![](https://img5.travelagents10.com/405/477/122171878064054773.jpg)
06/01/2025
***TARIEWE VIR 2025***
Kom geniet die see, sand en die son. Die vakansie huis is ruim en in Uvongo. Vir 2025 sal die tariew asvolg wees:
Buite Seisoen is die prys R 1700 per nag vir die eerste ses mense en R200 per nag, per persoon vir elke persoon meer as ses tot 'n maksimun van twee addisionele mense. Binne Seisoen is die prys R 2500 per nag vir die eerste ses mense en R350 per nag, per persoon vir elke persoon meer as ses tot 'n maksimun van twee addisionele mense. Genoeg parkering vir drie voertuie. Kontak 0824447817