Hartenbos Vakansie Plekke

Hartenbos Vakansie Plekke Hartenbos Vakansie Plekke
Kom span uit in Hartenbos en bederf jou gesin met ‘n welverdiende ruskans. Merinda 083 503 5430
(30)

Verskeidenheid van vakansieplekke beskikbaar teen bekostigbare tariewe en waarde vir geld. Hartenbos Vakansie Plekke - Whatsapp 083 503 5430

Hartenbos Vakansie Plekke bied bekostigbare akkommodasie vir paartjies en groter groepe in Hartenbos en omgewing (Mosselbaai, Hartenbos, Diaz, Danabaai, Stilbaai, Grootbrak, Kleinbrak, Glentana, George & Wildernis)
Daar is verskeie opsies om van te kies en o

ns databasis met beskikbare vakansie akkommodasie groei daagliks. Verblyf
‘n Verskeidenheid van Selfsorg, Bed-en-ontbyt en kamplekke - eenhede, woonstelle, tuinwoonstelle, kothuise en vakansiewonings en strandhuise. Nou het jy ‘n eenstop-plek waar jy vakansie verblyf kan soek teen bekostigbare tariewe. Addisionele dienste
Vervoer van en na George lughawe

Meer oor Hartenbos
Hartenbos is een van die gewildste vakansiebestemmings in die Tuinroete van Suid-Afrika. Sowat 40km van die naaste lughawe (George). Die ryk kulturele erfenis, idilliese ligging en wye verskeidenheid aktiwiteite vir oud en jonk maak Hartenbos die natuurlike keuse vir ‘n seevakansie. Die nuwe Hartenbos Seefront-kompleks bied 'n pretpark, waterpark en avontuurgolf met ure se vermaak vir oud en jonk; asook restourante, winkels en 'n verhitte binnenshuise swembad.

🌊 HARTENBOS HUIS VIR 6 TOT 8 PERSONE 🌊🏡 !!! BESKIKBAAR OOR KERSFEES TOT 26 DESEMBER!!! 🏡  🚶‍♂️ Net 12 minute se stap na ...
09/12/2024

🌊 HARTENBOS HUIS VIR 6 TOT 8 PERSONE 🌊
🏡 !!! BESKIKBAAR OOR KERSFEES TOT 26 DESEMBER!!! 🏡
🚶‍♂️ Net 12 minute se stap na Hartenbos ATKV Seefront! 🚶‍♀️
📲 Whatsapp vir besprekings en navrae:
083 503 5430
🛏️ 3 Slaapkamers / 2 Badkamers
Akkommodeer tot 8 persone
Hoofslaapkamer: Koninggrootte bed en en-suite badkamer (stort, wasbak, toilet)
2de slaapkamer: 3 enkelbeddens
3de slaapkamer: 3 enkelbeddens
2de badkamer: 2 wasbakke, bad, stort, toilet
🏡 Oopplan Sit- en Eetkamer & Kombuis:
Kombuis baie goed toegerus: Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër
Braai-areas: Binne kuierarea met ingeboude braai en ‘n buitebraai vir lekker familie- en vriendskapsaamtrekke.
TV met DStv (Geen Wi-Fi)
1 Onder dak parkeerplek en addisionele parkering vir 2de voertuig of sleepwaentjie.
Veiligheid: Mure, palisades en alarmstelsel.
Hartenbos is die perfekte bestemming met sy pragtige strande, staproetes, waterpark, warmwaterswembad, en ‘n verskeidenheid van uitstekende restaurante. Of jy nou die natuur wil verken, die see wil geniet, of net wil ontspan – hierdie huis is die ideale basis vir jou droomvakansie.
🌟 Bespreek nou en maak hierdie Kersfees en Nuwejaar onvergeetlik! 🌟
Geen rook binne die huis nie

🌊 HARTENBOS BULHOEK HUIS - JOU IDEALE SEE VAKANSIE! 🌊🏡 BESKIKBAAR DESEMBER/JANUARIE – ALLE DATUMS! 🏡OPPI-NIPPERTJIE BEKO...
05/12/2024

🌊 HARTENBOS BULHOEK HUIS - JOU IDEALE SEE VAKANSIE! 🌊
🏡 BESKIKBAAR DESEMBER/JANUARIE – ALLE DATUMS! 🏡
OPPI-NIPPERTJIE BEKOSTIGBARE AANBOD IN DIE HART VAN HARTENBOS
🚶‍♂️ Net 12 minute se stap na Hartenbos ATKV Seefront! 🚶‍♀️
🌟 Hartenbos Bulhoek Huis - 3 Slaapkamers / 2 Badkamers
🛏️ Akkommodeer tot 8 persone
Hoofslaapkamer: Koninggrootte bed en en-suite badkamer (stort, wasbak, toilet)
2de slaapkamer: 3 enkelbeddens
3de slaapkamer: 3 enkelbeddens
2de badkamer: 2 wasbakke, bad, stort, toilet
🏡 Oopplan Sit- en Eetkamer & Kombuis:
Kombuis baie goed toegerus: Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër
Braai-areas: Binne kuierarea met ingeboude braai en ‘n buitebraai vir lekker familie- en vriendskapsaamtrekke.
TV met DStv (Geen Wi-Fi)
1 Onder dak parkeerplek en addisionele parkering vir 2de voertuig of sleepwaentjie.
Veiligheid: Mure, palisades en alarmstelsel.
Hartenbos is die perfekte bestemming met sy pragtige strande, staproetes, waterpark, warmwaterswembad, en ‘n verskeidenheid van uitstekende restaurante. Of jy nou die natuur wil verken, die see wil geniet, of net wil ontspan – hierdie huis is die ideale basis vir jou droomvakansie.
🌟 Bespreek nou en maak hierdie Kersfees en Nuwejaar onvergeetlik! 🌟
📲 Whatsapp vir besprekings en navrae:
+27 83 503 5430
Geen rook binne die huis nie

🌊 MOSSELBAAI: DIAZ STRAND - 6 PERSONE - 180 GRADE ONBELEMMERDE SEE-UITSIG MET DIREKTE STRANDTOEGANG 🌊Beperkte beskikbaar...
03/12/2024

🌊 MOSSELBAAI: DIAZ STRAND - 6 PERSONE - 180 GRADE ONBELEMMERDE SEE-UITSIG MET DIREKTE STRANDTOEGANG 🌊
Beperkte beskikbaarheid teen LAASTE MINUUT tariewe!
BESKIKBAAR:
✅ DESEMBER: 3 - 21 Desember 2024
✅ JANUARIE: Vanaf 4 Januarie 2025
🚫⛔❌ VOL BESPREEK: 21 Desember - 4 Januarie 2025 🚫⛔❌

🏖️ JOU HUIS WEG VAN HUIS OP DIAZ STRAND! 🏖️
Ontsnap na die asemrowende Diaz Strand en beleef 'n luukse verblyf by Pansy Cove – jou ideale vakansieparadys! Hierdie moderne 4de-vloer woonstel bied 'n 180 grade see-uitsig vanaf die groot glasmuur-balkon, perfek vir sundowners met 'n gasbraai en ontspanningsstoele.

Met direkte strandtoegang, is jy binne stapafstand van restaurante, winkels, en die opwindende Diaz Waterpark! Geniet die gerieflikhede van 'n veilige kompleks wat 'n swembad, sportsentrum, en braaigeriewe insluit.

Pansy Cove se kenmerke:
Krag ingesluit
Tandem onderdakparkering (max 2 voertuie of een voertuig en sleepwaentjie)
Onbeperkte Wi-Fi (perfek vir streaming!)
Smart TV
DSTV Easyview
Linne en handdoeke word voorsien & vervang elke 5-7 nagte
Skoonmaak- en linnefooi ingesluit
2 stelle remotes en sleutels
Geen lugversorging, slegs dakwaaiers en vensters
Gas vir gasbraai ingesluit + backup bottel
Krag back-up slegs vir hysbak en hekke
Ten volle toegeruste sportsentrum
Bring eie rakette en b***e vir muurbal saam
Bring eie swemhandoeke
Geen daaglikse skoonmaakdienste nie (maar huiswerker kan teen R300 per dag gereël word)
Veiligheid: sekuriteitskamera's oor die perseel

‘n Onverbeterlike Geleentheid vir ‘n Luukse Vakansie!
Beperkte beskikbaarheid teen LAASTE MINUUT tariewe!

📲 Bespreek Nou of Vra Meer Inligting:
Whatsapp Merinda: 083 503 5430

Moet nie hierdie geleentheid misloop nie – bespreek vandag nog!

01/12/2024

LUUKS! 300m van Diazstrand
4 persone DES/JAN (Alle datums)
W/app 083 503 5430

OPPI-NIPPERTJIE BEKOSTIGBARE AANBOD IN DIE HART VAN HARTENBOS  🚶‍♂️ Net 12 minute se stap na Hartenbos ATKV Seefront! 🚶‍...
01/12/2024

OPPI-NIPPERTJIE BEKOSTIGBARE AANBOD IN DIE HART VAN HARTENBOS
🚶‍♂️ Net 12 minute se stap na Hartenbos ATKV Seefront! 🚶‍♀️
🌊 HARTENBOS BULHOEK HUIS - JOU IDEALE SEE VAKANSIE! 🌊
Hartenbos, die Afrikaanse Mekka van Suid-Afrika, bied die perfekte seevakansie vir jou en jou gesin of vriende. Hierdie dorpie is die hart van die Tuinroete, met alles wat jy nodig het vir ‘n onvergeetlike vakansie – van uitgestrekte strande tot opwindende aktiwiteite!

🏡 BESKIKBAAR DESEMBER/JANUARIE – ALLE DATUMS! 🏡
MINIMUM BESPREKING OOR KERSFEES EN NUWE JAAR IS 14 NAGTE. Korter besprekings sal buite die piektyd aanvaar word.

🌟 Hartenbos Bulhoek Huis - 3 Slaapkamers / 2 Badkamers
🛏️ Akkommodeer tot 8 persone

Hoofslaapkamer: Koninggrootte bed en en-suite badkamer (stort, wasbak, toilet)
2de slaapkamer: 3 enkelbeddens
3de slaapkamer: 3 enkelbeddens
2de badkamer: 2 wasbakke, bad, stort, toilet
🏡 Oopplan Sit- en Eetkamer & Kombuis:

Kombuis baie goed toegerus: Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër
Braai-areas: Binne kuierarea met ingeboude braai en ‘n buitebraai vir lekker familie- en vriendskapsaamtrekke.
TV met DStv (Geen Wi-Fi)
1 Onder dak parkeerplek en addisionele parkering vir 2de voertuig of sleepwaentjie.
Veiligheid: Mure, palisades en alarmstelsel.

Hartenbos is die perfekte bestemming met sy pragtige strande, staproetes, waterpark, warmwaterswembad, en ‘n verskeidenheid van uitstekende restaurante. Of jy nou die natuur wil verken, die see wil geniet, of net wil ontspan – hierdie huis is die ideale basis vir jou droomvakansie.

🌟 Bespreek nou en maak hierdie Kersfees en Nuwejaar onvergeetlik! 🌟

📲 Whatsapp vir besprekings en navrae:
+27 83 503 5430

Geen rook binne die huis nie

BESKIKBAAR VIR BEPERKTE DATUMS - KERSFEES & NUWEJAAR VAKANSIE! 🎄MOSSELBAAI NUUT!!! ALOE RIDGE (ISLAND VIEW) BESKIKBARE D...
29/11/2024

BESKIKBAAR VIR BEPERKTE DATUMS - KERSFEES & NUWEJAAR VAKANSIE! 🎄
MOSSELBAAI NUUT!!! ALOE RIDGE (ISLAND VIEW)
BESKIKBARE DATUMS:
✅ 13 Desember tot 18 Desember - 4 persone
✅ 27 Desember tot 12 Januarie - 4 persone
✅ 30 Desember tot 10 Januarie - 4 persone

Wil jy ontsnap na 'n rustige, asemrowende bestemming vir hierdie Kersfees en Nuwejaar? Aloe Ridge, geleë in Island View, bied die perfekte toevlugsoord – net 'n klipgooi van die Langeberg Mall en maklik bereikbaar vanaf die N2 hoofweg.

🌿 JOU EIE OORD WEG VAN DIE GEWOEL! 🌿
Aloe Ridge is die ideale plek om weg te kom na 'n dag op die strand en rustig terug te keer na jou private toevlugsoord. Slaan 'n vuurtjie bymekaar, sit op jou stoep en staar in die verte terwyl jy jou energie-herlaai. Hier kan jou gesin mekaar weer herontdek en kan jy werklik rus vir jou siel vind.

🌞 Ontspan en geniet die rustige atmosfeer! 🌞
Aloe Ridge is perfek geleë tussen die gewilde Hartenbos (4.6km) en Diaz (3.2km) strande, en bied die ideale balans van rustigheid en gerief. Elke kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, ‘n goed toegeruste kombuis en ‘n leefarea. Die eerste slaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede 2 enkelbeddens. Alle linne word voorsien. Die badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het alles wat jy nodig het: ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het ‘n slaapbank en TV met sekere DStv-kanale en ook Wifi.

Stel jou voor – ‘n onderdakpatio met ingeboude braaigeriewe, en veilige parkeerplek beskikbaar binne die kompleks.

BESKIKBAARHEID IS BEPERK, so moenie wag nie – kom herlaai jou energie sodat jy weer verkwik is vir 2025!

📲 Bespreek jou Kers/Nuwejaar vakansie nou:
Whatsapp Merinda: 083 503 5430

Maak hierdie vakansie iets besonders! 🌟

🌊 MOSSELBAAI: DIAZ STRAND - 6 persone - 180 grade see-uitsigBESKIKBAAR DESEMBER/JANUARIE (ALLE DATUMS!) 🌊14 nagte bespre...
28/11/2024

🌊 MOSSELBAAI: DIAZ STRAND - 6 persone - 180 grade see-uitsig
BESKIKBAAR DESEMBER/JANUARIE (ALLE DATUMS!) 🌊
14 nagte besprekings – korter verblyf sal oorweeg word, maar langer besprekings sal voorkeur geniet.

🏖️ Jou Huis Weg van Huis op Diaz Strand! 🏖️
Ontsnap na die pragtige Diaz Strand en geniet ‘n ontspanne verblyf by Pansy Cove, waar moderne gerief en kusbekoring ontmoet. Met direkte strandtoegang is hierdie gewilde plek binne stapafstand van restaurante, winkels en die opwindende Diaz Waterpark.

🌅 Donax 7 - ‘n Stukkie Paradys!
Hierdie ruim 4de-vloer woonstel bied ononderbroke panoramiese see-uitsigte vanaf sy groot, glasmuur balkon, ‘n gasbraai en ontspanningsstoele vir die perfekte sundowner ervaring.

Met 3 ruim slaapkamers, elkeen met en-suite badkamers, en ‘n volledig toegeruste kombuis, is Pansy Cove die ideale plek vir ‘n familiewegbreek of ‘n luukse Kersfees- en Nuwejaar-ontspanning. Dit bied ook ‘n tandem onderdak parkeerplek vir 2 voertuie.

Geniet die veilige kompleks, wat direkte strandtoegang, ‘n sprankelende swembad, ‘n ontspanningsentrum met ‘n pooltafel, squashbaan, gim en ‘n gemeenskaplike oopbraai-ruimte insluit.

Dit is ‘n onverbeterlike geleentheid vir ‘n luukse vakansieplek!

📲 Bespreek Nou of Vra Meer Inligting:
Whatsapp Merinda: 083 503 5430

28/11/2024

HARTENBOS 8-16 Des
vir 2-4 persone
Whasapp 083 503 5430

DESEMBER DATUMS NOG BESKIKBAAR!Whatsapp Merinda 083 503 5430 vir meer info
27/11/2024

DESEMBER DATUMS NOG BESKIKBAAR!
Whatsapp Merinda 083 503 5430 vir meer info

🌊 HARTENBOS SEEFRONT – ONBELEMMERDE 180 GRADE SEE-UITSIG – REG OP DIE STRAND! 🌊🔑 Beskikbaar: 1 Desember tot 13 Desember ...
25/11/2024

🌊 HARTENBOS SEEFRONT – ONBELEMMERDE 180 GRADE SEE-UITSIG – REG OP DIE STRAND! 🌊

🔑 Beskikbaar: 1 Desember tot 13 Desember 2024 (Langer besprekings geniet voorkeur)
🏖️ Max 4-8 persone

Kom ontspan by On the Beach-vakansiehuis, reg op die Hartenbos kuslyn. Hierdie pragtige huis het 'n uitsig oor die oseaan en Mosselbaai Punt, met die branders wat teen jou voorstoep klots. Minder as ‘n minuut se stap na die strand! 🌅

Akkommodasie:

3 slaapkamers en 3 badkamers
Kamer 1: Koningin grootte bed + Enkelbed (see-uitsig)
Kamer 2: Koningin grootte bed + Stapelbed (see-uitsig)
Kamer 3: Koningin grootte bed + Enkelbed met en suite badkamer en stort (geen see-uitsig)
LEEF AREA: Oopplan met 'n stapelbed geskik vir 2 kinders
Sitarea: Gerieflike banke
Eetarea: Tafel met 10 stoele
Kombuis volledig toegerus met:
Mikrogolf
Stoof met oond
Yskas
Wasmasjien
Tuimeldroëer
TV met DSTV
Wifi (Nota: Geen Smart TV's)
Groot stoep met braaifasiliteite
Parkering vir 2 voertuie
🔒 Let wel: Slegs parkering vir 2 voertuie, en die huis is nie dierevriendelik nie.

Geniet die perfekte strandvakansie in die Afrikaanse Mekka! Die wandelroete langs die see loop reg voor die huis verby, en alles wat jy nodig het – van winkels tot restaurante – is naby.

📱 Whatsapp Merinda NOU op 083 503 5430 om te bespreek!

Waar ander mense droom van 'n strandvakansie, maak jy dit waar! 🌊🏖️

25/11/2024

HARTENBOS SEEFRONT
NOU @ WEGGEEPRYS!!
beskikbaar 1-13 Des
Whatsapp 083 503 5430

‼ LAASTE MINUUT ‼ SEE-UITSIG ‼ BEACON POINT MOSSELBAAI BESPREEK NOU:📲 Whatsapp Merinda 083 503 5430 ‼ Gaan like & follow...
24/11/2024

‼ LAASTE MINUUT ‼ SEE-UITSIG ‼
BEACON POINT MOSSELBAAI
BESPREEK NOU:
📲 Whatsapp Merinda 083 503 5430
‼ Gaan like & follow Hartenbos Vakansie Plekke en bly op hoogte van kansellasies en nuwe vrystellings ‼

‼ LAASTE MINUUT ‼ SEE-UITSIG ‼ - MOSSELBAAI 🌊 Seagull 5 - Luukse Penthouse 🌊 - 6 GasteBeacon Point, Mosselbaai📅 Beskikba...
23/11/2024

‼ LAASTE MINUUT ‼ SEE-UITSIG ‼ - MOSSELBAAI
🌊 Seagull 5 - Luukse Penthouse 🌊 - 6 Gaste
Beacon Point, Mosselbaai
📅 Beskikbaar: 10 Desember tot 29 Desember
📅 Beskikbaar: vanaf 5 Januarie 2025
📲 Whatsapp Merinda 083 503 5430 – Hartenbos Vakansie Plekke
❌❌Die volgende datums is reeds vol bespreek:
🚫🚫29 Desember tot 5 Januarie

‼ Gaan like & follow Hartenbos Vakansie Plekke en bly op hoogte van kansellasies en nuwe vrystellings ‼

Welkom in die ikoniese Seagull 5 Penthouse – 'n luukse verblyf wat jou 'n onvergeetlike vakansie sal bied! 🏖️

🛏 Akkommodeer tot 6 Gaste
🚶‍♂️ (Slegs 2 stelle trappe na jou privaat paradys)

✨ Eiendom Beskrywing:

3 Slaapkamers:
Slaapkamer 1: Queen-size bed
Slaapkamer 2 & 3: 2 Enkelbeddens elk
2 Volle Badkamers (1 en-suite)
Volledig toegeruste kombuis (wasmasjien & skottelgoedwasser)
Gratis Vinnige Fibrekonneksie/Wifi
Volledige DSTV
Privaat patio met ingeboude braai
Seesig vanaf balkon, sitkamer en hoofslaapkamer

🌟 Kenmerke:

Veilige kompleks met privaat motorhuis en ekstra parkeerplek
Fantastiese uitsigte van dolfyne, walvisse en seëls wat verby beweeg
Slegs 'n kort stap na die strand, winkels en restaurante
Geniet die geluid van die golwe wat op die rotse breek terwyl jy in jou bed lê 🌊
Of jy wil ontspan op die balkon met 'n asemrowende see-uitsig of die Mosselbaai Punt wil herondek en geniet, is Seagull 5 die perfekte bestemming! 🐬

📍 Sentrale ligging vir maklike toegang tot alles wat Mosselbaai bied. Kom beleef die perfekte strandvakansie! 🌞

HARTENBOS LAASTE MINUUT VIR DIE FEESSEISOEN! (2-6 persone)* Whatsapp 083 503 5430 vir pryse en specs Die onbetwiste nr.1...
22/11/2024

HARTENBOS LAASTE MINUUT VIR DIE FEESSEISOEN! (2-6 persone)
* Whatsapp 083 503 5430 vir pryse en specs

Die onbetwiste nr.1-kusdorp vir wegbreke in Suid-Afrika, Hartenbos, nooi jou uit vir 'n onvergeetlike feesseisoenervaring aan die Tuinroete, slegs 'n vinnige 2 uur se vlug vanaf Johannesburg.
Hierdie vakansieparadys bied 'n idilliese kombinasie van uitgestrekte strande, kampioenskapgholfbane, 'n safaripark, en nog vele meer, waarmee dit geen wonder is dat 'n Hartenbos-vakansiepakket die sleutel is tot 'n gunsteling bestemming vir gesinne, paartjies, pensioenarisse en vriendegroepe nie.
Ontspan te midde van die natuurprag van die Tuinroete met maklike toegang tot staproetes, die strand, 'n waterpark, 'n warmwaterswembad, heerlike restaurante, en die opwindende omgewing wat wag om ontdek te word.

Daar is 'n bonus!

Kies uit 'n verskeidenheid akkommodasie wat elke begroting pas. Ervaar die luuksheid van die Villas by Riviera Hotel met 'n pragtige uitsig oor die Hartenbosrivier en -lagoon, of geniet stylvolle verblyf teen afslagtariewe by Withuis Hartenbos met die see byna op jou voorstoep of Bayview tuinwoonstelle vir 'n bekostigbare basis. Vir die meer kieskeurige vakansieganger en wat nog plek in PIEKTYD soek, bied ons luukse verblyf in Diaz en Mosselbaai Punt met seeuitsig en al die geriewe en spasie.

Kontak Merinda vandag nog by Hartenbos Vakansie Plekke op 083 503 5430 vir jou Hartenbos vir verblyfopsies vir Desember 2024 en laat ons jou droomvakansie begin beplan.

21/11/2024

HARTENBOS @1/2 PRYS!!
Stap Seefront toe
12-19 Des (8 persone)
W/app 083 503 5430

HARTENBOS Nooitgedacht huis – dubbelverdieping - 2de huis van die strand af. 7 min se stap na ATKV Hartenbos Seefront.Ve...
21/11/2024

HARTENBOS Nooitgedacht huis – dubbelverdieping - 2de huis van die strand af. 7 min se stap na ATKV Hartenbos Seefront.
Verblyf vir 2-10 Persone BY DIE SEE!
MINIMUM 4 NAGTE BESPREKING
Whatsapp Merinda 083 503 5430 – Hartenbos Vakansie Plekke
‼ 2025 BUITESEISOEN SPECIAL PAKKETTE VIR 7 NAGTE (OF LANGER) BESPREKING ‼
- GROTER AFSLAG VIR KLEIN GROEPE (2-6 PERSONE)
❌❌Die volgende datums is reeds vol bespreek:
🚫29 November tot tot 8 Januarie
2min se stap (50m) van naaste swemstrand (2de huis van die see af)
ATKV Seefront (restaurante, warmwaterswembad, waterpark, gym, winkels ens.) 650m – 7 min se stap (4 blokke – korter strandlangs of met die wandelroete langs die see)
Wandelroete langs die see begin reg voor die huis!
4 slaapkamers akkommodeer tot 10 persone
2 badkamers totaal (beide met bad & stort) + gastetoilet
Kamer 1: Koningin grootte bed (het ensuite badkamer met bad & stort) – Seeuitsig van hoofslaapkamer balkon
Kamer 2: Koningin grootte bed
Kamer 3: Koningin grootte bed
Kamer 4: 1 x stapelbed & 2 x enkelbeddens (4 enkelbeddens)
Bediendekamer – Wendyhuis: Stapelbed, wasbak en toilet
Kombuis is ten volle toegerus met breekware en eetgerei
Skottelgoedwasser
Wasmasjien
Tuimeldroër
Mikrogolf
Stoof (gas & elektries)
Ys/vrieskas
Sitkamer met TV
DSTV Opsioneel (ektra R40/dag)
Eetkamer: tafel met 8 stoele
Linne word verskaf vir alle beddens
Geen handdoeke word verskaf
Ingeboude braai buite
whirlpool bath
Tuinstel: tafel met 10 stoele en sambreel
Veilige parkering:
Dubbel Garage
Addisionele Parkering voor garage vir 2 voertuie/sleepwaentjie (agter toesluithek)
Vermaak:
Tafeltennis
Krag ingesluit

HARTENBOS - GROOT BESPARING VIR DESEMBER 2024 VAKANSIE!!!  ERVAAR LUUKSHEID NOU TEEN SAKPAS PRYSE!!BESPREEK NOU!! Whatsa...
20/11/2024

HARTENBOS - GROOT BESPARING VIR DESEMBER 2024 VAKANSIE!!! ERVAAR LUUKSHEID NOU TEEN SAKPAS PRYSE!!
BESPREEK NOU!! Whatsapp Merinda 083 503 5430
Gaan like en follow ons blad Hartenbos Vakansie Plekke om op hoogte te bly van SPECIALS & kansellasies.
>> Geniet stylvolle verblyf teen bekostigbare tariewe by WITHUIS Hartenbos met die see byna op jou voorstoep
- 16% Spesiale afslag vir Desember (7 Desember tot 15 Desember 2024).
Withuis bied akkommodasie vir 2-5 persone
Lekker swemstrand oorkant die straat
Hartenbos Seefront 7 min (3 blokke) se stap
MOENIE HIERDIE GELEENTHEID MISLOOP NIE!!

HARTENBOS OP SY BESTE vir 2 persone!!! WITHUIS DESEMBER SPECIAL - NOU 16% AFSLAG !!!Like en follow my blad: Hartenbos Va...
20/11/2024

HARTENBOS OP SY BESTE vir 2 persone!!!
WITHUIS DESEMBER SPECIAL - NOU 16% AFSLAG !!!
Like en follow my blad: Hartenbos Vakansie Plekke om op hoogte te bly!!!
BESPREEK NOU - Whatsapp Merinda op 083 503 5430
NOG NET 2 EENHEDE BESKIKBAAR 7 DESEMBER TOT 15 DESEMBER!!!
Lekker swemstrand oorkant die straat van Withuis
7 min se stap van Hartenbos Seefront
Smart TV met DSTV en Wifi ingesluit

Address

Hartenbos
<<NOT-APPLICABLE>>

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartenbos Vakansie Plekke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartenbos Vakansie Plekke:

Share

Our Story

Hartenbos Vakansie Plekke HARTENBOS VAKANSIE PLEKKE bied 'n eenstop-shop vir vakansieverblyf in Hartenbos en omgewing. Ons bemark verskeie eiendomseienaars se vakansieplekke en bied vakansieplekke aan teen sakpaspryse en neem elke persoon se persoonlike voorkeure en begroting in ag met keuse van vakansieplek. Ons het promosies en pakkette teen afslagprys van tyd tot tyd regdeur die jaar. By ons het jy gemoedsrus - al ons eiendomseienaars en vakansieplekke word persoonlik gekeur. Kontak ons vandag nog op 083 503 5430 (Merinda) Gaan like asb. ons facebook blad: Hartenbos Vakansie Plekke (druk op ons naam [in blou] om na die bladsy te gaan) Verblyf ‘n Verskeidenheid van Selfsorg, Bed-en-ontbyt en Kampplekke - nou het jy ‘n eenstop-plek waar jy vakansie verblyf kan soek teen bekostigbare tariewe. Addisionele dienste Vervoer van en na George lughawe Meer oor Hartenbos Hartenbos is een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Die ryk kulturele erfenis, idilliese ligging en wye verskeidenheid aktiwiteite vir oud en jonk maak Hartenbos die natuurlike keuse vir ‘n seevakansie. Die nuwe Hartenbos Seefront-kompleks bied 'n pretpark, waterpark en avontuurgholf met ure se vermaak vir oud en jonk; asook restaurante, winkels en 'n verhitte binnenshuise swembad.