Chikodi self catering Marloth park

Chikodi self catering Marloth park Bordering the Kruger National Park - the perfect break for family and friends to relax in nature. Let the bush replenish your soul.
(8)

Kom herlaai bietjie by Chikodi. Spesiale tariewe geld as jy vir meer as 4 aande bespreek.Ons het plek beskikbaar by Chik...
02/09/2024

Kom herlaai bietjie by Chikodi. Spesiale tariewe geld as jy vir meer as 4 aande bespreek.

Ons het plek beskikbaar by Chikodi vir:

9 Sep -19 Sep
26 Sep - 22 Okt

Vir meer inligting skakel of whatsApp Mariëtte by 079 492 5197.

Bespreek 'n lekker wegbreek vir slegs R700pn.Ons het nog plek beskikbaar by Zenzele (ons eenheid vir 2) vir die volgende...
02/09/2024

Bespreek 'n lekker wegbreek vir slegs R700pn.

Ons het nog plek beskikbaar by Zenzele (ons eenheid vir 2) vir die volgende datums.

6 - 11 Sep
17 - 19 Sep

Vir meer inligting skakel of WhatsApp Mariëtte by 079 492 5197.

30/08/2024
Bederf jouself met 'n lekker romantiese wegbreek. Ons EENHEID VIR 2 MENSE is beskikbaar teen R650pn vanaf 26 Aug tot 18 ...
23/08/2024

Bederf jouself met 'n lekker romantiese wegbreek. Ons EENHEID VIR 2 MENSE is beskikbaar teen R650pn vanaf 26 Aug tot 18 Sep.

Vir meer inligting whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

DIS KERSFEESOns het besluit om afslag te gee indien jy 4 aande of meer wil bly. Pryse is vanaf R500pn.Datums vir promosi...
13/08/2024

DIS KERSFEES
Ons het besluit om afslag te gee indien jy 4 aande of meer wil bly. Pryse is vanaf R500pn.

Datums vir promosie.
16 Aug - 19 Sep

Vir meer inligting skakel of whatsApp Mariëtte by 079 492 5197.

Kom herlaai in die Bos terwyl die weer lekker koel is.Bespreek vir 5 aande in Julie en kry 2 aande gratis.WhatsApp of sk...
10/07/2024

Kom herlaai in die Bos terwyl die weer lekker koel is.

Bespreek vir 5 aande in Julie en kry 2 aande gratis.

WhatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Benodig jy 'n lekker romantiese wegbreek  vir TWEE.Zenzele is beskikbaar vir Junie vakansie.  Bespreek vir 3 aande of me...
28/05/2024

Benodig jy 'n lekker romantiese wegbreek vir TWEE.

Zenzele is beskikbaar vir Junie vakansie. Bespreek vir 3 aande of meer en betaal slegs R700pn.

Vir meer inligting whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Benodig jy nog verblyf vir die Junie vakansie?As gevolg van 'n kansellasie het ek plek beskikbaar vanaf 19 tot 27 Junie....
22/05/2024

Benodig jy nog verblyf vir die Junie vakansie?

As gevolg van 'n kansellasie het ek plek beskikbaar vanaf 19 tot 27 Junie.

Vir meer inligting whatsApp of skakel Mariëtte by 079 492 5197.

23/04/2024
MOET NIE DIE GELEENTHEID MISLOOP OM NET WEER BIETJIE TE HERLAAI IN DIE BOS NIE. Kom ontspan lekker naby aan die natuur. ...
22/04/2024

MOET NIE DIE GELEENTHEID MISLOOP OM NET WEER BIETJIE TE HERLAAI IN DIE BOS NIE.

Kom ontspan lekker naby aan die natuur.

Vir Mei geld spesiale tariewe as jy meer as 2 aande by ons kuier.
Tariewe is vanaf R800pn.

Vir meer inligting skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Is jy lus om weg te breek en bietjie te ontspan?Ons het nog plek beskikbaar vir die Junie vakansie! Kom skop jou skoene ...
19/04/2024

Is jy lus om weg te breek en bietjie te ontspan?

Ons het nog plek beskikbaar vir die Junie vakansie! Kom skop jou skoene uit en ontspan saam met jou familie en vriende.

Vir meer inligting en besonderhede skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Benodig jy 'n lekker wegbreek van al die gewoel?Kom kuier by Chikodi en skep net weer asem!Ons akkommodeer tot 'n maksim...
02/04/2024

Benodig jy 'n lekker wegbreek van al die gewoel?

Kom kuier by Chikodi en skep net weer asem!

Ons akkommodeer tot 'n maksimum van 8 mense (kinders ingesluit).

Vir meer inligting en besonderhede skakel Mariëtte by 079 492 5197.

Address

Komatipoort

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chikodi self catering Marloth park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chikodi self catering Marloth park:

Videos

Share


Other Vacation Home Rental in Komatipoort

Show All