Hibiscus Chalets # 13

Hibiscus Chalets # 13 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hibiscus Chalets # 13, Vacation Home Rental, 5 Miami Drive, Hibberdene.

Book your holiday accommodation at Hibiscus Chalets Nr 13.We are located in Hibberdene, KZN in a safe and beautiful comp...
31/07/2024

Book your holiday accommodation at Hibiscus Chalets Nr 13.

We are located in Hibberdene, KZN in a safe and beautiful complex with stunning ocean views!!!

All the luxury and comfort of home whilst you relax, unwind and recharge.

For booking contact Louise on [email protected]

05/07/2024

🐳🐋🐳🐋🐳🐋🐳🐋

Come and relax, unwind and recharge at Hibiscus Chalets 13, Hibberdene, KZN.Rates per night.🐳 Out of season - R925.00 🐳 ...
04/07/2024

Come and relax, unwind and recharge at Hibiscus Chalets 13, Hibberdene, KZN.
Rates per night.

🐳 Out of season - R925.00
🐳 Peak season - R1650.00

Discount offered for bookings of 10 days and longer.

Contact Louise Jordaan on [email protected]

13 Hibiscus Chalets is 'n volledig gemeubileerde eenheid in 'n kompleks in Hibberdene.Die eenheid is stapafstand vanaf H...
03/07/2024

13 Hibiscus Chalets is 'n volledig gemeubileerde eenheid in 'n kompleks in Hibberdene.

Die eenheid is stapafstand vanaf Hibberdene se Blouvlagstrand en is ook naby verskillende plaaslike restaurante, winkels, 'n waterwurm, putt-putt en die bekende Jolly Roger Restaurant. Boonop bied die eenheid 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamers het elk 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het ook gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV die volle DStv-pakket en 'n DVD-speler.

Verder is daar 'n privaat ingeboude braai op die balkon met 'n pragtige see-uitsig. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en die swembad op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem in.
Vir besprekings kontak Louise op [email protected]

🐟🐬🐳🐋🐟🐬🐳🐋

Ons groot braai area is die perfekte plek waar jy en jou familie en vriende kan ontspan.Ons eenheid het ook die mooiste ...
02/07/2024

Ons groot braai area is die perfekte plek waar jy en jou familie en vriende kan ontspan.

Ons eenheid het ook die mooiste see-uitsig en is stapafstand vanaf Hibberdene se hoofstrand.

Bespreek nou jou akkommodasie deur n e-pos te stuur na [email protected].

Onspan en geniet ons pragtige see-uitsig!!Kyk gerus na 13 Hibiscus Chalets.Die eenheid is volledig gemeubileerde eenheid...
01/07/2024

Onspan en geniet ons pragtige see-uitsig!!

Kyk gerus na 13 Hibiscus Chalets.

Die eenheid is volledig gemeubileerde eenheid in 'n veilige kompleks in Hibberdene, KZN.

Die eenheid is stapafstand vanaf Hibberdene se Blouvlagstrand en is ook naby verskillende plaaslike restaurante, winkels, 'n waterwurm, putt-putt en die bekende Jolly Roger Restaurant. Boonop bied die eenheid 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Vir besprekings kontak Louise op [email protected]

🐟🐬🐳🐋🐟🐬🐳🐋

Is jy opsoek na akkommodasie met n pragtige see-uitsig?Kyk gerus na 13 Hibiscus Chalets.Die eenheid is volledig gemeubil...
30/05/2024

Is jy opsoek na akkommodasie met n pragtige see-uitsig?

Kyk gerus na 13 Hibiscus Chalets.
Die eenheid is volledig gemeubileerde eenheid in 'n kompleks in Hibberdene, KZN.

Die eenheid is stapafstand vanaf Hibberdene se Blouvlagstrand en is ook naby verskillende plaaslike restaurante, winkels, 'n waterwurm, putt-putt en die bekende Jolly Roger Restaurant. Boonop bied die eenheid 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Vir besprekings kontak Louise op [email protected]

🐟🐬🐳🐋🐟🐬🐳🐋

Come and relax, unwind and recharge at Hibiscus Chalets 13, Hibberdene, KZN.Rates per night.🐳 Out of season - R925.00 🐳 ...
27/05/2024

Come and relax, unwind and recharge at Hibiscus Chalets 13, Hibberdene, KZN.

Rates per night.
🐳 Out of season - R925.00
🐳 Peak season - R1650.00

Discount offered for bookings of 10 days and longer.

Contact Louise Jordaan on [email protected]

13 Hibiscus Chalets is 'n volledig gemeubileerde eenheid in 'n kompleks in Hibberdene. Die eenheid is stapafstand vanaf ...
27/05/2024

13 Hibiscus Chalets is 'n volledig gemeubileerde eenheid in 'n kompleks in Hibberdene. Die eenheid is stapafstand vanaf Hibberdene se Blouvlagstrand en is ook naby verskillende plaaslike restaurante, winkels, 'n waterwurm, putt-putt en die bekende Jolly Roger Restaurant. Boonop bied die eenheid 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamers het elk 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het ook gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV die volle DStv-pakket en 'n DVD-speler.

Verder is daar 'n privaat ingeboude braai op die balkon met 'n pragtige see-uitsig. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en die swembad op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem in.

Vir besprekings kontak Louise op [email protected]

🐟🐬🐳🐋🐟🐬🐳🐋

Address

5 Miami Drive
Hibberdene
4220

Telephone

+27714215342

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hibiscus Chalets # 13 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hibiscus Chalets # 13:

Share

Nearby travel agencies