Huis Maroela

Huis Maroela Luxury self-catering accommodation in the bush. Two bedrooms, aircondioned, splashpool and braai are
(2)

Hoe lekker vir ons kleindogter om so in die bos te kuier!
15/02/2024

Hoe lekker vir ons kleindogter om so in die bos te kuier!

Lekker word die bokke in die wintertyd bederf!
04/07/2023

Lekker word die bokke in die wintertyd bederf!

En vanoggend 7:49 sien ons gaste 'n luiperd by die Maroelaboom....ongelukkig te verstom gewees om 'n foto te neem...
04/07/2023

En vanoggend 7:49 sien ons gaste 'n luiperd by die Maroelaboom....ongelukkig te verstom gewees om 'n foto te neem...

As dit droog raak in die bos..
04/07/2023

As dit droog raak in die bos..

09/09/2022
Wat 'n voorreg vir stadskinders....!
08/07/2022

Wat 'n voorreg vir stadskinders....!

30/12/2021
Huis Maroela het plek beskikbaar vanaf 5 Nov tot 11 Nov teen 30% afslag. Minimum verblyf van 2 nagte moet geneem word......
03/11/2021

Huis Maroela het plek beskikbaar vanaf 5 Nov tot 11 Nov teen 30% afslag. Minimum verblyf van 2 nagte moet geneem word...

Bespreek vinnig, dis nou lamtyd vir die rooibokkies...

Hoe na kan ek aan die bos kom....
03/06/2021

Hoe na kan ek aan die bos kom....

Ons awesome gaste het 'n moeilike naweek gehad met die krag wat groot probleme veroorsaak het in Marloth die naweek...hu...
23/03/2021

Ons awesome gaste het 'n moeilike naweek gehad met die krag wat groot probleme veroorsaak het in Marloth die naweek...hulle positiewe gesindheid het geseevier en hulle kon steeds hulle naweek baie geniet...onnodig om te se 'n generator sal nou moet uithelp...ons wou nie die bos stilte met kragopwekkers se geraas besoedel nie maar is nou genoodsaak om dit te doen...volgende stap...OFF THE GRID..ASAP!

"memories"
08/03/2021

"memories"

Ons gaste die naweek het die bos baie geniet!
08/03/2021

Ons gaste die naweek het die bos baie geniet!

Huis Maroela. Waar jy EEN is met NATUUR.
14/02/2021

Huis Maroela. Waar jy EEN is met NATUUR.

Address

Hectorspruit

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Maroela posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huis Maroela:

Share


Other Vacation Home Rental in Hectorspruit

Show All

You may also like