Elke Aand

Elke Aand Caravan with bungalow to rent in Gansbaai Caravan Park. Caravan with bungalow / wooden house. Own bathroom. Well equipped kitchen (no oven). Rates December 2014.

Tv with the normal channels (no dstv) Braai area outside. Lovely view of the sea and harbour. Sleep max. 6 people, 4 comfortably. R300 for 2 people, R400 for 4 people. R50 per extra person.

'n Beter 'view' van die bank af sal jy nie sommer kry nie!
16/11/2022

'n Beter 'view' van die bank af sal jy nie sommer kry nie!

17/04/2021
12/06/2019
Stunning uitsig!
03/06/2019

Stunning uitsig!

31/10/2018
Die sonsondergang vanaf Elke Aand vanaand. Dankie Irene vir die foto!
12/10/2018

Die sonsondergang vanaf Elke Aand vanaand. Dankie Irene vir die foto!

18/09/2017

A.g.v 'n kansellasie is Elke Aand die langnaweek beskikbaar. Inbox of whatsapp my vir besonderhede 082 896 8203

09/01/2017
07/11/2015

Die jaar kom nou vinnig na 'n einde toe. Al die naweke vir die res van die jaar is ongelukkig vol bespreek en dan vanaf die 9de Desember tot die 18de Januarie is die huisie reeds uitverhuur. Beplan maar solank vroegtydig jul wegbreek naweke vir volgende jaar.

11/09/2015

Daar is nog net 7 naweke van die jaar wat nog nie bespreek is nie. So kontak my maar so gou as moontlik om te bespreek.

25/08/2015

Huisie nog beskikbaar vir die komende naweek.

30/07/2015

Dis een van die dae weer somer, so begin maar solank naweke by die see beplan en bespreek. Huisie is reeds 11 Desember tot 18 Januarie vol bespreek.

Address

Gansbaai Karavaanpark
Gansbaai
7220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elke Aand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elke Aand:

Share