![Illovo Beach. KZN. Die klein dupleks het n toe privaat tuin met eie braai waar jy kan kuier, braai, en die fantastiese s...](https://img5.travelagents10.com/800/042/1207940738000426.jpg)
31/01/2025
Illovo Beach. KZN. Die klein dupleks het n toe privaat tuin met eie braai waar jy kan kuier, braai, en die fantastiese see uitsig geniet en luister na die see se geruis.
2 slaapkamers en 1 en half badkamer. Dit kan 4 mense huisves. Die eenheid is loopafstand na ons mooi stil strand. Daar is 'n swembad in the kompleks. Dierevriendelik vir 1 tot 2 klein hondjies. Petfriendly 1 to 2 small dogs.
2 bedroom 1 and half bathroom. Sleeps 4. Beautiful seaviews. Private enclosed garden with own braai.
Family package Dstv. No wifi provided. The beach is 2 blocks down then over the bridge pass through trees onto our beach.
Buiteseisoen/Out of season: R650 p/n vir 2 mense, 3 mense R800, 4 mense R850 deur die jaar. Binne seisoen/In season( Vakansies deur die jaar en lang naweke) R950 p/n. Hoog seisoen van 1 Desember tot die Desember vakansie (15de) is R1000 per nag, dan Des/Jan vakansie/holiday (binne seisoen) R1050 per nag. Eenmalige skoonmaakfooi van R450. Buiteseisoen pryse vir net n naweek of 2 dae besprekings R950 per nag.
Beskikbaar/Available:
DATES AVAILABLE FOR 2025:
28 Feb to 9 March
5 April to 15 April
22 April to 4 May
18 May to 24 May
12 July to 2 October
11 Oct to 21 Nov
30 Nov to 8 Dec
13 Dec to 18 December
Whatsup Sandra 0795076986