Bay Haven, Gansbaai, Western Cape, South Africa

Bay Haven, Gansbaai, Western Cape, South Africa Bay Haven is ’n ruim selfsorgeenheid in Perlemoenbaai, Gansbaai. Die eenheid bied luukse slaapplek aan 4 gaste.
(4)

04/07/2024
07/06/2024

A Fantastic special price only for a few weeks!!!! Come and experience the wonder of the whales so close to us @ R1150 per night. Cosy Self catering accommodation for 4 people = only R287.50 per person!!! Contact me on 0824168277 to check availability.

14/10/2023

Literally on our doorstep. Contact me for a special price in October and November. We are less than 500m from where these beauties play all day!

27/09/2022

Last minute booking special valid until 30 November 2022 @ R850 per night for 4 people (R212,50 per person). We are still seeing whales every day but they are leaving soon - so don't miss this opportunity!

Ons is so bederf om elke dag te sien hoe spring die Southern Right Whales 🐳🐳🐳 (Suidelike Noorkapper Walvisse)🐳🐳🐳 uit die...
22/08/2022

Ons is so bederf om elke dag te sien hoe spring die Southern Right Whales 🐳🐳🐳 (Suidelike Noorkapper Walvisse)🐳🐳🐳 uit die water en baljaar uitbundig! Tot en met einde Oktober, bied ons 'n baie spesiale aanbod aan @ R1000 per nag (maksimum 4 mense) by ons 2 slaapkamer privaat, selfsorg eenheid. Die see is 5 minute stapafstand. Ons is 48km van Hermanus en 150km van Kaapstad Lughawe. Kontak +27 82 416 8277 om beskikbaarheid na te gaan.

🐳🐳🐳 En hulle is HIER!!!!!!     Die grootste - letterlik - en mees wonderlike gebeurtenis op die kalender van die Walvisk...
02/06/2022

🐳🐳🐳 En hulle is HIER!!!!!! Die grootste - letterlik - en mees wonderlike gebeurtenis op die kalender van die Walviskus is die koms van die Southern Right walvisse. Gewoonlik word hulle later verwag om te kom geboorte gee in ons koue water maar daar is reeds walvisse opgemerk. Stapafstand en hoorafstand van Bay Haven, selfsorg gastehuis kan jy hierdie beleef!

50% Afslag Warm Winter Spesiale Aanbod!     *@ R1000 per nag - slaap maksimum 4.    *Selfsorgeenheid.*Geldig vir die vol...
26/05/2022

50% Afslag Warm Winter Spesiale Aanbod!

*@ R1000 per nag - slaap maksimum 4.
*Selfsorgeenheid.
*Geldig vir die volgende 2 maande met 'n minimum verblyf van 3 nagte.

Kom beleef die snoesigheid van Kaapse reΓ«n en die afwagting vir die aankoms van die Southern Right Walvisse. Walvistyd is van Julie tot einde November en Gansbaai is een van die heel beste plekke (en bes bewaarde geheime). Stil vissersdorp sonder massas mense maar met heerlike restaurante.

Lieflike sonsondergange - sielskos!

06/04/2022
06/04/2022
05/04/2022

Address

3 Rietgans Street, Perlemoenbaai
Gansbaai
7220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bay Haven, Gansbaai, Western Cape, South Africa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Nearby travel agencies


Other Vacation Home Rental in Gansbaai

Show All