Hornbill"s Nest

Hornbill"s Nest 4 Bedroom 4 bathroom holiday home, close to the beach

Awesome view vanoggend Chintsa Oos
07/07/2024

Awesome view vanoggend Chintsa Oos

🌊  Manda Best at 0848155655 for April /May 2024 specials
02/04/2024

🌊 Manda Best at 0848155655 for April /May 2024 specials

Hornbill's Nest Holiday Home🏠In Chintsa Oos - kusdorpie wat deel is van die Jikeleza Wildekus roete.🌊Verken die ongerept...
14/03/2024

Hornbill's Nest Holiday Home

🏠In Chintsa Oos - kusdorpie wat deel is van die Jikeleza Wildekus roete.
🌊Verken die ongerepte natuurskoon, lang ente stap op die strand
🌳Verskeie besienswaardighede in die omgewing,
🐟Swem, fotos neem, visvang, branderplank ry, perdry. Verskeie Wildreservate

Ten volle toegerus

Ruim lig en oop 4 slaapkamers - 4 badkamers

Hoofhuis - 2 slaapkamers - 2 badkamers (kan apart verhuur word),
Braai area, bar area, sit eetkamer, kombuis

2 slaapkamers met eie selfsorg, ingang en stoepie - kan ook apart verhuur word

Kontak 0848155655 - [email protected]
Sien ook page

Christmas MarketChintsa East22 December 2023Do not miss outContact Manda Best084 8155 655
02/11/2023

Christmas Market
Chintsa East
22 December 2023
Do not miss out
Contact Manda Best
084 8155 655

Worldcup@  tumblerWatch this space  tumblers.  mugs -shirtsKontak Manda Best084 8155 655
10/09/2023

Worldcup
@
tumbler
Watch this space
tumblers.
mugs
-shirts
Kontak Manda Best
084 8155 655

Sooo trots eie teels  n projek    and before
10/09/2023

Sooo trots eie teels

n projek
and before

28/08/2023

Branded rugby hemde
Kontak
Manda Best
084 8155 655

Hallo Suid Afrika🇿🇦Kontak Manda Best084 8155 655 vir bestelling
19/07/2023

Hallo Suid Afrika🇿🇦
Kontak Manda Best
084 8155 655 vir bestelling

Personalized  tumbler  tumbler  (tempratuur 24 uur)Kontak my 084 8155 655
10/07/2023

Personalized
tumbler
tumbler
(tempratuur 24 uur)
Kontak my 084 8155 655

08/07/2023
Rustige aand by Hornbills Nest in Chintsa Oos
07/04/2023

Rustige aand by Hornbills Nest in Chintsa Oos

Hornbill"s Nest 1 jaar terug
02/04/2023

Hornbill"s Nest 1 jaar terug

10 new items · Memory by Werner Best

Ek en Werner wil net graag baie dankie se vir al ons gaste se ondersteuning in 2022 by die Klein huisie en Hornbill"s Ne...
07/01/2023

Ek en Werner wil net graag baie dankie se vir al ons gaste se ondersteuning in 2022 by die Klein huisie en Hornbill"s Nest. Elke positiewe terugvoer en mooi boodskappe wat ons van ons gaste ontvang het. Dit het my emosioneel van blydskap gemaak en kon nie help om n traantjie te p*k. Baie dankie vir die "word of mouth. 2022 was n rolling coaster jaar maar het goed geeindig. Weereens baie dankie aan awesome gaste

Paar nuwe fotos van Hornbills Nest in Chintsa Oos geneem deur een van my gasteMy my kontak nommer is 084 8155 655
13/12/2022

Paar nuwe fotos van Hornbills Nest in Chintsa Oos geneem deur een van my gaste
My my kontak nommer is 084 8155 655

Hornbill"s Nest getting personal attention this time on the deck with the sea view
21/10/2022

Hornbill"s Nest getting personal attention this time on the deck with the sea view

BESKIKBAAR TOT 23 DESEMBER 2022Hornbill's Nest Holiday Home🏠In Chintsa Oos - kusdorpie wat deel is van die Jikeleza Wild...
05/09/2022

BESKIKBAAR TOT 23 DESEMBER 2022

Hornbill's Nest Holiday Home

🏠In Chintsa Oos - kusdorpie wat deel is van die Jikeleza Wildekus roete.
🌊Verken die ongerepte natuurskoon, lang ente stap op die strand
🌳Verskeie besienswaardighede in die omgewing,
🐟Swem, fotos neem, visvang, branderplank ry, perdry. Verskeie Wildreservate

Ten volle toegerus

Hoofhuis - 2 slaapkamers - 2 badkamers
Braai area, bar area, sit eetkamer, kombuis.

Lieflike see uitsig.

Kontak 0848155655 - [email protected]
Sien ook page

Twee "beautiful" kamers vir n heerlike wegbreek met die gedruis van die branders en om die natuurskoon van die wildekus ...
26/08/2022

Twee "beautiful" kamers vir n heerlike wegbreek met die gedruis van die branders en om die natuurskoon van die wildekus te ervaar. Ten volle toegerus. Elk met eie ingang, badkamer, kombuisie, yskas en TV. Kamers kan saam ook bespreek word. Kontak Manda Best 084 8155 655

Sien ook LekkeSlaap

VOLGEBOEK DESEMBER 2022

Hornbill's Nest Holiday Home🏠In Chintsa Oos - kusdorpie wat deel is van die Jikeleza Wildekus roete.🌊Verken die ongerept...
13/07/2022

Hornbill's Nest Holiday Home

🏠In Chintsa Oos - kusdorpie wat deel is van die Jikeleza Wildekus roete.
🌊Verken die ongerepte natuurskoon, lang ente stap op die strand
🌳Verskeie besienswaardighede in die omgewing,
🐟Swem, fotos neem, visvang, branderplank ry, perdry. Verskeie Wildreservate

Ten volle toegerus

Ruim lig en oop 4 slaapkamers - 4 badkamers

Hoofhuis - 2 slaapkamers - 2 badkamers (kan apart verhuur word),
Braai area, bar area, sit eetkamer, kombuis

2 slaapkamers met eie selfsorg, ingang en stoepie - kan ook apart verhuur word

Lieflike see uitsig.

Kontak 0848155655 - [email protected]
Sien ook page

Vol bespreek Desember 2022

Twee "beautiful" kamers vir n heerlike wegbreek met die gedruis van die branders en om die natuurskoon van die wildekus ...
20/05/2022

Twee "beautiful" kamers vir n heerlike wegbreek met die gedruis van die branders en om die natuurskoon van die wildekus te ervaar. Ten volle toegerus. Elk met eie ingang, badkamer, kombuisie, yskas en TV. Kamers kan saam ook bespreek word. Kontak Manda Best 084 8155 655

Address

East London
5275

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hornbill"s Nest posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hornbill"s Nest:

Share


Other Vacation Home Rental in East London

Show All

You may also like