Na die lang wag is die " movie " op die skerm!! Yolanda is swanger kan nou " gestream" word!! Richmond gaan spog met sy akteurs!!
JAKKIE LOUW 29 MAART 19H00 @ DIE KRAAL !! LIMITED SEATS!!
RESERVATIONS : 073 226 4030.
#diekraalrichmond #jakkielouw #richmond #karoo #maakdiedeuroop #Vulindlela
Neil, Schalk, Albert- julle het mooi kom maak in Richmond!! Dankie!! Was ń fees!! 💥💥💥💥💥💥💥💥💥💥
#woordeenakkoordenadienoorde
#RICHMOND #Karoo #diekraalrichmond
#neilsandilands #frostalbert #schalkjoubertmusic
Die Karoo is geseen!!
🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
Ongers rivier Richmond. Karoo is so dankbaar!! 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
Richmond. Ongers rivier. 🙏🙏🙌🙌🙌. So dankbaar!!🙏