LE WHALE

LE WHALE Holiday accommodation near the sea. Beautiful decorated self catering Garden cottage and a Guest cot
(3)

Beautiful decorated Garden cottage and Guest room in Vermont, Hermanus, South Africa

14/03/2023

Sommer fotos ........Hierdie paadjie langs huis gaan na agter.  Die voëls is mal oor hierdie deel van tuin
07/02/2023

Sommer fotos ........
Hierdie paadjie langs huis gaan na agter. Die voëls is mal oor hierdie deel van tuin

Happy guests 🤗
06/02/2023

Happy guests 🤗

01/01/2023
22/12/2022

16/12/2022

💝 Overstrand gift, art, food & Christmas Market update 💝

• Gansbaai Christmas Market 6 – 22 (Closed Sun) 9:00 - 18:00,
Sat: 9:00 - 17:00 Pretorius Hall
• Die Markie Hermanuspietersfontein Wines every Sat 9:00 – 14:00
• Stanford Square Market & Stanford Stoep Market every Sat
from 9:00
• Kleinmond Kersmark / Christmas Market at Laerskool Kleinmond
12 - 24 Dec, 13 - 23 Dec 09:00 - 18:00, 24 Dec 9:00 – 13:00
• The Gift Market 12 – 29 Dec 10:00 - 18:00 Curro Hermanus
Independent School
• Son & See Feesmark 12 Dec - 7 Jan Mon-Vry: 08:00 - 18:00, Sat &
16 Des: 09:00 - 17:00, closed Sun, Grobbelaarsaal NG Kerk
Hermanus
• Disakloof Gift Market 14 – 31 Dec 9:00-18:00 Disakloof Campsite,
Betty's Bay
• Holiday Market at Hangklip Hotel 16 Dec 10:00 - 15:00
• Wolvengat Festive market 17 Dec 08:30 - 14:00 Wolvengat
Kerk, Wolvengat
• International Food & Wine Festival 17 & 18 9:00 Curro School
Hermanus
• Ons bak pannekoek 17,24 & 31 Dec 09:00 - 11:30 Oom Sakkie
se Winkel, 2de Str 14 Kleinmond
• Hermanus Country Market Sat 17, 24, 31 Dec & 7 Jan. Night
Market 16, 21, 22, 23, 28 Dec & 4 Jan 17:00 – 21:00
• Gansbaai Market behind library Saturday 17 Dec 9:00 – 13:00
& Night Market 21 Dec 16:00 – 20:00
• Christmas Market with a Heart, 18 Dec 10:00 – 16:00 Rivendell
Wine Estate c/o R43 & R44
• Baardskeerdersbos Market 30 Dec 19:00, 31 Dec 9:00 – 17:00

14/12/2022

(Ontvang op Whats app, skrywer onbekend)

'n Mens sterf en sien God naderkom met 'n groot reistas in Sy hand. Hulle begin praat
God: "Kom my kind, dis tyd om te gaan.
Mens: "So gou? Maar ek het nog baie planne om ........."
God: "Jammer. Dis tyd om te gaan."
Mens: "Wat is in die tas?"
God: "Jou besittings."
Mens: "U bedoel my goed? Soos geld en klere en ......"
God: "Al daai goed was nooit joune nie, dit behoort aan die Aarde."
Mens: Is dit my herinneringe?
God: Nee, dit behoort aan Tyd.
Mens: Is dit my talente?
God: Nee, dit behoort aan Omstandighede.
Mens: Is dit my vriende en familie?
God: Nee, dit behoort aan die Pad deur jou geloop
Mens: Is dit my huwelismaat en kinders?
God: Nee, dit behoort aan jou Hart.
Mens: Dan is dit beslis my siel!
God: Ongelukkig is jy verkeerd, Jou siel behoort aan My.

Moedeloos en hartseer vat die mens die tas by God en maak dit oop .........

Leeg ...........

Hartgebroke vra die mens: Het ek dan nooit niks besit nie?
God: Dis reg ja. Jy het nooit niks besit nie.
Mens: Maar, wat was dan ooit myne?
God: Oomblikke. Elke oomblik wat jy geleef het, was joune. Jy het net oomblikke besit.

Daarom:
Doen goed, in elke oomblik
D**k goed, in elke oomblik
Leef, in elke oomblik
Dank God vir elke oomblik.

Die lewe is net 'n oomblik.
Lewe dit!
Geniet dit!
Lief dit in elke oomblik

11/12/2022

Een van die 3 slaapkamers 🥰🐳

29/11/2022

Die kombuis 👨‍🍳

In die tuin vandag 🤗
18/10/2022

In die tuin vandag 🤗

Naweek program 🐳
07/10/2022

Naweek program 🐳

Die huis word nou n vakansiehuis 🤗Slaap 6 mense in 3 slaapkamers.Uncapped wifi ingesluitVol Dstv beskikbaar
28/09/2022

Die huis word nou n vakansiehuis 🤗
Slaap 6 mense in 3 slaapkamers.
Uncapped wifi ingesluit
Vol Dstv beskikbaar

  Dankie Surina en familie
19/07/2022


Dankie Surina en familie

16/07/2022

Jan Rabie tidal pool

Die geboorte van n walvis!  Awesome!!
06/07/2022

Die geboorte van n walvis! Awesome!!

Kalfiefees program
22/06/2022

Kalfiefees program

Southern Wright whales are here 🐳
03/06/2022

Southern Wright whales are here 🐳

Whales have ARRIVED and the Whale watching season in Hermanus is starting NOW 🤩😍🐳🐳🐳🐳👍 ... Come and explore the most amazing natural event on the planet

Dankie Johan en Babie vir die terugvoering.
30/05/2022

Dankie Johan en Babie vir die terugvoering.

19/05/2022

Kleinmond is so 30km van Hermanus.

Volmaan vanoggend ....... ons amazing galaxy 🤩
17/05/2022

Volmaan vanoggend ....... ons amazing galaxy 🤩

Dankie Farren vir die mooi terugvoering 🤗🐳
10/05/2022

Dankie Farren vir die mooi terugvoering 🤗🐳

Altyd nuuskierige seevoëls
03/05/2022

Altyd nuuskierige seevoëls

21/04/2022

360° view
Jan Rabie tidal pool is net so oor 300meter vanaf ons. Lekker om sommer n swem te vang as jy langs die see op die kuspaadjie gestap of gedraf het.

20/04/2022

Dankie John en Sharon vir die terugvoering!!
*************************************************
Customer Reviews
The following reviews were made by TravelGround and LekkeSlaap customers:

Absolute rustigheid.
Vriendelike ontvangs en baie gasvry.

Overall rating (5/5)
Value for money (5/5)
Customer service (5/5)
Cleanliness (5/5)
Location (5/5)
Security (5/5)

Geseënde paasnaweek
15/04/2022

Geseënde paasnaweek

Address

7 Gannetstreet, Vermont
Hermanus
7201

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 19:00
Sunday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LE WHALE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Our Story

Holiday accommodation near the sea. We have two beautiful decorated self-catering cottages, a Garden cottage and a Guest Cottage. We are situated in the beautiful Vermont, Hermanus, South Africa. Only 300m from the sea and the beautiful cliff/coastel paths and 400m from Jan Rabe tidal pool. Onrus beach is a 7 minutes drive from us. See the Southern Wright Whales from May to November, not a sight to miss! Also our famous “Kalfie Fees” in August and the Whale festival in September not to be missed.