Mama Annanas

Mama Annanas DO PINEAPPLES GROW ON TREES? Come and visit our well established pineapple farm, known as Badenhors
(6)

28/05/2023
02/05/2023

INTERESTING FACT🍍🤔

Did you know that BROMELAIN is the pineapple's unique enzyme that promotes amazing health benefits? The pineapple core has the highest amount of bromelain compared to any other part of the fruit. 🍍🍍

Do you like to eat the core? 🍍☀️

Image: Pinterest

02/05/2023

Ek kon eers GELIEFD voel - toe ek myself werklik liefhet. Ek het vir jare en jare gewag tot iemand MY laat mooi voel, my gelukkig maak, en toe besef ek meteens, wanneer EK gesond en gelukkig is, dan kan ek LIEFDE GEE EN ONTVANG in sy diepste en opregste vorm. Ek wil jou vandag bemoedig, begin binne in jou eie hart, kweek liefde vir en in jouself, en dan kan liefde om jou ontstaan.

Dankie vir ons liefde, en vir my mooi blomme, altyd, Hyks!

25/04/2023

INTERESTING FACT 🍍🍍

A pineapple is not a pine nor an apple, but a fruit consisting of many berries that have grown together. 🌱🍍

Each individual section is a "berry" that has fused to the next one. A collection of these "berries" forms the pineapple.

07/03/2023
24/01/2023



Hluhluwe is a small town in northern KwaZulu-Natal, South Africa. It is situated between iSimangaliso Wetland Park and Hluhluwe–iMfolozi Park on the banks of the Hluhluwe River. Hluhluwe is situated on the elephant coast, an area known for its national parks, natural diversity and cultural heritage.

All year round good weather conditions for the outdoors. Big 5 game viewing opportunities, deep sea fishing, tiger fishing; lake fishing; mountain biking, scuba diving & snorkelling, beach walks, beautiful beaches, caravan & camping.

Zululand hospitality, rich culture, agriculture, diverse eco-systems & wildlife.

Contact:
082 657 6959
[email protected]

19/01/2023

Thank you Ezulwini game lodge for being part of Horings & Dorings Hluhluwe Fees 2023!

19/01/2023

12 HEALTH BENEFITS OF DRINKING PINEAPPLE JUICE 🍍🍍🍹

According to Tastylicious pineapples are delightful fruit that are brimming with yummy goodness and many health benefits💪🍍

Pineapple Juice Benefits

1. Immune Booster
2. Anti-Inflammatory
3. Reduced Pain Post-Surgery
4. Debridement Of Wounds/Burns
5. Lowers Risk of Stroke and Heart Disease
6. Cancers
7. Contributes To Good Vision
8. Decreased Incidence of Common Colds
9. Counters Anemia
10. Supports Bone Health
11. Helps in Weight Loss
12. Supplements Reproductive Health

For the whole article click on the Tastylicious page link —> https://tastylicious.com/pineapple-juice-benefits/ -benefits-of-drinking-pineapple-juice

PC: Tastylicious

11/01/2023
10/01/2023

Sondag 1 Januarie 2023. Die eerste dag 2023.
Soveel dinge is uit ons beheer op Moeder aarde.... en dit kan ons angstige en uitgelewer laat voel. Soos skape wat op pad is na die slagpale...
Ek wil jou graag bemoedig op hierdie eerste dag van 2023... Ons het beheer oor ons innerlike landskap. Ons kan kies waarvoor ons ons hart se deur en hartkamers oopmaak. Of toe.
Ek kies om hierdie nuwe jaar saam met God die Almagtige in te gaan en my aan Sy Wil te onderwerp. Ek is veels te bewus van my eie weerloosheid en beperkinge as mens om die onbekende reis wat voorle in 2023 sonder Hom as my kragtige reisgenoot aan te pak.
Ek erken dat ek nie alwetend is nie en nie om die hoek kan sien nie.... Ek aanvaar met nederigheid al die deure wat toe is agter my.....en ook die dinge wat ek graag anders wou gehad het.....Ek stap ligvoet daarvan weg.
My gebed vir myself is dat ek wysheid mag bekom - dat my innerlike oe heldersiende sal wees elke dag van 2023 sodat ek die nuwe deure met nuwe moontlikhede sal raaksien en sal aangryp. En onbevange saam met Hom na nuwe onbekende horisonne sal reis. Ek wens vir jou dieselfde toe.
Mag jy Sy nabyheid as reisgenoot op die onbekende pad van 2023 ervaar. Mag dit kalmte en vrede in jou gemoed bring. Mooi reis.

10/01/2023

WHY EAT A PINEAPPLE? 🍍🍍😋

Do you know how much healthy nutrients/vitamins pineapples have? One of which is Bromelain. Bromelain is unique to pineapple and helps to support the immune system. It may also aid with reducing inflammation in the body😯.

What do you love about pineapples?😬🍍

PC: Pinterest

08/01/2023

10 Reëls vir die lewe

Dit gaan nie oor jou nie. Dit gaan oor Hom, Sy droom, Sy doel en Sy tyd vir jou.

Die lewe is 'n voorreg van genade. Maak die beste daarvan met wat jy het en gee jou alles.

Moenie jok om bo uit te kom nie, die waarheid maak vry en vryheid is meer werd as enige podium, geld, status of nonsens wat ons gekondisioneer word om te glo is belangrik.

Liefde bedek alles, maar ware liefde verg baie opoffering... Wees gereed om alles op te gee in liefde.

Ons lewe in 'n samelewing en jy moet jou deel doen om jou plek daar te verdien en vol te staan.

Rus is lewensbrood. Vind jou rus in God en maak seker jou lyf, siel en kop rus ook.

Geniet die lewe, drink daai koffie, lees daai boek, koop daai rokkie. Jy lewe net eenkeer en mag klein genotjies hê.

Respekteer wat God geskep het. Ons moet heers oor die diere en aarde, nie oorheers nie en vernietig nie.

Luister... So bekom jy wysheid.

Lag, dis goed vir jou siel (en maagspiere).

Mag elkeen 'n dag propvol vreugdes, vrede en omgee ervaar.
25/12/2022

Mag elkeen 'n dag propvol vreugdes, vrede en omgee ervaar.

BAIE om te doen in HLUHLUWE!!
21/12/2022

BAIE om te doen in HLUHLUWE!!

23 things to do in Hluhluwe!

Book your holiday now!

20/12/2022

“Just got into Durban.This is Umhlanga Beach. Not a soul around in the heart of December. In half a life time of visiting this place, I have never once seen it like this. The consequence for a tourism economy will be devastating. This is what non-meritocratic appointments enables.”

05/12/2022
Ons vier Ronel se verjaarsdag en is ook verras om Schalk en Susan Roelofse met hul 2 pragtige kinders raak te loop by De...
30/11/2022

Ons vier Ronel se verjaarsdag en is ook verras om Schalk en Susan Roelofse met hul 2 pragtige kinders raak te loop by Delishh Restaurant.

27/11/2022

Hier is goeie reëls om volgens te lewe:

•Wees elke dag 'n beter jy, vergelyk jouself net met die jy van gister en word beter as toe.

•Staan op en maak jou bed op. 'n Klein bietjie orde gee jou vrede!

•Wees aktief, beweeg elke dag en lief jou lyf. Dit is God se tempel en jy het net een.

•Wees positief, sit regop en staan sterk. Laat mense fisies sien deur jou goeie postuur dat jy iemand is om mee te reken.

•Glimlag, jy kan iemand se hele dag beter maak en dit maak jou positief. Dit skei goeie hormone af wat jou opbeur en meer positief maak.

•Hou 'n goeie roetiene wat tyd met God, oefen, hard werk en gesonde slaap insluit. Slaap is gesondheid.

•Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê, maar lief jouself ook en moet jouself nie verwaarloos nie.

•Jou woorde bepaal jou weg. Spreek altyd lewe terwyl jy vorentoe droom.

•Droom in stappe, wees realisties en droom van elke volgende boublokkie in jou lewensdroom, om dit bereikbaar te maak!

•Lief God in ALLES.

•Volg 'n loopbaan in dit wat jou passie is, nie waar die geld lê nie. God sit daai passies in jou hart vir 'n rede.

•Wees nederig, al is jy hoe suksesvol. Jy is hier omdat God wil. Vir Hom, nie vir jou nie.

22/09/2022

“Priceless celebratory moments. Khuphuka mkhulu! 🙌🏾🙌🏾🙌🏾 ”

22/09/2022

🦏🦏is celebrated on September 22 and honours all five species of rhino: black, white, greater one-horned, Sumatran and Javan rhinos. First announced by the -South Africa in 2010 - the day is now marked throughout the world. on the KZN is home to a number of these protected species. Come and stay. ☎Contact 083 634 0894 to make a booking.

22/09/2022

Today is World Rhino Day. The Hluhluwe-Imfolozi Park has long been a front runner in the conservation of and fight against rhino poaching. We stand in solidarity with all who refuse to give up on these magnificent animals. This years theme refers to rhino in both Africa and Asia.
www.hluhluwe.co.za
International Rhino Foundation World Rhino Day

Net nóg 'n ongeluk tussen trokke.
20/09/2022

Net nóg 'n ongeluk tussen trokke.

ZO LIVE UPDATE | The R34 in the Hodlweni area between Ulundi and Vryheid is closed. Two trucks have collided and are on fire. Motorists are advised to avoid this road and use alternate routes.

MAMA ANNANAS (HLUHLUWE PINEAPPLE PRODUCTS) will also be @ MOSAÏEKEXPO 2022,  with RELISH, SAUCES, SYRUP, JAM, DRIED P CH...
20/09/2022

MAMA ANNANAS (HLUHLUWE PINEAPPLE PRODUCTS) will also be @ MOSAÏEKEXPO 2022, with RELISH, SAUCES, SYRUP, JAM, DRIED P CHOCOLATE., SUGAR FREE CHOC DROPS, DATE BLOCKS, CARROT & PINEAPPLE CAKE/BREAD, FROZEN 100:% JUICE and more.

Meet our Exhibitors…

“I’m glad I don’t have to hunt for my own food, I don’t even know where sandwiches live.”

Luckily for you we have a few of the best food exhibitors at the Mosaiek Expo.

Come say hi to Ouma Rooi, The Rusk Man, Razia's Pickle, Patridge Portions, The Chili Blonde and get something to make your stomach happy.

Hilary Grant-Currie: Art @ LIFESTYLE CENTRE, BALITO, from 6 OCTOBER '22 -- 27 NOVEMBER '22.
20/09/2022

Hilary Grant-Currie: Art @ LIFESTYLE CENTRE, BALITO, from 6 OCTOBER '22 -- 27 NOVEMBER '22.

Find me at the next exhibition Ballito. Thank you Jane and your team. Really looking forward to this

Lus vir CHOC & PINE BLOCKS, of SUGAR FREE CHOC DROPS? Besoek MOSAÏEK EXPO om jou lus te blus....met nog talle ander PYNA...
09/09/2022

Lus vir CHOC & PINE BLOCKS, of SUGAR FREE CHOC DROPS? Besoek MOSAÏEK EXPO om jou lus te blus....met nog talle ander PYNAPPEL PRODUKTE by die MAMA ANNANAS stalletjie.

We are super excited to announce that Mosaiek Expo is around the corner with old and new exhibitors to look forward to.

Diarise 20 October – 5 November 2022 and make sure you don’t miss out on the best décor, fashion, gifts and food this town has to offer.

Wees ASB versigtig!! SHARE!!'n Ene RAMOS verkoop nagemaakte matte wat hy voorgee as eg TURKS/PERSIES. Was gister hier in...
09/09/2022

Wees ASB versigtig!! SHARE!!
'n Ene RAMOS verkoop nagemaakte matte wat hy voorgee as eg TURKS/PERSIES. Was gister hier in HLUHLUWE

09/09/2022
01/09/2022

“Talent is universal, but opportunity is not. 11-year-old artist from Nigeria creates beautiful works of art 🇳🇬🎨”

18/08/2022

Indien julle boodskappe van my kry op MESSENGER......
ignoreer dit asb. Dit lyk of my FB gehack is.

Address

R22
Hluhluwe
3960

Telephone

0829457208

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mama Annanas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category


Other Travel Agencies in Hluhluwe

Show All