
06/02/2025
Dit is die maand van liefde, hierdie pragtige huis in Kleinmond is nog beskikbaar vir Valentines naweek, pragtige swembad, buite braai met 'n semi toe stoep, 3 slaap kamers, kan 6 persone akkommodeer, spring gou om hier te kom ontspan, ons wag vir jou oproep...❤️❤️❤️❤️
https://www.seaside-rentals.co.za/properties/holiday-home-14
Kontak: 072 765 2234
Kantoor: Tel: 028-271-4855 (Kantoor Ure)