Weskus dorp Dwarskersbos. Die eenheid is in 'n veilige kompleks en het slaapplek vir ses mense. Die prys buite seisoen is R1200 per nag vir die eenheid. Dis toegerus met alles wat nodig is om te ontspan. Daar is ook 'n gemeenskapsaal en 'n swembad in die kompleks. Dit is 150m van 'n asemrowende swemstrand af. Kontak my op Whatsapp nr 0825514332 vir besprekings.

Address

Op 'n SLAKKEPAS Complex
Dwarskersbos

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wacky West Coast Escape posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wacky West Coast Escape:

Share