Die Handelstak

Die Handelstak Alles vir vee en meer… Kom maak gerus ‘n draai!!

Die Handelstak bied jou alles vir vee en meer…

Ons fokus is veevoere en veeprodukte, maar ons bied ook iets lekker vir elkeen in die gesin, van klein tot groot.

30/01/2025

Indien jy belang stel in ons kort kursusse, kontak ons gerus!!!

0530040057

HypoHypo (Natruim tiosulfaat) word gebruik vir die behandeling en voorkoming van geilsiekte.Blousuurvergiftiging is dies...
27/01/2025

Hypo

Hypo (Natruim tiosulfaat) word gebruik vir die behandeling en voorkoming van geilsiekte.

Blousuurvergiftiging is dieselfde as sainied-vergiftiging en dit word gekenmerk deur akute vrektes van skape en beeste.

Ons weet vandag Dat baie van die vrektes as gevolg van Bloednier was.

Vandat goeie entstowwe vir Bloednier beskikbaar is, het sogenaamde geilsiekte - vergiftigings baie af geneem.

Net spesifiekte Plante bevat blousuur:

*Graansorgum
*Akasiabome
*kweekgras
*Namakwalandse
Madeliefies
*Bloekombome

Dosis:

0.5g per kg deur die mond of drinkwater teen 1kg per 2000L water.

Of 450g - 900g in 450L water

Neem Kennis ‼️

Te hoog dosisse Kan selfs giftig wees vir dier.

Wat is Geilsiekte?

Is een van die meeste alledaagse en dodelikste plant vergiftigings wat by diere, veral skape, Bokke en beeste voorkom.

Siektetekens:

Dier wat n groot hoeveelheid blousuur in sy pens het, slaan net sieklik neer, gee n Paar skoppe en vrek.

Kleiner hoeveelhede veroorsaak vinnige en dieper asemhaling, helderrooi slymvliese wat later persblou word, asemhaling met uigestrekte nek en oop bek, spiertrekkings, bewerasie, n opgewonde uitdrukking van die oe en opblaas.

Dan begin dier steier, val en staan op, bly Dan Le en vrek aan asemnood en verlamming van die brein.

Diere leef nooit lank en vrek binne n Paar uur.

Besoek die Handelstak in Landbouweg vir Al jou groot en Klein vee behoeftes.

EliminateTransdermal pour - on that controls Internal and External parasites in Cattle and AntelopeEfficacy: Internal✅Wi...
27/01/2025

Eliminate

Transdermal pour - on that controls Internal and External parasites in Cattle and Antelope

Efficacy: Internal

✅Wireworm
✅Brown Stomachworm
✅Cattle Bankruptworm
✅Hookworm
✅Hookworm
✅Nodular worm
✅Lungworm
✅Eyeworm

*Controls (90% effective)

External parasites :

✅Kills sucking lice and biting lice.

✅Controls mange mites

✅Controle of blue ticks:
* Neck
* Dewlap
* Lower body
* Escutcheon (Udder)
*Back of head (Poll)
* Legs

✅Aids in the control of
Multi - host ticks:
*Flank
* Axilla
*Dewlap and Neck skin
*Stomach
*Perineum and perianal
Area
*Tail floccus (hair tufts)

✅Controls horn fly op to
21 days

Do not use the milk of a cow for 21 days or slaughter animals for 21 days ‼️

The formulation allows the active ingredient (abamectin) to be absorbed through the skin to deliver effective and reliable parasite control.

Application table :

1ml - 10kg body mass

Do not treat calves under 50kg

Mature Bulls - additional 5ml for each 50kg over 650kg.

(apply in a narrow band along the midline of the back from the withers to the base of the tail)

Feel free to contact us today for a free quote on animal medicine, animal feed or services.

📠 053 004 0057

Browse our new website for all our new options available to order 📲

Www.diehandelstak.co.za

25/01/2025

Die Handelstak is vanmiddag n Ekstra uur oop tot 2 uur vir U inkopies.

Besoek ons in Landbou Road kimberley

Of kontak ons op 053 004 0057

https://bit.ly/40kFhv2
23/01/2025

https://bit.ly/40kFhv2

Dr. Johann van der Merwe, direkteur van AMT, verduidelik wat tans met pryse in die vleisbedryf gebeur.

M & B 693Vir die behandeling van witlakseer van kalwers en longonsteking, vrotpootjieen, septiese gewrigsontsteking en n...
23/01/2025

M & B 693

Vir die behandeling van witlakseer van kalwers en longonsteking, vrotpootjieen, septiese gewrigsontsteking en naelstringsiekte by kalwers, lammers, vullens, bok-lammers en varkies

Dosis: 2 Tablette per 5kg liggaamsmassa en Daarna helfte van die aanvanklike dosis vir n maksimum van 4 dae.

Uiters belangrik:

Diere onder behandeling moet vrye toegang tot volop drinkwater he, tydens behandeling en vir ten minste twee dae na laaste behandeling.

Moet nie by herkouers ouer as 3 maande gebruik nie.

Kontak ons gerus op 053 004 0057 vir meer navra oor ons omvattende produkreeks vir U Boerdery.

Of besoek ons nuwe webwerf waar U Al ons produkte Kan besigtig📲

Www.diehandelstak.co.za

Big shout out to my newest top fans! 💎Mariska Wiese-Booyens, Annika Troskie, Christiaan De Wet Steyn, Dan-Jo Cronjé
22/01/2025

Big shout out to my newest top fans! 💎

Mariska Wiese-Booyens, Annika Troskie, Christiaan De Wet Steyn, Dan-Jo Cronjé

Covexin 8 +BotulismFlash sale ❗❗R165.00 (ex tax) A vaccine for the active immunisation of healthy cattel and sheep over ...
21/01/2025

Covexin 8 +Botulism
Flash sale ❗❗

R165.00 (ex tax)

A vaccine for the active immunisation of healthy cattel and sheep over 2 months of age against:

✅Lamb dysentery
✅Blackquarter
✅Pulpy kidney
✅Tetanus
✅Botulism
✅Gas Gangrene
✅Sudden death syndrome
✅Toxin : Alpha, Beta,
Epsilon

Administration :

Subcutaneous injection in loose skin, preferably on the side of the nek.

Cattle - 5 ml

Sheep - 3ml

In high - risk areas where animals are likely to be exposed to exceptionally severe infection or high concentrations of botulism:

*Toxins in food
*water or environmental

(vaccinate every 4-6 months)

Feel free to order on our new website in the comfort of your own home.🏡

Www.diehandelstak.co.za

Or contact us directly on :
053 004 0057

Poultry vaccinations 🐤🐥These vaccines help to prevent a specific disease by triggering the chicken's immune system in or...
20/01/2025

Poultry vaccinations 🐤🐥

These vaccines help to prevent a specific disease by triggering the chicken's immune system in order to fight the disease by means of antibodies.

It is very important that vaccinations are properly administered to chickens in order for them to be as effective as possible.

The following vaccinations are available at the Handelstak for purchase or on order :

✅Mareks disease
✅Gumboro
✅NewCastel disease
✅Infectious bronchitis
✅Fowl pox
✅Infectious laryngotracheitis

Different methods of vaccination :

- Spray
-Drinking water
-Eye - drop
-Injection

Tips:

Only healthy chickens should be vaccinated.

Workers that are handling the birds should be properly educated on the process.
This is to insure that the process is as effective as possible, and that the chickens do not become too stressed.

Always use vaccines within best before date.

Contact us on :
053 004 0057

Or visit our new online store

Www.diehandelstak.co.za

Landbou Road
Kimberley
Die Handelstak

Everything For Livestock and More!

17/01/2025

Die 5-punt ondersoekmetode vir beter kuddegesondheid

Neus-uitloopsel:
(waterige tot etterige neusuitloopsel in skaap en Bokke veroorsaak)

Neuswurm is die larfstaduim van n vlieg.

✅Prodose
Orange
✅Combi-Dose 4
✅Combi-Dose 3
✅Moxi pro oral
✅ Virbamax

Famacha:
(kleurtoets van slymvliese by oog van kleinvee)
*wurms:

-Lewerslak
-Haarwurm
-Hakwurm

✅Virbamax
✅Endo+Lint
✅Prodose Red
✅Prodose Green
✅Superboost
✅KyroB+Lewer

Kondisie bepaling:

Die bepaling van kondisie word op die die lende gedeelte van dier gedoen.

Die mate waar toe die rugwerwels
, oogspier en vetbedekking gevoel Kan word, bepaal die kondisiepunt

Reproduktiewe staduim( Teikenkondisie van ooi)

Paar tyd - 3.5

Mid-dragtigheid- 3.0

Laat-dragtigheid- 3.5

Speen - 2.0

1 kondisie punt is +- 10kg swaarder diere (swaarder as 60kg) en 5kg by ligter ooie

Kontak ons gerus op 053 004 0057 vir meer inligting op ons doseer middels vir skaap

𝐇𝐨𝐞𝐤𝐨𝐦 𝐝𝐞𝐫𝐦𝐠𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝𝐡𝐞𝐢𝐝?* Die derm is die eerste linie van verdediging teen patogeen-infeksies.* Die dermwand bied 'n vers...
15/01/2025

𝐇𝐨𝐞𝐤𝐨𝐦 𝐝𝐞𝐫𝐦𝐠𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝𝐡𝐞𝐢𝐝?

* Die derm is die eerste linie van verdediging teen patogeen-infeksies.

* Die dermwand bied 'n versperring wat voorkom dat “slegte” bakterieë, swamme en virusse die bloedstroom binnedring.

* Optimale dermgesondheid is baie belangrik, veral in die eerste 10 dae van lewe.

* Die grootste verliese by skape en beeste gebeur voor speentyd, met 50% van hierdie verliese as gevolg van omgewingspatogeen-infeksies.

* Speenstres het ook 'n nadelige uitwerking op dermgesondheid.

Bestel gerus jou OptiLumen vandag by Die Handelstak.

Skakel ons gerus op:
053 004 0057

Everything For Livestock and More!

11/01/2025

What is Sheep Keds? :

Keds are wingless dipterans.

Adults is 7mm long, brown or reddish in color, and covers with short, bristly hairs.

The head is short and broad, and legs are strong and armed with stout claws.

Known as one of the most widely distributed and important external parasites of sheep.

Supadip can help with the problem. 👌

Coopers SupadipFor the control of ectoparasites on cattel, sheep, goats and dogs.✅Ticks+ Mange and lice (Cattel) ✅Eradic...
11/01/2025

Coopers Supadip

For the control of ectoparasites on cattel, sheep, goats and dogs.

✅Ticks+ Mange and lice (Cattel)

✅Eradicates lice and keds and ticks (Sheep and goats)

✅Protects sheep against maggot fly infestation

✅Controls ticks +Fleas on Dogs

✅Controls ticks on Horses

Do not slaughter sheep, goats and cattel within 14 days of last dip treatment❗

Amount of Coopers Supadip that needs to be added to the dip tank :

10. - 46ml
20. - 93ml
50. - 232ml
100. - 463ml
1000. - 4633ml

Note: 1L of Coopers Supadip will replenish sufficient dip wash to dip 216 head of cattle

Don't wait until the last minute to dip your animals.

Die Handelstak is located in Landbou Road kimberley

053 004 0057
[email protected]
Www.diehandelstak.co.za

Die Eko -Tablette is die mees aggresiewe doseer middel vir skape, bokke, beeste en ander plaas diere. Resultaat van een ...
09/01/2025

Die Eko -Tablette is die mees aggresiewe doseer middel vir skape, bokke, beeste en ander plaas diere. Resultaat van een van ons toetse - 659 Dooie bosluise binne drie dae van een bees af!! Die resultaat is 100% gesonde, vet en mooi diere. 🐄🐑

Ons aktiewe bestandeel van die produk is acemannan. Dit is gelaai met aminosure, en die twee mees bepalende aminosure kom algemeen voor liacinien (pro-botika) en methanine (pynstiller). 🍀💊

Maklike en effektiewe Doserings proses:

Gooi weekliks 4 tablette vir elke 25 Liter water wat in die krip is, doen elke 8ste dag. Doseer vir 4 weke aaneenlopend, stop dan. Doseer weer vir 4 weke indien u 'n parasiete uitbraak op merk. Gebruik die Eko - tablette se bottel;

1. Gooi die inhoud van die bottel in 'n los plastiek sakkie

2. Trek die bottel se label af.

3. Maak of boor 12 X 8 mm gaatjies in die plastiek bottel.

4. Gooi 4 tablette vir elke 25 Liter water wat in die krip is, in die bottel met gaatjies

5. Herhaal dosering weekliks

Boere met groot plaas damme daar is n maklike manier vir julle ook. Kamp jou riviere en groot damme af, sit die waterkrippe buite die kamp en forseer hulle om van die water inte kry.

Besoek Die Handelstak in Landbou Road kimberley vir Al jou bosluisbeheer middels 🦠.

Kontak ons gerus op 053 004 0057

07/01/2025

🌿 𝘿𝙞𝙙 𝙮𝙤𝙪 𝙠𝙣𝙤𝙬?🐂

When selecting Bonsmara cattle, dark hooves are often more desirable than light hooves!

Here’s why:
Dark hooves tend to be stronger and more resistant to wear, injury, and diseases like foot rot. They’re less likely to crack or get infections, keeping your livestock healthier in tough conditions. 🌾

However, this trait is genetic, so while it’s something to consider, don’t cull an animal solely based on hoof color—focus on their overall health and performance! 💪

07/01/2025

🐾🌾Ons weet almal dat boerdery vol uitdagings is, maar watter van hierdie drie diereskurke gee jou die meeste hoofpyne?🐾🌾

A. Bosvark 🐗
B. Jakkals 🦊
C. Ystervark 🦔

02/01/2025

🗣️ New year's special slegs by die Handelstak in Landbouweg, Kimberley!

Graad 1 Kleinbale lusern.

Beperkde voorraad beskikbaar.
First come, first serve.

Aflewring beskikbaar teen n tarief.

Die special is geldig die Vrydag 3de Januarie tot Maandag, die 6de Januarie.

Kontak ons vir jou bestelling 053 004 0057

🐑Skaapentstofgids:Enkel: Anthravax- MiltsiekteBotuvax-  LamsiekteSponsvax- SponssiektePulpyvax-  BloednierPulpyvax 1 - s...
02/01/2025

🐑Skaapentstofgids:

Enkel:

Anthravax- Miltsiekte
Botuvax- Lamsiekte
Sponsvax- Sponssiekte
Pulpyvax- Bloednier
Pulpyvax 1 - shot Bloednier
Ovillis Enzovax- Aborsie

Kombinasies:

Multiclos - Sponssiekte
- Rooi uriene
- Bloedpens
- Bloedderm
- Bloednier
- Baarmoeder
Sponssiekte
- Kwaadaardige
Edeem

Blanthrax- Sponssiekte
- Miltsiekte

Botuthrax- Lamsiekte
- Miltsiekte

Duovax - Sponssiekte
- Lamsiekte

Supavax - Sponssiekte
- Lamsiekte
- Miltsiekte

Multivax P - Sponssiekte
- Bloedpens
- Bloedderm
- Rooiderm
- Baarmoeder
Sponssiekte
- Klem-in-die-kaak
- Pasteurella
- Mannheimia
- C novyi tipe B

Covexin 10- Sponssiekte
- C novyi tipe B
- Rooiderm
- Bloedpens
- Bloedderm
- Bloednier
- Kwaadaardige
Edeem
- Klem-in-die-kaak

Kontak ons gerus vir navra op Entstof.

053 004 0057
Www.diehandelstak.co.za
[email protected]

Everything For Livestock and More!

Address

Landbouweg
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Handelstak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Handelstak:

Videos

Share