Riviera Entrada Accommodation

Riviera Entrada Accommodation Riviera Entrada Accommodation skuil aan die oewer van die Hartenbosrivier en word omring deur die skoonheid van die Tuinroete.

Permanently closed.

Dié woonstel is deel van die Riviera Hotel, maar is in privaat besit. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens (stapelbed). Daar is 2 badkamers, elkeen met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitarea en kombuisarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-v

rieskas en wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. 'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hartenbos se Blouvlagstrande is meer as 5 km lank, daar is 'n rivier met roeibote, en die waterpark aan die seekant het swembaddens en glybane. Gedurende die hoogseisoen is Hartenbos se seekant 'n fees van stalletjies wat alles verkoop - van seekos tot klere. Buitelug-aktiwiteite is ook baie gewild in Hartenbos. Voornemende besoekers kan uitsien na visvang, bootvaarte, duik, snorkel, swem, stap, abseil, en valskermsweef. GPS koördinate:
-34.118952, 22.117630
34°07'08.2"S 22°07'03.5"E

Address

Hartenbos
6520

Telephone

0825110707

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riviera Entrada Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riviera Entrada Accommodation:

Share

Category


Other Travel Companies in Hartenbos

  • Hartenbos Kalahari Villas 16

    Hartenbos Kalahari Villas 16

    http://maps.apple.com/maps?address=Louis%20Fourie%20Drive%20Mossel%20Bay%20WC%206520%20South%20Africa&ll=-34.131593,22.106412&q=-34.131593,22.106412&t=h
Show All