25/07/2024
Mondwater Lekker Sago poeding..............
NOG NET 1 DAG OOR: PROMOSIE
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na: [email protected] of [email protected]............
1 lieter melk
kaneel stokkie
250ml sago
knippie sout
80ml suiker
4 eiers geskei
250ml strooisuiker
5ml vanielje
30ml appelkooskonfyt
Kook die melk met die kaneel stokkie in
Gooi die sago by en kook tot deurskynend.
Dit kan so 20min vat
Gooi die sout en suiker by
Roer die eiergele by.
Gooi in gesmeerde oondvastebak
Skep die appelkooskonfyt bo-oor
Klits die eierwitte styf en klits die strooisuiker by dan die vanielje
Sit bo-op die poeding.
Bak vir ongeveer 45min by voorverhitte oond van 160 grade celcius
Bedien met ekstra appelkooskonfyt, vla of room en roomys
Indien jy nie van appelkooskonfyt hou nie gooi ektra kaneel en neutmuskaat op.
Bron: Liplekker Resepte.